Page 6 - Good News November 2009 paper
P. 6

Adres:  Aarbeilaan 22, Miederpark,
                                                                                                                         Potchefstroom, 2527
                                                                                                                         E-pos:
                                                                                                                         sending@ngkmiederpark.co.za
                                                                                                                         Tel: 018 294 6900
                                                                                                                         Faks: 018 294 3900
                                                                                                                         Kantoor-ure: Ma. - Vr. 08:00 - 13:00

                en van die wonderlikste maniere om                           goed  of  enige  ander  item  wat  jy                     ingesamel word, sal as
                van God te getuig, is om liefde te gee!                      dink  ?  verskil  in  arm  mense  se                      Kersgeskenk geduren-                                         (Foto: Internet Illustrasie)
          EDade spreek altyd sterker as woorde.                              lewens kan maak. Die emmer dien                           de Desember uitgedeel
          Word deel van hierdie Projek!                                      terselfdertyd  as  nuttige  houer.                        word,  terwyl  ons  ook
          Met  hierdie  emmers  vol  liefde  wat  ons                        (Ons  vra  dat  u  asb.  nie  seep-                       die  Evangelie  met  die
          uitdeel,  wil  ons  vir  die  armste  onder  die                   produkte tussen die voedsel plaas                         b e h o e f t i g e s   d e e l
          armes wys dat Jesus hulle lief het en vir                          nie. Dit laat ? bysmaak in die kos.                       (emmers  sal  onder
          hulle omgee! Ek wil jou uitnooi om ook by                          Moet asb. ook geen vars produkte                          b e h o e f t i g e s   v a n
          hierdie Projek betrokke te raak. Dit is só maklik! Enigeen   in die emmers plaas nie).                                       verskillende  ras-  en
          kan dit doen! Dink net hoeveel het Jesus vir jou en my   ?  Dis ? heerlike manier waarby almal in die huisgesin   kultuurgroepe  uitgedeel  word).
          gegee. Is dit nie tyd dat ons ? klein bietjie uitdeel nie?   betrokke kan raak! Beplan jul emmer se inhoud en koop   Diegene wie se data ons het, sal ons
          Rondom  ons  is  daar  informele  wonings  en  selfs    dit self aan! Jy kan selfs almal in die gesin uitdaag om   per e-pos laat weet presies wanneer
          woonbuurte waar baie arm mense woon wat nie eers ?      een maaltyd oor te slaan en dan met daardie geldjies wat   en waar.
          kamertjie van hul eie het nie. Wat net die klere aan hul   jy spaar, die produkte koop.                         ?   Die tweede groot sarsie emmers
          lyfie het en wat nie weet waar môre se kos vandaan gaan   ?  Ons  sal  dit  waardeer  as  jy  ook  ?  kaartjie  met  ?   vol  liefde  wat  uitgedeel  word,  sal
          kom nie. Wanneer ons die Evangelie uitdra, kan ons nie   Bybelversie  in  jou  eie  handskrif  kan  skryf  en  in  die   tydens  die  Wêreldbeker  Sokker-
          ons oë sluit vir mense se fisiese nood nie.             emmer plaas.                                            toernooi in 2010 plaasvind.
          Emmers vol Liefde is ? manier om met omgee-liefde na    ?   Die emmers word by ? sentrale punt versamel (Dalk       o Sokker sal gedurende hierdie
          mense in nood uit te reik. Op hierdie wyse                       wil jou gemeente se Kerkkantoor dit versamel).     tyd  op  ?  groot  skerm  in  infor-
          word die Evangelie prakties uitgedra. Jesus                      Of jy kan die emmers by ons Sendingkantoor         mele woonbuurte vertoon word.
             ó
          is s  besorg oor behoeftige mense dat Hy in                      afgee  (sien  adres  heelbo).  Ons  sal  elke      o Die Jesus-film en getuienisse
          Matt. 25:40 sê: “Vir so ver julle dit aan een                    gemeente wat emmers by ons kantoor afgee,          deur  sokkerhelde  sal  tussen-
         van die geringste van hierdie broers van My                       se data versamel en u laat weet op watter dag u    deur afwisselend vertoon word.
         gedoen het, het julle dit aan My gedoen!”                         saam met ons die emmers vol liefde kan kom         o Een van die spanne sal ? tent
                                                                           uitdeel. So word die getuienis oor kerkgrense      saam met ? voltydse evangelis
         Hoe gaan ons te werk?                                             heen versterk! (Indien u die ankergemeente in      gebruik om kerke te plant sodat
         ?   Ons nooi enige persoon van enige kerk                         u stad of dorp wil word, is u welkom).             gelowiges kan leer om mekaar te
         uit  om  by  hierdie  Projek  betrokke  te  raak.                 ? Indien jul gemeente verkies om die emmers        ondersteun.
         (Emmers vol Liefde is ? interkerklike Projek).                    onafhanklik uit te deel, is dit ook fantasties!    o  Die  hele  Projek  sal  deur
         ?   Kry ? 10 liter emmer by jou kerk of koop                      (Indien u die getal emmers wat u uitgedeel het     voorbidders bedien word.
         enige 10 liter plastiekemmer met ? stewige                        aan ons kantoor per e-pos vermeld, sal ons dit   ?  Teken  in  vir  die  maandelikse
                                deksel  (Sommige  gemeentes       saam met ander kerke se pogings tel en u dan graag laat   gebedsbrief  wat
                                koop emmers in groot maat en      weet wat die totale aantal emmers is wat uitgedeel is. Dit   elektronies  uitge-
                                deel  dit  vir  hul  lidmate  uit  of   inspireer en bemoedig weer al die medegelowiges wat   stuur word by:
                                verkoop dit teen kosprys).        aan die Projek deelgeneem het).                         s e n d i n g @
                                ?   Vul die emmer met kos wat                                                             ngkmiederpark.co.
                                nie  gou  sal  bederf  nie,  soos   Wanneer word die emmers uitgedeel?                    za en volg u emmer
                                blikkieskos,  meel,  rys,  lekker-  ?   Die eerste emmers vol liefde wat voor 1 Desember   in gebed.

             U kan die gevangenes help bedien!



                  anneer jy ’n langtermynvonnis opgelê word en    Handleiding en ook ’n Bybel vir die wat nie een   neem. Wil u nie begin om teen R50 per maand ’n
                  die slotte knars een na die ander agter jou rug,   besit nie.                                  student te borg nie? U kan ook vir u eie student
          Wword  jy  skielik  teruggeruk  tot  die  wrede         Soos die Kursus aanstap, word elkeen bewus     voorbidding doen en selfs briewe van bemoe-
          werklikheid  van  die  lewe.  Jy  word  weggebêre  tussen   van die erns van die saak. Die weersiens na elke   diging  skryf.  Ons  sal  dit  so  waardeer  as  u
          hardebaard-misdadigers en die kontak na die buitewêreld   week word ’n hoogtepunt. Die erns van die vrae   betrokke raak. 1 Joh. 5:14-15 sê: “En nou kan
          verdof. Hier en daar is ’n paar geliefdes wat vir jou bly   word al groter, die ontdekking van nuwe sin en   ons met vrymoedigheid na God gaan omdat Hy
          omgee en kontak probeer behou.                          nuwe betekenis in die lewe word al duideliker.   ons gebede verhoor as ons enigiets volgens Sy
          Jy probeer afskakel en leef een dag op ’n slag. Daar is min   Waar die Kursus aanvanklik geneem word as ’n   wil  vra.  En  aangesien  ons  weet  dat  Hy  ons
          hoop.  Eintlik  verloor  jy  alle  hoop.  Die  wêreld  het  jou   ekstra om vroeër vir parool in aanmerking te   gebede verhoor as ons iets so vra, weet ons ook
          afgeskryf  as  sleg  en  nutteloos.  Klein  dingetjies  wat  jy   kom, breek die dieper betekenis van die Kursus   dat ons sal kry wat ons vra.”
          voorheen nie eens raakgesien of as belangrik beskou het   stadig  maar  seker  deur.  Ons  staan  verbaas!   As u oorweeg om ’n student aan te neem, kan u
         nie, word nou hoogtepunte in jou lewe. Jy probeer téén   God is besig met ’n totale “make over”. Elkeen   die maandelikse borggeld (of vooruit per jaar),
         wanhoop in leef...                                       in die lewe is vir God belangrik. Tot die geharde   in die volgende rekening betaal en die kantoor
         Onlangs het ’n paar manne besluit om ’n verskil te maak   misdadiger aan die kruis het genade ontvang!  telefonies kontak vir meer besonderhede:
         en nuwe hoop aan die moedelose en vergete gevangenes     Die  Nehemia-kursus  word  deur  Miederpark    Naam van rekening: Miederpark Sending
         in die Potchefstroom Korrektiewe Dienste te bring. Met   Sending aangebied en gee ’n geleentheid aan    Bank:  ABSA  Takkode: 632005
         die  hulp  van  die  vriendelike  personeel  is  daar  kragte   almal om op ’n manier betrokke te raak. Tans is   Tjekrekeningnommer: 405 041 9146
         saamgespan  om  die  Nehemia  Bybelskoolkursus  aan      daar  ongeveer  36  ingeskrewe  studente.  Die   Let  wel:  By  elke  inbetaling  moet  u  unieke
         langtermyngevangenes  aan  te  bied.  Elke  Woensdag  is   studiemateriaal van hierdie studente kos R50   verwysingsnommer verskyn: Nehemia: (gevolg
         hierdie Bybelskool ’n stukkie genade, ’n stukkie hoop wat   per maand. Die dosente bied die Kursus gratis   deur u voorletter en van).
         hulle aanmoedig om nuut te dink oor die lewe.            aan en doen dit om die liefde van Jesus uit te   Faks u inbetaling ter bevestiging na: 018 294
         Dit is ’n vrywillige Kursus vir Christene wat hul lewens wil   dra. Rekord word van elke leerling se vordering   3900 of e-pos na:
         verryk. Enigeen is welkom om in te skryf. Die Diploma-   gehou by Miederpark se Sendingkantoor.         sending@ngkmiederpark.co.za  Rig  u  navrae
         kursus het ten doel om elkeen die geleentheid te bied om   Ook  u  kan  betrokke  raak  by  hierdie  pragtige   aan Miederpark Sendingkantoor: Tel. 018 294
         hom na twee jaar as evangelis te bekwaam. Daar is eintlik   Bediening.  Help  ons  deur  ’n  student  aan  te   6900 (slegs vm.)
         niemand wat genade so goed verstaan as hy wat eintlik
         geen genade verwag nie en geen genade verdien nie! Hier
         in  die  Bybelskoolklas  word  elkeen  toegerus  met  ’n





















                                Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9