Page 9 - Good News October 2008 paper
P. 9

o  50  jaar  gelede  het  ons   Sondag, toe ons take afgehandel      Op 'n Saterdagaand het die klomp
                jongklomp gaan uitkamp op      was  en  ons  reg  was  om  die       gaan  dans  by  'n  plek  waar  daar
                                                                                                                                         e e
                                                                                                                                     efd
                                                                                                                                    Lie
                                                                                                                                  s L
          S'n  Sendingstasie.  Ons  sou        Maandag terug te gaan huis toe,       gereeld maar moleste was. Teen               is is   Li ief d fde
                                                                                                                               od
          'n week daar werk en elke dag was    woon  ons  die  diens  in  die  nege-uur die aand het 'n bakleiery            God d i
                                                                                                                             Go
          louter vreugde.                      Sendingkerkie  by.  Die  sendeling    uitgebreek  en  die  polisie  is  ont-  G
          Die  dames  het  in  die  Sending-   preek ernstig. Hy sê dat hy al baie   bied.  'n  Aantal  is  gearresteer,
          hospitaal gaan help om verbande      lank  vir  sy  gemeentelede  sê  dis   maar het 'n afkoopboete betaal en
          te verpak, medisyne uit te deel en   hulle  plig  om  vir  ongelowige      is  vrygelaat.  In  die  aanklag-
          allerhande take te verrig wat die    mense van die liefde van God te       kantoor  het  hulle  gesweer  hulle
          dagtaak  van  die  verpleegsters     vertel,  anders  sal  die  klippe  dit   gaan  die  geveg  buite  die  dorp
          vergemaklik het. Ons manne het       uitroep.  Nou  is  sy  profetiese     voortsit en is toe met hulle dronk
          op  die  perseel  'n  huis  vir  die   woorde  bewaarheid.  Die  klippe    lywe in twee motors daar weg.
          sendeling gebou.                     daar teen die berg roep dit uit!      Net buite die dorp het die maat,
          Op  'n  dag  het  drie  manne  ver-  Hierdie insident het my gedagtes      wat nie 'n lisensie gehad het nie    Kan  klippe  lieg?  Ja,  hulle  kan,
          dwyn. Omdat ons egter nie almal      teruggedwing  na  'n  skoolmaat.      maar die motor bestuur het, onder    maar hulle kan ook vertel van die
          saam  spesifieke  take  gehad  het   Rof in die ergste sin. Hy wou nooit   'n vragmotor ingejaag. Al vier die   liefde van God. Dit hang maar net
          om te doen nie, het ons eers teen    luister nie en is na standerd ses     insittendes  is  daardie  nag  die   af van wie die skryfwerk doen.
          die middag agtergekom dat hulle      uit  die  skool  toe  hy  sestien     ewigheid  in.  Op  sy  grafsteen     Die vraag is nou wat op elkeen van
          weg  was  toe  hulle  met  toue  en   geword het. Hy het by 'n bouer as    staan  daar  'n  pragtige  grafskrif   ons se harte geskrywe staan. Het
          blikke  van  die  berg  se  kant  af   leerling-messelaar  gaan  werk.  met 'n Bybelversie daarby en ook        ons God werklik lief? Wat op ons
          aangestap gekom het. Toe ons vra     Omtrent 'n jaar vantevore het sy      "Veilig in Jesus arms". Op sy pa     harte  gegrif  is,  word  deur  die
          waar hulle vandaan kom, het hulle    pa  selfmoord  gepleeg  omdat  sy     se  grafsteen  'n  entjie  daarvan-  Almagtige  beoordeel  en  Hy  kan
          bloot  na  die  berg  gewys.  Daar   ma  met  ander  mans  rondgeloop      daan  staan  "my  geliefde  egge-    nie mislei word nie!
          teen  'n  hoë  krans  het  gestaan,   het. Hierdie maat het omtrent al sy   noot  wat  so  tragies  van  my     [Ingestuur  deur  'n  leser  uit
          "Modimo o a lerato." God is liefde.  geld uitgedrink - soos sy pa.         weggeneem is".                       Potchefstrooom.]









                 od  is  alwetend.  Géén  mens  kan  mekaar  afknou  en  vermoor  deur  ons  dit wat God van ons verwag. Sodoende kom daar
                 Hom  iets  leer  of  meedeel  waar-    liefdelose, selfsugtige optrede. Hoeveel  heling en herstel vir beide partye en rus God se
          Gvan Hy nie weet of kennis dra nie.  venyn en moorddadigheid dikwels in ons  seën op ons.
          En  niemand  kan  enigiets  vir  Hom  gedagtes skuil.                                        God se vraag is egter tweeledig: Nie net waar ek
          wegsteek  nie,  want  "…daar  is  geen  Ons het mekaar nie werklik lief soos wat  vandaan kom nie, maar ook waarheen ek op pad
          skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar  God dit van ons verlang nie. Hy beveel  is! Wat gaan my eindbestemming wees?
          alles is oop en bloot voor die oë van Hom  dat  ons  selfs  ons  vyande  moet  liefhê  Dit is uiters belangrik dat ek oor my lewe besin,
          met wie ons te doen het" (Heb. 4:13). Tóg  (Matt.  5:44,45),  terwyl  ons  nie  eens  bestek opneem en saam met Paulus sal uitroep:
          vra Hy vir Adam: "WAAR IS JY?" (Gen.  diegene wat die naaste aan ons is, self-               "Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat
          3:9).                                         loos liefhet nie! (1 Joh. 3:16).               agter is en strek my uit na wat voor is. Ek span my
          Hierdie vraag impliseer baie meer as net  Net  soos  Adam  verontskuldig  Kain  in  om  by  die  wenstreep  te  kom  sodat  ek  die
          kennisname van die plek/lokaliteit waar  homself:  "Hoe  moet  ek  weet?  Is  dit  hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep
          Adam hom bevind. God weet presies op  miskien  my  werk  om  hom  op  te  pas?"  het in Christus Jesus" (Fil. 3:14 NV).
          watter plek in die tuin Adam hom bevind  (Gen. 4:9 DLB).                                     © Huegene Venter
          EN  Hy  weet  ook  dat  Adam  wegkruip  Ja! Dit ís my en jou verantwoordelikheid
          omdat Hy gesondig het. Hy sien Adam se  om  sorg  te  dra  vir  ons  'broers'.  Om
          geskonde hart en gedagtes en Hy weet  verantwoordelikheid  vir  mekaar  te
          dus baie goed in watter geestestoestand  aanvaar. "Dra mekaar se laste en vervul
          Adam verkeer. Maar in Sy neerbuigende  so die wet van Christus" (Gal. 6:2).
         goedheid besoek Hy Adam.                       In Die Lewende Bybel lees ons in Rom.
         In plaas daarvan dat Adam homself voor  15:1,2: "Die van ons wat sterk is in die
         God  verootmoedig,  berou  toon  oor  sy  geloof  moet  die  probleme  van  ander
         sonde  sodat  sy  verhouding  met  God  Christene raaksien wat nie so sterk is nie
         herstel  kan  word,  reageer  hy  negatief-    en dit saam met hulle help dra. Ons mag
         beskuldigend  op  God  se  vraag.  Hy  nie net aan onsself dink en aan ons eie
         verplaas  sy  vrees-  en  skuldgevoelens  plesier nie. Elkeen van ons moet ook aan
         deur onmiddellik die blaam op God en sy  sy mede-Christen dink en doen wat hom
         vrou te plaas: "Die vrou wat U gegee het  kan plesier en sy geloof kan versterk."
         om  by  my  te  wees,  sy  het  my  van  die  En  dit  behaag  God  mateloos  wanneer
         boom gegee…" (Gen. 3:12).                      'broers'  in  absolute  harmonie  met
         Is  dit  nie  kenmerkend  van  die  optrede  mekaar saamleef: "Kyk, hoe goed en hoe
         van die meeste mense nie? Hulle slegte/  lieflik is dit dat broers ook saamwoon!
         moeilike lewensomstandighede is altyd  …want daar gebied die HERE die seën,
         iemand anders se skuld!                        die lewe tot in ewigheid!" (Ps. 33:1-3).
         Sou God vandag hierdie vraag aan jou en  Maar God is nie net gemoeid met waar ek
         my  stel:  "WAAR  IS  JY?"  Wat  sal  ons  is nie. Hy wil ook weet: "…WAAR KOM JY
         antwoord wees? Waar bevind ons ons in  VANDAAN, EN WAAR GAAN JY HEEN?"
         ons  geestelike  lewenswandel?  Hoe  lyk  (Gen.  16:8).  Hy  wil  hê  dat  ek  my  hele
         ons verhouding met God? Net jy alleen  lewensbestaan in oënskou moet neem.
         sal hierop kan antwoord. Maar God sal  Wat ek vandag is, het uitermate baie te
         wéét!                                          doen  met  my  verlede.  Dit  kan  goed  of
         Dan  kom  Hy  met  'n  verdere  vraag:  sleg wees, maar dit is verby! Daaraan kan
         "WAAR IS JOU BROER…?" (Gen. 4:9).              ek nie veel doen nie behalwe restitusie
         Hierdie vraag ondersoek ons geestelike  teenoor  mense  wat  ek  veronreg  het.
         welsyn, gesindheid en groei. God weet  "Gaan  terug  na  jou  meesteres  en
         alles omtrent ons verhoudingslewe met  verneder  jou  onder  haar  hande"  (Gen.
         ons 'broers' en 'susters'; met ons mede-       16:9).
         mens. Hy weet hoe ons mekaar "dood-            Hoe moeilik dit ook al is om vir mense te
         slaan" met ons woorde en dade. Hoe ons  gaan sê "Ek is jammer! Vergewe my!" is
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13