Page 2 - Good News November 2017 paper
P. 2

aby die dorpies Hankey  tes. Al wat hy moet doen, is om  wie  geen  geld  het  nie,  kom,
                 en Patensie in die Oos-       die  regte  aansluitingspunt  te  koop  en  eet;  ja,  kom,  koop
          NKaap, nie te ver van Port  vind…                                          sonder  geld  en  sonder  prys,
          Elizabeth af nie, lê die vrugbare                                          wyn  en  melk!"  Jesus  sê  ook:
          Gamtoosrivier-vallei  wat  met  So  het  God  ook  vir  die  mens  "As iemand dors het, laat hom
          reg soms die Spens van Suid-  voorsiening  gemaak  om  Sy  na My toe kom en drink! Hy wat
          Afrika genoem word. Dit is in  ewig-lewende  water  te  ont-               in  My  glo,  soos  die  Skrif  sê:
          elk  geval  die  Spens  van  Port  vang.  Hy  het  Sy  Seun  Jesus  strome van lewende water sal
          Elizabeth. Nie baie ver hiervan-     Christus gestuur om vir ons te  uit sy binneste vloei. En dit het
          daan nie, vind ons die indruk-       kom  sterf  op  die  kruis  van  Hy gesê van die Gees wat dié
          wekkende Kougadam. Hierdie  Golgota. Net voor Hy Sy laaste  sou ontvang wat in Hom glo…"
          dam wat aanvanklik as die Paul  asem  uitgeblaas  het,  het  Hy  (Joh. 7:37-39).
          Sauer-dam  bekend  was,  is  in  uitgeroep:  "Dit  is  volbring!"
          1970  voltooi  en  verskaf  vars  (Grieks = tetelestai). Die werk  Die aansluitingspunt vind ons
          water aan sowat 200 plus boere  is  voltooi!       Die  werk  waarvoor  dus  deur  geloof  in  Jesus
          in die vallei.                       Hy  gekom  het,  is  afgehandel.  Christus.       Ons  moet  Hom  in
                                               Die  Dam  van  Voorsiening  vir  geloof aanneem (in ons harte
          Vanuit die Kougadam is water-        ons  saligheid  is  voltooi.  Nou  innooi  om  Hom  te  ontvang).
          besproeiing  aangelê  d.m.v.  'n  kan  elke  mens,  elke  bewoner  Johannes 1:12 verklaar: "Maar
          kanaalsisteem.  Elke  boer  kan  van  hierdie  aarde,  oor  al  die  almal wat Hom aangeneem het,
          teen  'n  bepaalde  bedrag  per  geslagte  heen,  net  kom  en  'n  aan hulle het Hy mag gegee om
          hektaar  'n  aansluitingspunt  aansluitingspunt  by  Jesus  kinders van God te word, aan
          vind by 'n kanaal naaste aan sy  vind om deel te kry aan ewige  hulle  wat  in  Sy  Naam  glo…"
          plaas om groente en vrugte te  saligheid!                                  God  het  reeds  die  Bron  van
          verbou.  Voldoende  voor-                                                  redding  aan  elke  mens  voor-
          siening  is  dus  gemaak  vir  Die  aansluitingspunt  kry  ons  sien.  Het  u  al  u  aansluitings-
         water  en  elke  boer  kan  gratis!  Dit  word  beskryf  in  punt  gevind?  Maak  vandag
         suksesvol  boer  sonder  enige  Jesaja  55:1  -  "O  ALMAL  wat  seker dat u Jesus Christus in u
         watertekort en vrees vir droog-       dors het, kom na die waters; en  lewe innooi!            © Dr. J J Venter



                    INDIEN U VANNAG TOT



              STERWE  KOM, WAT DAN?


                  uisende  mense  in  ons  same-        God, ons Verlosser, en Sy liefde tot die       "As  ons  ons  sondes  bely,  Hy  is  getrou  en
                  lewing  verkies  om  nie  aan  die    mens verskyn het - nie op grond van die        regverdig om ons die sondes te vergewe en ons
          Dewigheid  te  dink,  of  waar  hulle         werke  van  geregtigheid  wat  ons             van alle ongeregtigheid te reinig" (1 Joh. 1:9).
          die ewigheid gaan deurbring nie…              gedoen  het  nie,  maar  na  Sy  barm-
                                                        hartigheid  het  Hy  ons  gered  deur  die     (4) Vra Jesus om in u hart in te kom.
          God  het  egter  vir  die  mens  die          bad  van  die  wedergeboorte  en  die
          volmaakte  antwoord:  Hy  het  Sy  enig-      vernuwing deur die Heilige Gees wat Hy         "Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle
          gebore Seun gestuur om vir ons te ly en       ryklik uitgestort het op ons deur Jesus        het Hy mag gegee om kinders van God te word,
          te  sterwe  sodat  óns  kan  lewe  en  die    Christus,  ons  Verlosser;  sodat  ons,        aan hulle wat in Sy Naam glo" (Joh. 1:12).
          ewigheid saam met Hom in heerlikheid          geregverdig  deur  Sy  genade,  erf-
          kan deurbring.                                gename  kan  word  ooreenkomstig  die          "As jy met jou mond die Here Jesus bely en met
                                                        hoop van die ewige lewe" (Titus 3:4-7).        jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek
          Dit klink egter na so 'n wye stelling. So                                                    het, sal jy gered word; want met die hart glo ons
          omvattend.  So  asof  ALMAL  maar             "Want uit genade is julle gered, deur die      tot geregtigheid en met die mond bely ons tot
          eendag  hemel  toe  sal  gaan.  Oorweeg       geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is   redding.  Want:  Elkeen  wat  die  Naam  van  die
          egter die volgende:                           die gawe van God; nie uit die werke nie,       Here  aanroep,  sal  gered  word"  (Romeine
                                                        sodat niemand mag roem nie" (Efésiërs          10:9,10,13).
          (1)  Kan  'n  mens  seker  wees  van  jou     2:8-9).
          saligheid?                                                                                   (5) Aanvaar Sy vergifnis en leef voluit vir Hom!
                                                        WAT MOET EK DOEN?
          "Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in                                                    (a) Lees u Bybel gereeld elke dag.
          die Naam van die Seun van God, sodat          (1) Erken dat u 'n sondaar is en dat NET       (b) Bid elke dag.
          julle kan weet dat julle die ewige lewe       Jesus u kan red.                               (c) Gaan gereeld Kerk toe.
          het en kan glo in die Naam van die Seun                                                      (d) Vertel vir iemand anders wat Hy vir u gedoen
          van God" (1 Johannes 5:13).                   "…want  almal  het  gesondig  en  dit          het.
                                                        ontbreek hulle aan die heerlikheid van
          (2)  Veronderstel  u  kom  vannag  tot        God" (Romeine 3:23).
          sterwe, en u kom voor God  te staan en
          Hy sou u vra: Hoekom moet Ek jou in           (2)  Bekeer  u,  d.w.s.  keer  u  af  van  u
          my hemel toelaat? Wat sal u vir Hom           verkeerde weë.
          sê?
                                                        "…maar as julle jul nie bekeer nie, sal
          Onthou,  geen  goeie  werke  kan  u  red      julle almal net so omkom" (Lukas 13:5).
          nie. Daar is niks  wat u self kan doen om
          die ewige lewe te beërwe nie.                 (3) Bely u sondes met berou en vra God
          "Maar  toe  die  goedertierenheid  van        om vergifnis.
   1   2   3   4   5   6   7