Page 4 - Good News October 2019 paper
P. 4

BLADSY 4                            GOEIE NUUS/GOOD NEWS                                  TEL. (018) 293 1996                      OKTOBER 2019



































                                                                                       WAAR LIEFDE IS, IS GOD…AAR LIEFDE IS, IS GOD…
                                                                                       W


                                                                                              (Na 'n verhaal van Leo Tolstoi)erhaal van Leo Tolstoi)
                                                                                              (Na 'n v
                                                                                       n  'n  kelderkamertjie  onder      hoe  'n  skraal  ou  vroutjie  met  'n
                                                                                       straatvlak  het  Martin  Ave-      huilende baba in haar arm teen die
                                                                                     Idéitsch skoene gemaak. Dag vir      oorkantste muur gaan sit waar sy
                                                                                     dag het hy oor sy lees gebuk-kend    probeer  om  die  kind  teen  die
                                                                                     gesit, en wanneer hy 'n keer opkyk,   sneeuwind te beskerm. "Kom in,"
                                                                                     kon hy deur die smal venstertjie bo   roep hy. "Dit is darem warmer hier
                                                                                     sy kop net die voete uitmaak van     by my vuurherd." Dankbaar maak
                                                                                     die  mense  wat  op  straatvlak      die vrou haar tuis, maar die baba
                                                                                     verbygeloop  het.  Die  meeste  van   skreeu  een  stryk  deur.  "Is  hy
                                                                                     daardie  skoene  het  hy  self       siek?" vra Martin. "Honger!" ant-
                                                                                     gemaak.                              woord sy en kyk verlangend na die
                                                                                     Martin was 'n eensame man. In sy     pappotjie wat op die vuur prut. Toe
                                                                                     armoede moes hy só hard werk dat     die vroutjie later loop, was die pap
                                                                                     hy  skaars  tyd  gehad  het  om  met   op en die baba stil. En Martin het 'n
                                                                                     ander  mense  om  te  gaan.  Sy      vriendin  gemaak.  Nou  was  dit  al
                                                                                     enigste gespreksgenoot was God.      namiddag en steeds het die Here
                                                                                     Namate hy ouer geword het, het die   nie gekom nie…
                                                                                     verlange in sy hart gegroei om dié   Sou  hy  wat  Martin  is  Hom  dalk
                                                                                     God tot Wie hy so baie gebid het,    verkeerd  verstaan  het?  "Hou  die
                                                                                     een  keer  van  nader  te  leer  ken.   straat  dop;  Ek  gaan  jou  vandag
                                                                                     Daarop  droom  hy  een  nag  dat     kom  besoek,"  het  Hy  tog  gesê.
                                                                                     Christus aan Hom verskyn en sê:      Maar al wat dáár verbygaan, is die
                                                                                     "Martin, hou môre die straat dop,
                                                                                                                          bekende  skoene  van  Martin  se
                                                                                     want Ek gaan jou kom besoek."
                                                                                     Die  volgende  dag  was  Martin      klante. Tot sy verbasing kry Martin
                                                                                     gereed  vir  sy  Besoeker.  Vroeg    Avedéitsch vandag soveel mense
                                                                                     reeds was sy koolsop, melkpap en     dat hy skaars kan werk. Nou is dit
                                                                                     broodjie gereed vir die belangrike   weer 'n kaalvoet-seuntjie wat by sy
                                                                                     Gas.  Elke  keer  wanneer  hy  'n    venster  kom  klop  om  ingelaat  te
                                                                                     onbekende  paar  skoene  sien        w o r d   t o e   ' n   k l o m p
                                                                                     verbykom,  het  hy  opgestaan  om    straatbullebakke  hom  agtervolg.
                                                                                     deur die smal venstertjie die gesig   Martin  nooi  hom  dus  maar  in  en
                                                                                     te  probeer  uitmaak.  Hoe  sou  Hy   vertel  'n  paar  stories  om  hom  te
                                                                                     lyk?                                 kalmeer. En stop hom 'n bekertjie
                                                                                     Toe kies ou Stepánitch die straat-   sop in die hand teen die koue. Nou
                                                                                     veër,  om  reg  voor  die  venster  te   is daar byna niks oor vir die hoë
                                                                                     kom staan. Eintlik daarteen aan te   Gas nie!
                                                                                     leun. Want sy verskrompelde ou lyf   Teen donker gee Martin moed op
                                                                                     was  duidelik  nie  in  staat  om  die   dat die Here nog sal kom. Dit was,
                                                                                     sneeu weg te spit soos van hom       na  alles,  tog  maar  net  'n  droom,
                                                                                     verwag  word  nie.  Ongeduldig,      dink hy. Hy pak sy werkgoed weg,
                                                                                     omdat sy Gas enige oomblik kon       steek die lamp op en haal sy Bybel
                                                                                     opdaag, klop Martin teen die ruit en   uit.  Dit  val  asof  vanself  oop  by
                                                                                     nooi  die  ou  man  in  om  hom  'n   Matteus 25:35: "Ek was honger, en
                                                                                     bietjie  te  kom  warm  maak  by  die   julle het My iets gegee om te eet; Ek
                                                                                     vuurherd. Een koppie tee het twee    was dors, en julle het My iets gegee
                                                                                     geword  en  later  drie,  want  ou   om te drink; Ek was 'n vreemdeling,
                                                                                     Stepánitch het lang stories gehad.
                                                                                     Martin  het  maar  geduldig  geluis-  en  julle  het  My  gehuisves.  Ek  was
                                                                                     ter, maar elke keer skrams deur die   sonder klere, en julle het My klere
                                                                                     venster  geloer  of  Hy  nog  nie    gegee; siek, en julle het My verpleeg;
                                                                                     aankom nie.                          in die tronk, en julle het My besoek.
                                                                                     Later  was  Martin  se  suiker  op,  Vir  sover  julle  dit  aan  een  van  die
                                                                                     maar ou Stepánitch se gesels nog  geringste van hierdie broers van My
                                                                                     nie.  Martin  het  geluister  en  inge-  gedoen  het,  het  julle  dit  aan  My
                                                                                     sien dat die ou drommel maar net  gedoen."
                                                                                     so  eensaam  was  soos  hy  self.    Toe verstaan Martin wat die Here
                                                                                     Toe die ou man uiteindelik ver-trek,   bedoel het!
                                                                                     was Martin verbaas dat hy amper      [Uit:  Stories  vir  die  Lewe-Omni-
                                                                                     van  sy  Besoeker  vergeet  het.     bus, Lux Verbi].
                                                                                     Skaars was hy weg of Martin sien
   1   2   3   4   5   6   7   8   9