Page 6 - Good News September 2014 paper
P. 6

nnemarie Pretorius het in     weer te siene kry, sê ek weer vir
                 die  hartjie  van  die  winter   hom:  “Jong,  die  Here  gaan  jou
          Aby  Victoriabaai  'n  Konfe-        seën.”  Daardie  aand  het  ek  vir
          rensie  gereël.  Omdat  daar  nie    hom gebid en die Here het hom
          normaalweg  baie  besoekers  in      met die Heilige Gees gedoop. Die
          die winter is nie, het sy goedkoop   volgende  dag  het  Pastoor  Slab-
          akkommodasie vir ons gekry en        bert Pretorius hom en 'n groepie
          die tent is sommer op die strand     jongmense  in  die  ysige  winter-
          opgeslaan. Die heel eerste aand      koue  in  die  oop  see  gedoop.
          toe ons daar kom, was daar baie      Hierna het ek weer van Victoria-
          jongmense.  Net  toe  ek  die  tent   baai huis toe vertrek.
          instap, sê sy: “Neem jy vir ons die   'n  Jaar  later  het  ek  weer  vir
          offerande op.” Ek neem toe maar      Annamarie  gesien  en  die  eerste
          die  offerande  op  en  getuig  hoe   ding wat ek haar gevra het, was:
          die  Here  onderneem  vir  ons       “Hoe  gaan  dit  met  Nardus?”  Sy
          Sendingwerk aangesien ek nie 'n      vertel  my  die  volgende:  By  die
          eie  gemeente,  kerk  of  Sending-   plaaslike  skool  was  daar  'n
          raad het wat fondse voorsien nie.    Wetenskap/Wiskunde  Ekspo-
          Ek het 20 jaar lank 2 keer elke jaar   kompetisie en Nardus en 'n maat
          na  Afrikalande  gegaan  en  daar    het  saam  ingeskryf  daarvoor.
          konferensies  gaan  hou.  Ek  het    Hulle  kom  toe  eerste!  Daarna
          net  getuig  van  die  goedheid  en   stuur  die  prinsipaal  hulle  na  die
          getrouheid  van  die  Heer.  Die     Provinsiale  Ekspo  en  daar  wen      Stella oorhandig een van die Bybels aan 'n Ovahimba-vrou in Namibië
          offerande  van  daardie  betrokke    hulle weer!
          aand sou net aangewend word vir      Nardus en sy maat moes hierna         die pastoor vertel in watter hag-    verkoop en die geld gegee vir die
          die  koste  van  dáárdie  Konfe-     na Natal toe gaan om hul prys in      like omstandighede die Christene     Zimbabwiërs.  Sy  het  die  klere
          rensie.                              ontvangs te gaan neem. Hulle het      in Zimbabwe lewe. Nadat ek klaar     gaan  uittrek,  'n  ketenges  gaan
          Die  volgende  dag  sit  ek  in  my   nie  geld  gehad  nie,  maar  op  'n   getuig het van Nardus se offer, het   aantrek en die pakkie gebring en
          kamer. Skielik is daar 'n klop aan   wonderlike manier het die Here vir    die  pastoor  opgestaan  en  gesê:   vir  die  kopers.  Dit  het  my  hart
          die  deur.  Toe  ek  die  deur  oop-  hulle  geld  voorsien  sodat  hulle   Hierdie  seun  het  vir  óns  kos   baie diep geraak om te sien hoe
          maak,  staan  daar  'n  15-jarige    kon  gaan.  Sy  prys  was  tien-      gegee. Aangesien  hy  dit  vir  ons   hierdie mense GEE!
          seun. Hy het bloedrooi hare en 'n    duisend Rand! Daarmee saam het        gedoen het, kan óns nou weer die     Ons het hierdie storie vertel   by
          sproetgesig.  Hy  sê  vir  my:  hy  'n  beurs  ontvang  om  op  Zimbabwiërs help. Kom ons neem                  nog  vier  van  die  Konferensies
          “Tannie,  ek  het  net  vir  jou  iets   Stellenbosch  te  gaan  studeer.   vandag  hier  'n  offerande  op  wat ons in Masaailand gehou het.
          gebring  vir  jou  Sendingwerk.”    Daar  was  ook  nóg  tienduisend       waarmee ons hulle kan help. Ons      Later  het  ons  na  Zimbabwe
          En hy gee my 'n koevert.             Rand  se  boekgeld  daarby  het nou meer as die Zimbabwiërs.               gegaan  met  300  Amerikaanse
          Ek  vra  hom:  “Nou  wie  moet  ek   ingesluit,  plus  nóg  tienduisend    En hulle het vorentoe gekom en       dollars plus 'n hele pak klere en
          bedank - vir jou of vir jou pa?” Ek   Rand  se  hardeware-artikels  wat    gegee! Op daardie tydstip het jy     ander  artikels  wat  die  Masaai-
          weet  mos  nie  waar  die  geld      hulle  vir  hul  rekenaars  kon  170 sjielings vir een Rand gekry.         mense, wat self so min gehad het,
          vandaan  kom  nie.  Hy  sê:  “Nee    gebruik, asook 'n reis na Londen      Sommige het 200 sjielings en 500     aan die Zimbabwiërs gestuur het.
          Tannie, vir my.” Toe sê ek: “Nou     waar hulle twee hulle uitstallings-   sjielings  gegee.  Naderhand  het    Dit het my hart week gemaak dat
          ja,  baie  dankie.  Die  Here  seën   projek moes gaan demonstreer!        hulle begin om die lappe van hulle   hulle so vrygewig was! Ons het
          jou.” En so is hy daar weg.          Ek het later wéér van hom gehoor.     ketenges  wat  hulle  om  hulle  so  baie.  As  ek  'n  paar  skoene
          Toe  ek  die  koevert  oopmaak,  is   Hy het matriek met 6 onderskei-      skouers dra, te gee. Daar was 'n     weggee, is daar nog tien paar in
          daar 'n duisend Rand in! Ek gaan     dings  geslaag  en  later  aan  die   hele hoop! Een van die vrouens       die kas, maar hulle het hul laaste
          na  Annamarie  toe  en  vra  haar:   Universiteit  van  Stellenbosch  het toe aangebied om alles mooi           paar skoene uitgetrek en vir ons
          “Annamarie, waar kry die kind 'n     gaan studeer waar hy nader aan        te was en te stryk sodat ons dit     gegee  om  weg  te  gee!  Al  die
          duisend Rand om vir my te gee?”      sy ouers kon wees. Sy pa sou dit      kon saamneem na Zimbabwe.            offerandes  wat  die  mense  in
          Sy sê vir my: “Jong, hy is een van   nooit  kon  bekostig  om  hom  Die meeste van die vrouens daar             Afrika gegee het, het my baie diep
          die middelste kinders van 'n arm     universiteit toe te stuur nie, maar   in die bos dra net die ketenges,     ontroer.  Wanneer  jy  sien  hoe
          wit familie. Hulle  is  tien  kinders   die Here het wonderlik voorsien in   maar daar was een vroutjie wat 'n   mense alles wat hulle gehad het -
          en  die  man  verdien  baie  min     al sy behoeftes. Hierdie storie van   pragtige  Westerse  pakkie  aan-     ses  mieliekoppe  en  vier  eiers  -
          geld.”                               Nardus  is  een  van  die  wonder-    gehad het. Sy het vorentoe gekom     bring as offerandes aan die Here,
          Sy  weet  nie  waar  hy  die  geld   likste verhale in my bediening oor    en gesê: “Ek het net 200 sjielings,   kon  jy  nie  anders  as  om  diep
          vandaan gekry  het nie, maar  sy     gee.                                  maar ek het hierdie pakkie en as     daaroor na te dink en aangedaan
          gaan uitvind. Sy naam is Nardus.     Vir my was die duisend Rand wat       iemand  hierdie  pakkie  wil  koop,   te wees nie!
          Vir my was dit 'n ongewone naam      Nardus  gegee  het  amper  heilige    dan  sal  ek  die  geld  gee  vir  die
          vir 'n seun. Dit het my laat dink    geld en ek het regtig vir die Here    Zimbabwiërs.”                        - Hierdie is 'n uittreksel uit Stella
          aan die vrou wat so onselfsugtig     gevra om vir my baie spesifiek te     Hulle het toe gebie op haar klere.   Eilerd  se  boek,  "Stella  se
          die  kosbare  nardussalf  oor  die   wys wat ek daarmee moes doen.         Sy het haar klere van haar lyf af    Stories", wat pas verskyn het.
          voete van Jesus gegooi het.          Na baie gebed en oorweging het
          Die volgende dag kom sy terug na     ek toe die geld in twee gedeel en
          my en sê: “Weet jy wat? Die kind     vir  R500  daarvan  Herero-Bybels
          is  'n  kundige  klein  entrepeneur.   gekoop wat ons aan die Ovahim-
          Hy maak rotvalle en kan nie voor-    bas in die Kaokaveld van Namibië
          bly soos die korporasies dit koop    gaan uitdeel het met ons sending-
          nie. Die duisend Rand het hy uit     tog daarheen. Die ander R500 het
          sy eie bankrekening getrek om vir    ek  vir  die  Masaai-mense  by  ons
          jou  Sendingwerk  te  gee.”  Toe     volgende Konferensie in Masaai-
          dink ek - hy is 'n 15-jarige seun. 'n   land gegee om kos mee te koop.
          Duisend Rand is te min vir al die    Terwyl  Brenda  Crompton  daar
          goed wat jong kinders nodig het      besig was om te bedien oor gee,
          en vir wat hulle graag wil hê. Daar   het sy my geroep en gevra om vir
          is tien kinders in die huis en by    hierdie  mense  te  vertel  van  die
          die Konferensie het ek gesien dat    seun, Nardus, wat geld gegee het
          hulle  maar  baie  beskeie  geklee   vir hulle kos. Toe ek dit vir hulle
          was.  Daardie  duisend  Rand  wat    vertel  -  my  tolk  was  'n  mediese
          die seun vir my kom gee het, was     dokter  -  het  hy  sommer  op  die
          'n baie groot offer! Hy het dit nie   vloer neergeval! Om te dink dat 'n
          vir  sy  eie  boeties  en  sussies   kind uit Suid-Afrika vir hulle geld
          gegee wat dit so nodig gehad het     gestuur  het  vir  kos!  Dit  was  vir
          nie!                                 hulle geweldig kosbaar...
          Toe  ek  hom  die  volgende  dag     Kort  vantevore  het  Geoffrey  vir
   1   2   3   4   5   6   7   8   9