Page 5 - Good News November 2017 paper
P. 5

n  a  leper  colony  clothes  How  we  need  such  unselfish-
             arrived for distribution among    ness! We should never complain        'n Ou kardinaal iewers in Europa     blindes  is  volgens  Jesus  die
          Ithose outcasts of life.             when  we  know  that  there  are      is  een  nag  deur  twee  rowers     belangrikste gaste op jou lys vir
                                               others who are needier than we        aangehou.                            'n volgende fees.
          One  little  leper  boy  was  asked   are.
          what he needed most. He replied,     www.e-sword.net                       "Wat wil julle hê?" het hy gevra.    By  jou  moet  hulle  nie  net  elke
          “My hands are still good, so I can                                         "Al jou kerk se skatte," het hulle   slag droë brood en ou klere kry
          mend my own clothes. But there                                             geantwoord.  Net  daar  het  die     nie. In jou geselskap moet hulle
          are  some  lepers  who  have  no                                           kerklike al die armes gaan wakker    nie twee keer verneder word deur
          fingers and some whose hands                                               maak aan wie daardie nag slaap-      stilswyend te moet vat wat hulle
          are so crippled or sore that they                                          plek in die kerk gegee is en hulle   kry nie.
          cannot use them.                                                           na die rowers toe gebring. "Hier is
                                                                                     die kerk se skatte!" het hy gesê.    Gaan bederf 'n paar van hulle met
          "When their clothes get holes in                                           Die  rowers  het  daardie  nag  met   goeie  kos,  nuwe  klere,  warm
          them,  they  cannot  mend  them,                                           leë hande weggestap.                 komberse  en  'n  dak  oor  hulle
          but must see the holes get bigger                                                                               kop. Dan sal jy jouself gelukkig
          and bigger. I am so thankful for                                           Wat  'n  les!  Inderdaad  is  armes   ag  omdat  God  Self  van  jou  ete
          my good hands. So please give                                              kosbare  mense  in  die  oë  van     kennis  geneem  het.  In  die
          the clothes to those who cannot                                            Jesus. Hulle behoort die volgende    ewigheid sal Hy jou hiervoor in
          mend their own. They are much                                              gaste by jou feesmaal te wees, sê    herinnering roep.
              more needy than I."                                                    Jesus  in  Lukas  14.  Mense  soos   -  Stephan  Joubert,  EKerk,  Nov.
                                                                                     die armes, kreupeles, lammes en      2013, ekerkweb.wixsite.com
   1   2   3   4   5   6   7   8   9