Page 8 - Good News October 2013 paper
P. 8

m  te  sê  dat  ons  vandag  teen  'n   nie,  of  om  dankie  te  sê  vir  goeie
                  geweldige  pas  lewe,  is  al  'n  gesondheid nie?
          Ogemeenplaas. Dat dit groot span-             As mens tyd vir ordening en vir stilte in jou
          ning  en  ander  komplikasies  meebring,      lewe maak, en gereeld in verbinding is met
          weet  ons  ook.  Om  te  sê  ons  moenie  so   die Beplanner van 'n mens se lewe, kom
          haastig  lewe  nie,  sou  egter  naïef  wees.   daar 'n kalmte en 'n rustige doelgerigtheid
          Ons het in 'n onafwendbare maalstroom         in jou lewe. Dan rig jy uiteindelik baie meer
          beland.                                       uit  as  wat  jy  in  jou  groot  haas  sou  kon
                                                        regkry. Ons is dan nog besig ja, maar dis 'n
          Vir wie, of vir wat kan ons die skuld gee?    ontspanne,  doelgerigte  besigwees,  soos
          Vooruitgang,  die  sug  na  geld,  oor-       Paulus  se  hardloper  wat  nie  moeg  word
          bevolking  in  al  sy  kompleksiteit  wat     nie.
          veroorsaak dat alles verhonderdvoudig is,
          'n hoër lewenstandaard? Wie kan sê? Feit      Dan sal ek ook die krag hê om lastighede in
          is dat ons in hierdie maalstroom beland       my besige dag kalm te hanteer - daardie
          het waaruit ons nie maklik kan kom nie, of,   turksvy  wat  ons  daagliks  teëkom  en  ons
          soos 'n bekende skryfster dit stel: “Ons is   dag  so  kan  versuur  dat  ons  dinge  sê  en
          deel  van  'n  bondel  wasgoed  in  'n  dink waaroor ons later spyt is. U   ken dit:
          wenteldroër  waarmee  jy  onafwendbaar        tot oormaat van ramp, 'n telefoon wat lui
          maar  moet  saamsirkel.”  Dit  het  'n  met 'n noodkreet van 'n vriendin nes ek die
          lewenstyl geword.                             dag  'n  duisternis  van  dinge  het  om  af  te
                                                        handel;  die  langdradige,  maar  eensame
          Om  dus  sonder  meer  te  sê  ons  moet      buurman wat kom kuier nes ek aandete wil
          stadiger leef, klink na 'n onmoontlikheid.    maak,  'n  kind  wat  huil-huil  die  huis
          'n Sekere hoeveelheid werk per dag móét       binnekom as ek reeds laat vir my werk is.
          net eenvoudig klaar, en daarmee basta. Vir    Sou  dit  tog  nie  gaaf  wees  as  ek  onder-
          baie  mense  is  'n  laer  versnelling  brekings só kon reël dat dit inpas by my
          onmoontlik.                                   “besige” program nie! As jy liefde of hulp
                                                        kan gee, sê Ludwig Kohler, stoot dan alles
          Dit  lyk  dus  of  die  oplossing  vir  die   waarmee jy besig is met 'n haal van die arm
          gejaagdheid  in  die  meeste  gevalle  nie    opsy, en gee dan kwistig van jou tyd!
          soseer  in  die  vermindering  van  verplig-
          tinge  en  bedrywighede  lê  nie.  Nee,  die   Die  Christen  hanteer  ook  sulke  tye  met
          oplossing lê veel eerder binne die mens se    grasie en in retrospeksie besef hy/sy dat
          gees. In ons oorvol dag moet ons tye maak     die aandag wat hulle aan die onderbreking
          waarin ons remme aanslaan en stil word,       gegee het, sinvoller tydsbesteding was as
          tye waarin ons bestek opneem. Dit is die      dit wat hulle op hul “program” gehad het.
          geheim van sinvol lewe, dit is die manier     Lees maar weer die beskrywing van Jesus
          waarop ons die gejaagdheid kan besweer.       se lewe op aarde, en jy besef dat Sy hele
          Vir innerlike kalmte is hierdie tye van stilte   lewe feitlik uit onderbrekings bestaan het
          'n  vereiste,  al  moet  dit  beteken  dat  ek   waarvoor Hy tyd ingeruim het in Sy besige
          soggens  'n  halfuur  vroeër  opstaan  of     dag. Waar het Hy die krag daarvoor gekry?
          saans 'n halfuur later gaan slaap.            Die antwoord lê daarin dat Hy dikwels na
                                                        eensame  plekke  vertrek  het  waar  Hy,  in
          Wanneer ons tot stilte gekom het, kan ons     stille  gesprek  met  Sy  Vader,  reserwes
          onsself  afvra:  Waarmee  is  ek  so  besig?   opgebou het vir die aansprake van 'n nuwe
          Wat wil ek bereik? Is my voorkeure reg?       dag.
          Gebruik ek baie van my tyd (en geld) vir              Ek wil stil wees, Here, en op U wag.
          luukshede, plesier en afleiding, maar baie            Ek wil stil wees dat ek kan verstaan
          min vir ander mense en vir dienslewering?              wat in die wêreld gebeur.
          Het ek baie tyd vir oppervlakkige sosiale             Ek  wil  stil  wees  om  na  aan  al  U
          verkeer,  maar  min  vir  'n  ouer  wat  oud          skepsels te kom en hulle stemme te
          word? Hoeveel waarde heg ek aan 'n stil               hoor.
          uur  in  die  kerk,  of  om  doodstil  na  'n         Ek wil stil wees dat ek onder die baie
          probleem te luister, of om 'n boek te lees            stemme U Stem kan herken.
          wat my meer insig in my medemens gee, of              Ek  wil  stil  wees  en  my  daaroor
          om 'n kwartier lank na 'n mooi sonsonder-             verwonder dat U vir my 'n woord het.
          gang te staan en kyk?                                 Here, ek is nie werd dat U na my toe
                                                                kom nie, maar spreek net een woord
          Werk ek so hard aan my dag se “program”               dan word my siel en gees gesond.
          dat ek nie tyd het om my te verwonder oor
          my  kind  se  grootword,  of  om  na  die     [Uit:  Deur  die  liefde  aangeraak,  Winnie
          pragtige wêreld waarin ons woon op te let     Rust, NG Kerk-Uitgewers, 1982].
   3   4   5   6   7   8   9