Page 1 - Good News November 2017 paper
P. 1

ie  Italianer  Luigi  Tarso  is   viole  gehaal
                                                      een  oggend  dood  in  sy      kon word.
                                               Dhuis  aangetref.  Daar  was
                                               byna geen kos of geriewe in die       S o m m i g e
                                               armoedige  ou  huisie  nie,  maar     Christene is net
                                               ingeryg  op  die  solder  was  daar   s o o s   L u i g i
                                               246 kosbare viole wat die ou man      Tarso.  Hulle
                                               deur  die  loop  van  sy  lewe  ver-  versamel  ken-
                                               samel het.                            nis oor Christus
                                                                                     vir hulself, sorg
                                               Hy het al sy geld spandeer om die     dat  hulle  gees-
                                               viole in die hande te kry, maar self   telik groei, maar
                                               soos ‘n arm mens geleef. Vir baie     h o u   h i e r d i e
                                               jare  het  die  viole  in  Luigi  se   kennis  net  vir
                                               armoedige  huisie  lê  en  stof  ver-  hulself  en  gee
                                               gaar. Die heel kosbaarste van al      dit nie deur aan   Net voor Jesus se hemelvaart, is Sy laaste woorde
                                               die  viole,  ‘n  Stradivarius,  is  na   die  mense  om   aan  Sy  dissipels  (volgelinge):  "Gaan  dan  heen,
                                               baie jare vir die eerste keer weer    hulle nie.         maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in
                                               bespeel.                                                 die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige
                                                                                     God  se  Goeie     Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek aan
                                               In sy verbete poging om die viole     Nuus  mag  nie     julle beveel het. En kyk, Ek is met julle tot aan die
                                               vir  homself  te  bewaar,  het  Luigi   opgegaar  word   voleinding van die wêreld. Amen" (Matt. 28:19-20).
                                               die wêreld vir jare beroof van die    soos  Luigi  se
                                               wonderskone musiek wat uit die        viole  op  die     As jy ‘n volgeling van Jesus is, behoort jy elke dag
                                                                                     solder  nie.  Dit   die Goeie Nuus van Sy redding deur genade en jou
                                                                                     moet  uitgedra     kindskap  en  verhouding  met  Hom  met  ander  te
                                                                                     word  -  aan  alle   deel. Dit sal daardie persoon se lewe aanraak en jou
                                                                                     nasies en volke,   eie lewe verryk.
                                                                                     sodat almal die
                                                                                     w o n d e r l i k e    Dink byvoorbeeld aan die Joodse dogter wat deur
                                                                                     m u s i e k   v a n    die  Arameërs  uit  Israel  ontvoer  is  en  toe  die
                                                                                     Jesus  se  liefde   diensmeisie van Naäman se vrou geword  het. Sy
                                                                                     vir hulle sal kan   het nie oor haar God geswyg nie, en toe sy van haar
                                                                                     hoor!                                 V
                                                                                                                           Vervolg op p. 7ervolg op p. 7
   1   2   3   4   5   6