Page 4 - Good News October 2008 paper
P. 4

Gelowiges Vat Hande



          oor Kerkgrense Heen!




               wee jaar gelede het Francois Vosloo      gemeentes het saam beplan, fondse gegee
               (OM)  in  Miederpark  as  deel  van      en sy aan sy gewerk om die eerste Konfe-
          Tverskeie sprekers tydens 'n Sending-         rensie  moontlik  te  maak.  Net  hierdie
          konferensie opgetree. Dit was 'n geseënde     getuienis  van  samewerking  oor  kerk-
          Konferensie  wat  gekenmerk  was  deur        grense  heen,  is  op  sigself  'n  wonderlike
          gebedstoewyding.  Voor  elke  sessie  het     verhaal!
          elke spreker hom in gebed afgesonder. Na      Dit  het  gelei  tot  die  vestiging  van  'n
          so  'n  gebedsessie  het  Francois  na  my    vennootskap (MMM),   wat vanjaar op die
          gestap en gesê dat hy 'n gesig gesien het.    naweek  van  12-13  September  die  eerste
          Hy het Jesus in die middelpaadjie van die     MMM  Sendingkonferensie  in  Potchef-
          kerk sien afstap, in die vorm van 'n helder   stroom  aangebied  het.  Hierdie  Sending-
          wit  lig,  tot  voor  die  kansel,  waar  Hy  die   mobiliseringskonferensie  is  deur  onge-
          predikers bemoedig. Francois het aan my       veer  250  gaste  van  oor  die  hele  land
          genoem  dat  hy  dink  dat  die  Here  vanuit   (sommige  van  sover  as  Kaapstad)  byge-
          daardie  Konferensie  iets  spesiaal  gaan    woon. Tien sprekers het opgetree en dertig
          begin.  Ons  kon  God  se  teenwoordigheid    uitstallers  het  hul  kundigheid  gedeel.  Dit
          ervaar en het geweet dat Hy besig was om      was 'n wonderlike geleentheid vir netwerk,
          te  werk.  Min  het  ek  geweet  hoe  vinnig   saambid,  kennis  uitruil  en  vriendskaps-
          hierdie gesig waar sou word. Twee weke na     bande smee.
          daardie  Konferensie  het  die  Gees  Self    Ons harte is veral vol vreugde omdat die
          mense  op  verskillende  maniere  en  op      Heilige Gees sedertdien op kragtige wyse
          verskillende  plekke  op  leiersvlak  byeen-  werk. Die doel van die Konferensie was om
          gebring  en  oral  deure  oopgemaak  vir      gemeentes te help om meer bewus te word                 ikwels  is  ons  onseker  watter  gawes  die
          sendingmobilisering.                          van hul getuienistaak en hulle bekend te                Gees  aan  ons  gegee  het  en  waar  ons
          'n  Sendeling  (MC  Coetzee  van  World       stel aan die missionêre karakter en leefstyl  Dpresies in God se Koninkryk inpas. Nou is
          Outreach)  het  begin  om  saam  met  die     wat  Christelike  gemeentes  en  gemeente-       daar 'n spesiale Kursus wat jy kan deurloop wat
         sendingspan hande te vat en deeltyds sy        lede behoort te hê. Daarmee saam wou ons         jou  sal  help  om  jou  persoonlikheid  beter  te
         gewig ingegooi by hierdie visie. Die Here      ook  aan  Konferensiegangers  hulpbronne         verstaan, die gawes wat God deur Sy Gees aan
         het beskik dat ons 'n voertuig kon kry om      bekendstel  wat  hul  kan  ondersteun  om        jou gegee het te herken, en ook agter te kom waar
         die werk te begin, asook die ondersteuning     hierdie nuwe visie te ontwikkel. So kort na      en hoe jy dit prakties kan gebruik. Ontdek Jou
         van  'n  gevestigde  sendingkantoor.  Kort     die  Konferensie  blyk  dit  dat  daar  reeds    Plek  is  presies  soos  die  naam  sê.  Hou  op  om
         hierna  is  'n  beweging  bekend  as  MMM      groot seën voortvloei uit hierdie geleent-       nutteloos in die kerk te sit. Kom ontdek jou plek in
         (Missionêre  Mobiliseringsmomentum)  heid soos wat gemeenteleiers op spontane                   God se Koninkryk!
         gebore. (Dit is nie 'n nuwe organisasie nie,   wyse afsprake met kundige leiers gemaak          Die  Kursus  word  op  drie  agtereenvolgende
         maars  slegs  'n  mobiliseringsbeweging        het  om  hul  gemeenteleiers  te  kom            Woensdagaande  aangebied  nl.  5,  12,  en  19
         vanuit die Kerk wat bestaande kundigheid       bemagtig.  Leiers  uit  Ikageng  en  ook         November 2008 om 18:00 - 21:00 elke aand. Die
         benut). Verskeie pastore en predikante in      studente van NWU het hierdie Konferensie         kursusfooi  beloop  R60  p.p.  Registreer  vooraf
         Potchefstroom  het  intussen  meegewerk        bygewoon. Daar is ook verskeie gemeen-           deur  jou  inbetaling  te  doen  by  ABSA,  takkode
         om hierdie beweging te vestig. Oor kerk-       tes wat aangebied het om hande te vat en         632005, tjekrek. 680 590 591, Rek. naam: NG Kerk
         grense het ons geleer om prakties saam te      konferensies soortgelyk aan MMM, na hul          Miederpark. Verwysing met inbetaling: OJP.____
         werk.  Nog  kerkleiers  het  hul  kerkgeboue   streke te neem! Daar is ook gelowiges wat        (gevolg  deur  u  voorletter  en  van)  Bv.  OJP.  S
         gratis  aangebied  en  op  spontane  wyse      na  vore  kom  en  aanmeld  om  voltyds          Steyn). Faks u inbetalingsbewys tesame met die
         meegewerk. Die wonderlike samewerking          sendingwerk te doen! Ons staan verstom           name  van  die  persone  waarvoor  betaal  is  aan:
         tussen gemeentes uit die Gereformeerde,        oor die werk wat God besig is om te doen!        Arinda by 018 294 6900. U kan haar kontak by 018
         Hervormde,  AGS,  NG  Kerk  en  onaf-          Hoe Hy mense gewillig maak en oprig om           294 8121 (vm.) om u inskrywing te bevestig.
         hanklike  kerke  soos  Duet  het  spontaan     eienaarskap te neem en deel te word van 'n       Navrae oor die inhoud van die Kursus kan gerig
         ontwikkel, terwyl nog ander gemeentes hul      nuwe sendingontwaking. Alle eer aan Hom!         word aan die dosente: Prof. Van Rooyen 082 786
         kerkgeboue beskikbaar gestel het.  Hierdie     (Getuienis deur  ds. Willem Louw).               8193 of ds. Louw 082 340 7549.














                                                                        iet  Smit  bly  een  van  die  mees
                                                                        geliefde  bedienaars  in  die  Gospel-
                                                                  Pindustrie.  Ses  van  sy  albums  het
                                                                  reeds goue status verwerf en sy produksie
                                                                  “Heer, U maak my nuut”, platinumstatus.
                                                                  Hy sing op 2 November om 18:00 by die NG
                                                                  Kerk Miederpark. By dié geleentheid sal hy
                                                                  ook  sy  nuwe  CD,  “Oproep  tot  lof”,
                                                                  bekendstel.
                                                                  Die diens is gratis en slegs 'n kollekte word   met net 'n stem en kitaar.”
                                                                  opgeneem.  U  word  hartlik  uitgenooi  om     Die meeste van die liedjies op “Oproep tot
                                                                  hierdie  geleentheid  by  te  woon.  (Kerk-    lof”  bestaan  uit  Keltiese  en  tradisionele
                                                                  gebou:  Aarbeilaan  22,  Miederpark,           wysies met nuwe Afrikaanse woorde uit die
                                                                  Potchefstroom).                                Bybel.
                                                                  Na groot aanvraag het Piet Smit 'n lof- en     Piet sê: “Ek het uitsluitlik gepoog om die
                                                                  aanbiddingsalbum opgeneem. Piet beskryf        suiwer Woord by die wysies uit te bring.”
                                                                  die nuwe album so: “Die volgorde van die       Die liedjies is spesifiek eenvoudig verwerk
                                                                  liedjies  vorm  nie  noodwendig  'n  aan-      met stem en koor, sodat gemeentes maklik
                                                                  biddingsessie nie, maar dit dek die hele       daarmee kan saamsing. As bonus is “Die
                                                                  spektrum van lof en aanbidding. Van hoë-       Oorwinningslied” heropgeneem, en beloof
                                                                  energie liedjies met 'n polsende oproep        om  jou  te  verras  met  sy  nuwe  'baadjie',
                                                                  tot  lof,  tot  intieme  aanbiddingsliedere  asook die nuutgeskrewe vierde vers.
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9