Page 2 - Good News October 2019 paper
P. 2

BLADSY 2                            GOEIE NUUS/GOOD NEWS                                  TEL. (018) 293 1996                      OKTOBER 2019

              B
              BID SONDER OPHOU!!!ID SONDER OPHOU!!!






                 ns lewe in ernstige tye. As   land  en  al  sy  volksgoepe  doen.   is dán dat daar 'n heerlike wissel-
                 daar ooit 'n tyd was dat die   Daar  moet  ook  volhardend  teen    werking tussen ons en God kom,
          Ogelowige  sy  godsdiens  misdaad,  korrupsie  en  wanprak-                want  die  Heilige  Gees  kom  ons
          met erns moet bejeën, dan is dit     tyke  gebid  word.  En  natuurlik     tegemoet  om  intens  in  die
          nou. Die Woord van God verklaar:     moet  ons  ook  intree  vir  die  gebedsdimensie  te  kom.  Ons
          "Koop die tyd uit omdat die dae      behoeftes van die noodlydendes.       praat met Hom, en Hy praat met
          boos is" (Efésiërs 5:16 OV).                                               ons! Hy mag ons selfs lei om van
                                               Saam  met  die  Psalmdigter  tyd  tot  tyd  te  vas  en  te  bid  vir
          Ons moet die tyd uitkoop om te       behoort  ons  te  kan  sê:  "In  die   belangrike sake - nie net vir ons-
          bid.  Moeite  doen.  Opofferings     aand,  in  die  môre  en  in  die     self nie maar óók vir ander mense
          maak.  'n  Prys  betaal  om  tyd  te   middag, heeldag kla en sug ek, en   en  landsake.  In  hierdie  verband
          maak  vir  gemeenskap  met  ons      Hy hoor my roep" (Ps. 55:18 NV).      kan ons ook maar gaan kyk na die
          Vader.  Gebedstyd  rek.  Gereeld     Daniël  is  vir  ons  'n  sprekende   gebedshelde in die Ou en Nuwe
          poog om ons gebedstyd bietjie vir    voorbeeld  van  'n  mens  wat  Testament. En natuurlik is Jesus
          bietjie langer te maak.              volhardend gebid het: "…hy het in     se  gebedslewe  vir  ons  'n  baie
                                               sy bo-kamer vensters gehad wat        goeie voorbeeld.
          Ons  moet  wys  wees  "…soos  'n     oop was in die rigting van Jerusa-
          man wat 'n huis bou, wat gegrawe     lem, en hy het drie maal op 'n dag    Grawe diep. Bid voortdurend. Bou
          en  diep  ingegaan  en  die  fonda-  op  sy  knieë  geval  en  gebid  en   op die Rots en nie op die sand nie!
          ment op die rots gelê het; en toe    lofprysinge  uitgespreek  voor  sy    "Bid  sonder  ophou"    (1  Thess.
          die vloedwater kom en die stroom     God, net soos hy tevore gedoen        5:17 OV). Die Amplified Bible stel
          teen  daardie  huis  losbreek,  kon   het"  (Daniël  6:11  OV).  Wanneer   dit  so:  "Be  unceasing  in  prayer
          hy dit nie beweeg nie, omdat sy      ons  in  die  gewoonte  kom  om       [praying perseveringly]…"
          fondament  op  die  rots  was"  langer en meer intens te bid, word
         (Lukas  6:48  OV).  Laat  ons  diep   ons al hoe meer 'n voorbidder wat     Die  KOMS  van  JESUS  is  VOOR
         grawe  met  volhardende  gebed        nie net vir ons eie behoeftes bid     DIE  DEUR!  Laat  ons  sonder
         totdat  ons  die  Rots  bereik.  Laat   nie, maar ook vir mense in nood     ophou bid en gereed maak sodat
         ons géén moeite ontsien nie, want     wat ons terloops raakloop.            ons  ons  BRUIDEGOM  met
         ons leef in gevaarlike en onstui-                                           vreugde  en  afwagting  tegemoet
         mige dae. Ons moet spesiale en        Jakobus 4:8 verklaar: "Nader tot      kan gaan!
         dringende  voorbidding  vir  ons      God en Hy sal tot julle nader." Dit   © Dr. J J Venter



                                                                    Go and Have a Look
                    Goeie Nuus se
                    Goeie Nuus se                                   Go and Have a Look
                    Webblad Kry
                    Webblad Kry                                             at Good News'
                                                                            at Good News'
               'n Nuwe Blaadjie!                                     Revamped Website!
                                                                     Revamped Website!
               'n Nuwe Blaadjie!


                 oeie  Nuus  kan  nou  in  boekformaat  op  die          ood News can now be read on the Internet in a
                 Internet gelees word. Alle uitgawes (vorige             book format. Get all copies (including those

          Gmaande en jare ingesluit) is onder "Argiewe" Gof  previous  months  and  years)  under
          beskikbaar.                                             "Archives".
          Laat weet asb. al jou vriende, familie en kollegas      Please  spread  the  word  and  tell  all  your  friends,
                                                                  family and colleagues (nation- and worldwide) to get
          landswyd  en  wêreldwyd  om  die  nuutste
          (of  vorige)  uitgawes  van  die  Goeie  Nuus  by       the latest (or previous) copies of the Good News at
          www.goodnewsmessage.co.za        onder "Argiewe"   op   www.goodnewsmessage.co.za         under  "Archives"
          hul rekenaars, tablette of selfone  te gaan lees! Die   and  read  it  on  their  computers,  tablets  or  cell
          verskillende  uitgawes  kan  ook  gedeel  ("share"),    phones.
          uitgedruk, en afgelaai word.
                                                                  If you prefer to read the website in English you could
          Nog iets wat die moeite werd is om te lees, is 'n       do that too, although the copies are multilingual just
          uittreksel  uit  ons  boek  "5  voor  Middernag"  wat   like the hard copy.                                          Lees die Goeie Nuus
          bekombaar is d.m.v. die Kieslys ("menu").                                                                            op u selfoon! Laai 'n
                                                                  Below is an example of one edition that is available         QR Scanner Toepassing,
          Hieronder is 'n voorbeeld van een uitgawe wat op        on the Internet.                                             bv. Avira QR Scanner,
          die Internet beskikbaar is.                                                                                          af en skandeer die
                                                                                                                               volgende QR-kode:

















                                                                                                                               Read Good News on your
                                                                                                                               cell phone! Download a
                                                                                                                               QR Scanner App,  e.g.,
                                                                                                                               Avira QR Scanner, and
                                                                                                                               scan the QR code above.
   1   2   3   4   5   6   7