Page 2 - Good News October 2013 paper
P. 2

“Groot is Diana van die Efesiërs!”   “Broers en susters, hoekom aanbid en   nie om te lewe nie. Groot is Diana van
          Die gemaskerde feesgangers wat deur   offer julle aan 'n standbeeld wat met   die Efesiërs! Maak hom dood! Maak
          die strate van Efese beweeg, jil en gil   mensehande gemaak is en nie 'n god is   hom dood!” Met hierdie woorde slaan
          terwyl hulle met stokke op die grond,   nie, terwyl die ware God van hemel en   hy Timoteus weer met sy stok. “Groot
          mure en verbygaande waens slaan en   aarde Sy eie Seun gestuur het sodat   is  Diana  van  die  Efesiërs!”  roep
          uitbundig  voor  die  standbeeld  van   julle  Hom  en  die  volheid  van  Sy   iemand  anders  agter  hom  en  lig  sy
          hulle  gevierde  godin  dans.  Die  fees   geregtigheid kan ken? Hoekom dans   stok  saam  met  die  priester. Van  die
          van Katagogion is 'n groot geldmaak-  julle voor 'n dooie standbeeld en swig   ander val by hulle in en nadat hulle
          geleentheid vir die ambagsmanne en   julle voor julle luste as julle die God   Timoteus  met  stokke  en  klippe
          heidense priesters van die area en die   van  die  hemel  en  die  ware  vreugde   geslaan het, skop hulle hom tot langs
          feestelikhede rondom die dag geniet   van Sy weë kan ken?”                 die pad om met hulle optog voort te
          groot aftrek by die gemeenskap. Dit   Een  van  die  priesters  aan  die  voor-  gaan.
          wil sê, groot aftrek by almal behalwe   punt  van  die  optog  tree  na  vore  en   Later  het  'n  groep  Christene  hom
          die  groeiende  Christelike  kerk  in   stamp Timoteus uit die pad. “Los ons   kom optel en na sy huis toe geneem om
          Efese.                               uit! Ons sal doen wat ons goedvind.”   hom  daar  te  versorg.  Timoteus  het
          Timoteus,  nou  die  bejaarde  leraar   Die optog het egter reeds tot stilstand   twee  dae  later  aan  sy  wonde  en
          van die kerk in Efese, steur hom nie   gekom  en  dis  duidelik  dat  sommige   beserings gesterf.
          juis  aan  die  fees  nie.  Hy  het  eintlik   van  die  mense  deur  Timoteus  se
          vergeet dat dit vandag plaasvind. Hy   woorde geraak is.                   Daar is 'n tyd om stil te bly, maar daar is
          is  meer  besorg  oor  die  toenemende   Dus  vervolg  hy:  “Doen  wat  julle   ook 'n tyd om te praat. As een van jou
          druk op die kerk as gevolg van keiser   goedvind?  En  sê  nou  dit  wat  julle   vriende nie voor hom kyk nie en oor iets
          Diocletianus  se  verbanning  van  die   goedvind, is 'n lokval? Sê nou dit is   gaan val, is dit tog net natuurlik om uit
          apostel  Johannes  na  die  eiland   boeie wat julle van die lewe beroof en   te roep en hom te waarsku voordat hy
         Patmos  en  die  groeiende  spanning   julle  aan  berou  en  misnoeë  vas-  homself seermaak. Moet ons dan nie
         wat as gevolg daarvan in die gemeen-  ketting? Jesus het gekom sodat julle   juis te meer uitroep as sy lewe op pad na
         skap tussen die heidene en Christene   lewe  in  oorvloed  kan  hê.  Waarom   die hel afstuur en hy nie weet dat daar
         ontstaan  het.  Timoteus  onthou  wat   aanvaar julle die kettings van sonde   ‘n baie beter alternatief is nie?
         die kerk onder Nero moes deurmaak -   as julle in die vryheid van Sy Gees kan
         trouens,  hy  was  teenwoordig  by    leef!”                                Het  ek  dan  nou  julle  vyand  geword
         Paulus se teregstelling in Rome - en   “Dis genoeg!” skreeu die priester en   deurdat  ek  die  waarheid  aan  julle
         dit  lyk  of  die  kerk  dieselfde  soort   slaan Timoteus baie hard. Die ander   voorhou?                       gedagte,  moet  jy  die  goeie  stryd  stry.
         vervolging  onder  Diocletianus  kan   staan geskok en kyk. Die priester laat   Paulus (Galasiërs 4:16).         Hou  vas  aan  die  geloof  en  behou  'n
         verwag.                               hom  egter  nie  deur  hulle  verbasing                                    goeie gewete.
         Toe  Timoteus  om  die  hoek  stap  en   onderkry nie. “Godslastering! Gods-  Hierdie  opdrag  gee  ek  aan  jou,   Paulus (1 Timoteus 1:18-19).
         hom  trompop  teen  die  feesgangers   lastering! Het julle nie gehoor wat hy   Timoteus, in ooreenstemming met die
         vasloop, vervul die dwaasheid daar-   sê nie? Hy het Diana 'n valse godin en   profesieë  wat  vroeër  oor  jou  uitge-  [Fanaties  vir  Jesus,  Volume  II,
         van hom opnuut met afgryse.           'n  vervloeking  genoem.  Hy  verdien   spreek  is.  Met  hierdie  woorde  in   dcTalk, CUM, 2002].










          'n  Lekker  stukkie  biltong  is  nooit  te   standpunte
          versmaai  nie.  Vir  ons  vandag  is  dit  'n   teen  ver-
          lekkerny, maar vir ons voorouers was dit      keerde  in-                                      There were two boys in the Taylor family. The
          meer as dit. Vóór yskaste was dit 'n bietjie   vloede,  is
          moeiliker as vandag om vleis vars te hou.     belangrik.                                       older  said  he  must  make  a  name  for  his
          Sout  het  'n  baie  belangrike  rol  in  die   Ons bewaar                                     family,  and  so  turned  his  face  toward
          bewaring van vleis gespeel.                   die  wêreld                                      Parliament and fame. The younger decided
                                                        van  verrot-                                     to give his life to the service of Christ and so
          Net  so  in  die  Bybelse  tye.  Veronderstel   ting.                                          turned his face toward China and duty.
          Petrus en Johannes het 'n goeie dag op die                                                     Hudson  Taylor,  the  missionary,  died,
          meer  van  Galilea  gehad  en  hulle  het     In die 18de eeu was Frankryk en Engeland         beloved and known on every continent. But
          sommer  baie  vis  gevang.  Om  die  vis  in   se morele waardes baie swak. Frankryk het       when one looks in the Encyclopedia to see
          goeie kondisie by die mark in Jerusalem,      'n  bloedige  revolusie  gehad,  maar            what the other son had done, one will find
          100  km  van  daar  af  te  kry,  was  nogal   Engeland nie.                                   these words, ‘The  brother of Hudson Taylor.’
          belangrik.  Daarom  het  hulle  die  vis  met
          sout  ingevryf,  sommer  genoeg  sout.  Die   Geskiedkundiges sê dit was as gevolg van              - Gospel Herald
          sout  vertraag  die  proses  wat  die  vis  laat   die kragtige morele invloed van een man:
          sleg word, en Petrus en Johannes kon 'n       John Wesley. Sy prediking en die getuienis
          paar rand, of eintlik sikkels, op die mark    van sy volgelinge het die verskil gemaak.
          maak.                                         Hulle was sout!

          Jesus sê dat ons sout in die wêreld moet      Jy is die sout van jou werkplek, jou klas, jou
         wees.  Ons  moet  dieselfde  funksie  in  die   blyplek,  dalk  jou  familie.  Dáár  kan  jy  die
         geestelike wêreld vervul as wat sout in die    verrotting  keer.  Maar  dan  moet  jy  uit  die
         fisiese wêreld vervul.                         soutpot klim!
         Let's face it: die wêreld waarin ons leef, is
         sleg  en  baiekeer  verrot.  Ons  regte  lewe,   [God maak my dag, Jacie van Rensburg,
         ons opstaan vir reg en geregtigheid, ons       LUX VERBI.BM 2002].
   1   2   3   4   5   6   7