Page 10 - Good News October 2008 paper
P. 10

Feel like giving up?








                 AIE  DANKIE  aan  die
                volgende  lesers  wat           R3 500
          Bgedurende  September                 R3 000
          debietorders geteken het om ons
          p o g i n g   t e   s t e u n   o m   n a    R2 500
          FOCHVILLE uit te brei:
          ¦  AH van Bromhof - R50;              R2 000                  R1 950
          ¦  HGE la C van Kitwe, Zambië
             - R100                             R1 500                                                   Think of this man!
          ¦  MJS van Parys - R30
          ¦  GEY van Parys - R30                R1 000
          ¦  CSB van Parys - R30                                                                    Think you suffer in life?
          ¦  GP & LMT van Parys - R50             R500
          ¦  RPP van Parys - R100.
          Die bedrag vir September was dus
          R390, wat meebring dat die totale
          bedrag op ons barometer nou op
          R1 950 p.m. staan. Ons is dus nou
          VERBY  DIE  HALFPADMERK  en
         kort nog net R1 550 p.m. om die
         beplande uitbreiding moontlik te
         maak.
                               IS DAAR???

          ¦  16 lesers (1.5 per dorp uit ons verspreidingsgebied) wat elk R100 p.m.
          kan gee?
                                                                                           Do you suffer as much as he does?
          OF
          ¦  31 lesers (2.8 per dorp) wat elk R50 p.m. kan gee?
                                                                                               Think you are uncomfortable?
          OF
          ¦  39 lesers (3.5 per dorp) wat elk R40 p.m. kan gee?

          OF
          ¦  52 lesers (4.7 per dorp) wat elk R30 p.m. kan gee?

          Indien ons lesers ons kan help om aan een van bg. opsies te voldoen,
          kan ons REEDS NOVEMBER 2008 na Fochville uitbrei! Sal u hierdie
          saak  asseblief  biddend  oorweeg  en  onderstaande  debietordervorm
          voltooi en stuur aan gemelde adres? BAIE DANKIE!!! Die Here seën u!







                                                                                                             Look at them!



                                                                                      Complaining about your transport system?





















                                                                                                          How about them?


                                                                                                    Working for "peanuts"?



















                                                                                                           How about her?
   5   6   7   8   9   10   11   12   13