Page 4 - Good News October 2013 paper
P. 4

Die klingende nikkel                 onbereikbare...
                                                                                     word die klinkende simbaal
                                                                                     van die onsubstansiële.              Maar wanneer die kadense
                                                                                     ‘n Vlietende hersenskim              tussen sekondes
                                                                                     van vals beloftes,                   gevul word met lewenskragtige
                                                                                     onversadigbare verslawing            tevrede-dankbaarheid
                                                                                     wat altyd méér eis,                  is die vrede tasbaar
                                                                                     die oomblikke van saamwees-          die landskap diep-skoon
                                                                                     genot verloën.                       en die rus 'n
                                                                                     Dié stoflike oorskot en ooraanbod    onafweegbare
                                                                                     is 'n skreiende, nypende             sielewins!
                                                                                     sielstekort
                                                                                     wat lewe blus op pad na die          © C Venter
   1   2   3   4   5   6   7   8   9