Page 7 - Good News November 2009 paper
P. 7

ie pad agter Jesus aan, is     terugkeer na hulle vorige beroep,     pen.  Ja,  Levi  is  in  werklikheid   Ander se belange hou hulle weg,
                ’n geseënde pad. In Markus     maar nie Levi nie. Toe hy “Ja” sê     Matteus  wat  die  Evangelie  van    want die pad agter Jesus aan is ’n
          D2:14 lees ons: “En toe Hy           vir  Jesus,  het  hy  finaal  weg-    Matteus  geskryf  het  (vergelyk     baie  nou  pad.  Op  hierdie  pad
          verbygaan, sien Hy Levi, die seun    gebreek van sy vorige beroep.         Matt. 9:9).                          moes Levi al sy rykdom en sekuri-
          van Alféüs, by die tolhuis sit en sê   Met hierdie één daad het hy ál sy   Nie almal is bereid om so skoon      teit, ja, ook sy bedrog agterlaat.
          vir hom: Volg My. En hy het opge-    sekuriteit  vaarwel  toegeroep,  weg te breek van die verlede soos         Hoe lyk die pad agter Jesus aan?
          staan en Hom gevolg.”                maar  terselfdertyd  ook  ingestap    Levi nie. Ons lees die verhaal van   Op hierdie pad is daar nie bedrog
          Toe Levi opstaan en Hom volg, het    in  die  heerlikheid  van  Jesus  die  Ryk  Jongman  in  Luk.  16.         en vuilspel nie. Op hierdie pad is
          hy  sy  ou  lewe  agtergelaat.  Wie   Christus. Hy kon nou ’n eerbare      Jesus sê vir hom: “Nog een ding      daar nie bordele nie, daar is nie
          was hy? Hy was ’n tollenaar - ’n     lewe  lei  en  vir  God  werk.  Soos   ontbreek jou - verkoop alles wat jy   kroeë nie. Daar is ook nie plek vir
          Joodse man wat nie as sulks vir      iemand dit stel: “It takes a big man   het,  en  verdeel  dit  onder  die   eiebelang nie. Ook is daar nie plek
          die  Romeinse  staat  gewerk  het    to  make  a  big  decision,  and  yet   armes,  en  jy  sal  ’n  skat  in  die   vir enige sinsgenot of enige vorm
          nie, maar van sy eie volksgenote     some  time  in  every  life  there    hemel hê; kom dan hier, volg My”     van  sonde  nie.  Die  pad  agter
          belasting  ingevorder  het  vir  comes  a  moment  to  decide”             (vs. 22). Maar hy het diep bedroefd   Jesus aan is ’n heilige pad, maar
          koning Herodes Antipas, Joodse       (Barclay). Met hierdie besluit het    weggegaan, want hy was baie ryk.     ook ’n geseënde pad wat na die
          heerser in Galiléa. Hierdie koning   hy  dan  ook  ’n  ver  groter  werk   Hy was nie bereid om alles agter     Ewige Lewe lei.
          self was baie ongewild by sy eie     gekry - in plaas daarvan om vir die   te laat en Jesus te volg nie!        Is  jy  bereid  om  hierdie  pad  te
          volk en hy kon slegs regeer omdat    koning te werk, kon hy nou vir die    Op  dieselfde  wyse  is  daar  ook   loop? Voeg dan die daad by die
          hy  die  steun  van  die  Romeinse   Koning van die konings werk! In       vandag  nog  baie  mense  wat  nie   woord. Doen wat Levi gedoen het.
          leër gehad het. Levi was ’n gehate   plaas daarvan om laste op mense       bereid is om alles agter te laat en   STAAN  OP  EN  LOOP  AGTER
          man omdat hy, soos ander tolle-      te lê, kon hy nou help om laste van   agter  Jesus  aan  te  gaan  nie.    JESUS AAN!
          naars, meer belasting ingevorder     mense af te neem.                     Sommige se sonde hou hulle weg.      Dr. JJ Venter
          het as wat nodig was. Op hierdie     Jesus het immers gesê: “Kom na
         manier het hy homself verryk ten      My  toe,  almal  wat  vermoeid  en
         koste  van  sy  eie  (en  soms  arm)   belas is, en Ek sal julle rus gee”
         volksgenote.                          (Matt.  11:28).  Deur  mense  na
         Jesus verskyn op die toneel en sê     Jesus toe te bring, kon hy deel hê
         vir  hom:  “Volg  My.”  En  hiermee   aan  hierdie  Koninklike  werk,  en           doctor wrote a letter of thanks to a schoolteacher for having
         bied Hy Sy vriendskap aan vir ’n      voor  sy  oë  sien  hoe  hulle  laste         given him so much encouragement when he had been in her
         man  wat  deur  almal  weggestoot     verdwyn en hulle rus kry. In plaas     Aclass 30 years before. He later received this reply: “I want
         is. Die veragte. Die skuim van die    daarvan om belasting op te skryf       you to know what your note meant to me. I am an old lady in my
         samelewing.                           soos hy dit ingevorder het vir ’n      eighties,  living  alone  in  a  small  room,  cooking  my  own  meals,
         Dan vervolg die teks: “En hy het      aardse koning, het hy deel gehad       lonely,  and  seeming  like  the  last  leaf  on  the  tree.  You  will  be
         opgestaan  en  Hom  gevolg.”  daarin  om  die  Woord  van  die               interested to know that I taught school for 50 years, and yours is the
         Hiermee breek hy met sy vorige        enigste ware KONING neer te pen.       first letter of appreciation I have ever received. It came on a cold,
         lewe.  Die  ander  dissipels  wat     Voortaan sou hy al die handelinge      blue  morning  and  cheered  my  lonely  old  heart  as  nothing  has
         vissers  was,  kon  miskien  nog      en wonderwerke van Jesus neer-         cheered me in many years.”
   2   3   4   5   6   7   8   9