Page 12 - Good News March 2016 paper
P. 12

Continued from p. 111          Lord's return, we are to stand for    When  we  consider  the  circum-     Creator of heaven and earth!
                Continued from p. 1
          Jesus, for He is "the Author and     righteousness;  to  pray  for  cou-   stances in our own beloved South
          Perfecter of our faith, Who for the   rage;  to  commit  to  holiness;  to   Africa, we note the many striking   Our country as a whole, as well as
          joy  set  before  Him  endured  the   share  the  Gospel  and  we  are  to   similarities when comparing our    every  individual  South  African,
          cross, despising the shame, and      put our trust in Jesus and in Him     society to that of the US.           have  to  answer  the  question,
          has sat down at the right hand of    alone! And don't forget to cry out                                         "Who  do  we  serve?  God  or
          the  throne  of  God"  (Hebrews      daily:                                We  also  face  moral  decay,  Baal?"  We  should  repent  unre-
          12:2).                               "Maranatha,  Maranatha,  Marana-      rebellion,  and  malicious  evil.  servedly and wholeheartedly!
                                               tha!  Come  quickly,  Lord  Jesus!    Where will our help come from?
          In  summary,  as  we  await  the     COME!"                                Our  help  is  from  the  Lord  God,   - Editor, Good News













                alle  hedendaagse  Chris-      Vir  'n  hele  aantal  jare  het  'n   worstelstryd aan die gang! Lees     pektief"  nie.  Geldgierigheid  kan
                tene  beleef  blykbaar  drie   gemeente  in  die  Suide  van  Efesiërs 6.                                 'n baie verleidelike afgod wees.
          Tstadia  in  hulle  lewens:  Amerika  hulle  maandelikse
          veroordeling,  redding  en  stag-    gemeentebulletin aan my gestuur.      Ek  het  al  vantevore  gesê  dat    Daar  kan  baie  mooiklinkende
          nasie.                               Dit was eintlik pateties. Hulle "vol   gelowiges  'n  arrogante  groep  is   name  daarvoor  wees,  soos
                                               program"  is  as  "Christelike  wat  hulle  lewenstyl  aanpas  by          "sukses" of "om vooruit te kom in
          Babajare is kosbaar en vreugde-      aktiwiteite"  beskou,  maar  ek  hulle  eie  weergawe  van  gods-          die lewe". Dít sal 'vandag' van my
          vol, maar as die baba nie opgroei    sidder om te dink dat weeklikse,      diens. Ons "glo" net totdat ons dit   beroof  as  ek  nie  die  misleier  -
          nie,  is  dit  tragies  en  jammerlik.   gewone  skilder-  en  keramiek-   ongerieflik vind - en dan verdwyn    Satan - ontmasker nie! 'Vandag'
          Die  geestelike  baba  wat  nie  lesse, skaatspartytjies en 'n hele        ons geloof in die niet.              gaan  verby  en  ek  sal  dit  nooit
          volwasse word nie, is vir God 'n     klomp ander stokperdjies wat nie                                           weer  beleef  nie.  Daar  bestaan
          groot verleentheid.                  eers  deur  buiteklubs  aangebied     Ons  weet  deur  inspirasie  en  geen mark op aarde waar ek ou
                                               word  nie,  as  "Christelik"  en  deelname dat Job reg was toe hy          dae of gedeeltes van verweerde
          Dit is God se wil dat ons ryk sal    "geestelik  opbouend"  beskou  gesê het: "Maar die mens word vir           ou  dae  kan  gaan  koop  nie.  Die
          wees  aan  geestelike  volwas-       word.  So  'n  gemeente  sal  nooit   moeite  gebore  soos  die  vonke     dae kom en gaan - of dit goed was
          senheid.  Tensy  ons  volwasse       ooit  op  die  duiwel  se  gevaarlys   boontoe vlieg" (5:7). Die mens is   of sleg.
          gelowiges in Christus is, sal ons    verskyn nie!                          gebore  om  keuses  te  maak,
          'n  las  wees  -  kinderagtig  en                                          besluite te neem en opsies uit te    In 'n sekere sin is ek meester van
          kleingeestig.  Ons  sal  altyd  net   Geen  kerkgroep  wat  kennis  dra    oefen.                               my bestemming; kaptein van my
          aandag wil hê en geamuseer wil       van geestelike oorlogvoering    sal                                        siel. Ek mag 'n slaaf van tyd wees,
          word. Alles sal altyd om óns en      braaivleis  of  komiese  konserte     Besluit nou! "Kies julle vandag!"    maar daar was nog geen meester
          ons eie gemak draai.                 aanbied  nie.  Daar  is  werklik  'n   Hierdie Skrifgedeelte waar Josua    wat die gees kon verkneg nie. Ek
                                                                                     aan die Israeliete 'n keuse gestel   kan in die tronk wees en tog vry
                                                                                     het (Jos. 24:15), is aan ons almal   wees. Ek kan kreupel of gestremd
                                                                                     goed  bekend.  Hulle  kon  die  wees en tog 'n geestelike atleet
                                                                                     afgode  dien  wat  hulle  vaders     wees wat oor hekkies seil waar-
                                                                                     oorkant die Eufraat gedien het, of   oor ander mense struikel en val!
                                                                                     die gode van die Amoriete in wie
                                                                                     se  land  hulle  nou  geleef  het,  of   Ek kan VANDAG kies om te bid of
                                                                                     hulle kon onwankelbaar saam met      nie te bid nie, te vas of nie te vas
                                                                                     Josua staan wat gesê het:  "Ek en    nie, om mooi dinge oor ander te
                                                                                     my huis, ons sal die HERE dien."     sê, of hulle te kritiseer. VANDAG
                                                                                                                          kan  ek  kies  om  'n  broer  se
                                                                                     Kom  ons  plaas  die  klem  soos     reputasie te beskerm of te skend.
                                                                                     volg:   "Kies  -  vandag"!  U  het   VANDAG kan ek kies om God te
                                                                                     moontlik  jare  gelede  gekies  om   loof en te dank vir alles wat Hy
                                                                                     die Lam van God te volg waar Hy      reeds  vir  my  gedoen  het  en
                                                                                     ook al sou lei. Dit is goed en wel.   waarvoor  ek  miskien  nog  nooit
                                                                                     Vandag  word  ons  elkeen  egter     dankie gesê het nie.
                                                                                     voor  die  versoeking  gestel  om    Gister se keuses is verby, môre
                                                                                     "ander  gode"  te  volg.  Ydelheid   s'n nog ongebore. VANDAG is die
                                                                                     mag  'n  afgod  wees  -  of  selfs   dag!
                                                                                     wedywering.  Luiheid  kan  my  Uit:  In  Hemelsnaam  Groei  ...in
                                                                                     meester wees as ek nie daagliks      Christus,  David  Ravenhill,  VG
                                                                                     leef  met  "'n  ewigheidspers-       Uitgewers, 1998.
   7   8   9   10   11   12   13