Page 7 - Good News March 2016 paper
P. 7

k wonder soms hoe leeg en     binne enkele sekondes aan repe.       "Roep  my  aan,  en  Ek  sal  jou    Solank ons daardie motor besit
                 eensaam  my  lewe  sou  Die  stukkie  vroulikheid  het  al          antwoord  en  jou  bekend  maak      het,  het  die  waaierband  nooit
          Egewees het as die Here nie          menige  keer  as  waaierband  groot en ondeurgrondelike dinge              weer gebreek nie!
          daadwerklik  deel  daarvan  was      gedien in minder kragtige enjins.     wat jy nie weet nie."                Uit: God is op die Troon, Jannie
          nie. Daar was al soveel bonatuur-    Maar hierdie keer was dit anders...                                        Hough, Creatix Boeke, 2009.
          like  ingrypings,  soveel  teerheid                                        En  toe,  terwyl  ons  nog  biddend   Getuienis deur Ria Griesel.
          vanaf die kant van die hemel...      Soos soveel keer in die verlede,      was,  kom  'n  motor  vir  enkele
                                               bid  ons  gesin  om  hulp.  Wat       sekondes langs ons tot stilstand.
          'n  Motorkar  is  'n  noodsaaklike   anders?  Motors  jaag  verby.  Niemand sê iets nie, maar toe ons
          ergernis. Met al sy voordele kan     Niemand  weet  waarom  ons  van       na die mense langs ons kyk, steek
          hy jou op 'n dag onverwags diep      die pad afgetrek het nie. Wat hulle   die  persoon  aan  die  passasiers-
          in die pekel laat beland. Dit leer   betref, is ons dalk besig om te eet   kant sy hand met 'n waaierband
          ons eerstehands toe ons ander-       of te rus.                            by die venster uit. Ons gaap hom
          sins betroubare voertuig eendag                                            aan! Toe beweeg die motor weer
          op pad na Kaapstad sommer net        Ons  besluit  ook  ons  staan  nie    so rustig soos hy gekom het aan.
          handdoek ingooi.                     langs  die  pad  om  iemand  se
                                               aandag te trek nie. Ons sit in die    Terwyl ek gloei van vreugde, klim
          Waaierband.  Ons  leer  daardie      motor en bel die enigste noodlyn      my man uit om te kyk of die band
          dag  nog  'n  les:  die  hoogs-      wat  ons  ken  -  kode:  Jeremia,     geskik  is  vir  ons  model  motor.
          beproefde sykous wil nie op alle     nommer 333. Ons slaan ons oë op       Nommerpas!  Ons  kon  dit  netso-
          motors  werk  nie.  Ons  motor  se     na die Here en maak staat op Jer.   wel  by  'n  motoronderdele-
          4-liter  enjin  ruk  my  sykouse     33:3 se belofte:                      handelaar bestel het!
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12