Page 8 - Good News September 2014 paper
P. 8

1.  JESUS  CHRISTUS,  DIE  BRUIDEGOM,         (TYD  SPANDEER  AAN  TV-PROGRAMME,
          MOET DIE EERSTE EN ALLES IN ONS,              OF  WÊRELDSE  BOEKE  OF  TYDSKRIFTE
          DIE BRUID, SE LEWENS WEES!                    WAT  GEEN  EWIGHEIDSWAARDE  HET
                                                        NIE).
          Laat ons bly wees en ons verheug en aan
          Hom die heerlikheid gee, want die bruilof     En mag Hy, die God van die vrede, julle (die
          van die Lam (JESUS, die Bruidegom) het        Bruid) volkome heilig maak, en mag julle
          gekom  en  Sy  vrou  (die  Bruid)  het  haar   gees  en  siel  en  liggaam  geheel  en  al
          gereed gemaak. En aan haar (die Bruid) is     onberispelik  bewaar  word  by  die  weder-
          gegee  om  bekleed  te  wees  met  rein  en   koms van onse Here Jesus Christus! (die
          blink  fyn  linne,  want  die  fyn  linne  is  die   Bruidegom) (1 Thessalonisense 5:23).
          regverdige  dade  van  die  heiliges  (Open-
          baring 19:7-8).                               My kinders, (Bruid) bewaar julleself van die
                                                        afgode (1 Johannes 5:21).
          Hy (JESUS) moet meer word, maar ek (die
          Bruid) minder (Joh. 3:30).                    5. DIE BRUID MOET IN AFWAGTING LEEF
                                                        EN  ELKE  OOMBLIK  HAAR  BRUIDEGOM
          2. HAAR LIEFDE VIR HAAR BRUIDEGOM             VERWAG.
          MOET EERLIK, OPREG EN ONGEVEINS
          WEES.                                         En  middernag  was  daar  'n  geroep:  Daar
                                                        kom die bruidegom (JESUS); gaan uit hom
          Maar  julle,  geliefdes  (die  Bruid),  moet   tegemoet! (Matteus 25:6).
          julleself opbou in jul allerheiligste geloof
          en in die Heilige Gees bid en julleself in die   6.  DIE  BRUID  WORD  VERMAAN  OM
          liefde  van  God  bewaar,  terwyl  julle  die   GEREED TE WEES!
          barmhartigheid  van  onse  Here  Jesus
          Christus  (die  Bruidegom)  tot  die  ewige   Want die reddende genade van God het aan
          lewe verwag (Judas 20-21).                    alle mense verskyn en leer ons (die Bruid)
                                                        om die goddeloosheid en wêreldse begeer-
          …sodat  Hy  (JESUS)  die  gemeente  (die      likhede te verloën, ingetoë en regverdig en
          Bruid)  voor  Hom  kon  stel,  verheerlik,    vroom in die teenwoordige wêreld te lewe,
          sonder  vlek  of  rimpel  of  iets  dergeliks,   terwyl  ons  die  salige  hoop  en  die  ver-  My eie bekering was radikaal - amper soos Paulus
          maar  dat  die  (Bruid)  heilig  en  sonder   skyning van die heerlikheid verwag van die       s'n op die pad na Damaskus. 'n Drastiese omme-
          gebrek sou wees (Efesiërs 5:27).              grote  God  en  ons  Verlosser,  Jesus           keer!  'n  Omdraai  na  God  toe,  toe  ek  Jesus
                                                        Christus, (die Bruidegom) wat Homself vir        aangeneem en Hy in my hart kom woon het. Die
          3. DIE BRUID MOET ELKE DAG IN HAAR            ons gegee het om ons te verlos van alle          Bybel sê: “Hy wat ons verlos het uit die mag van
          HELE LEWENSWANDEL HEILIG WEES. SY             ongeregtigheid en vir Homself 'n volk as Sy      die duisternis en oorgebring het in die koninkryk
          MOET DAAGLIKS HAAR SONDE BELY EN              eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.        van die Seun van Sy liefde” (Kolossense 1:13).
          SY  MOET  MENSE  VERGEWE  EN  VRY-            Spreek  hierdie  dinge  en  vermaan  en          Om hierdie rede het radikale bekerings van ander
          SPREEK.                                       bestraf in alle erns. Laat niemand jou verag     mense my ook altyd aan die hart gegryp.
                                                        nie (Titus 2:11-15).                             Ek  onthou  een  so  'n  persoon,  jare  gelede.  Sy
          Maar soos Hy (JESUS) wat julle geroep het,                                                     naam was Philip. 'n Swart man in wie se lewe ek
          heilig is, moet julle (die Bruid) ook in jul   7.  DIE  BRUID  MOET  DIE  VRUG  VAN  DIE       duidelik die Here gesien het. Hy het my van sy
          hele  lewenswandel  heilig  word,  omdat      HEILIGE GEES OPENBAAR.                           bekering vertel: “Ou Philip, hy was binnekant by
          daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is                                                      die asblik. Die deksel hy was toe. Toe kom die
          heilig (1 Petrus 1:15-16).                    Maar  die  vrug  van  die  Gees  is  liefde,     Here Jesus, Hy haal die deksel af en Hy sê: 'Kom
                                                        blydskap,  vrede,  lankmoedigheid,  vrien-       Philip, Ek wil jou hê!' Hy trek my toe uit die asblik
          As  ons  (die  Bruid)  ons  sondes  bely,  Hy   delikheid, goedheid, getrouheid, sagmoe-       uit, en maak my skoon van al die vuil dinge in my
          (JESUS) is getrou en regverdig om ons die     digheid, selfbeheersing (Galasiërs 5:22).        lewe. Hy het my 'n nuwe lewe gegee. Hy het in my
          sondes te vergewe en ons van alle onge-                                                        hart kom bly.”
          regtigheid te reinig. As ons sê dat ons nie   8. DIE BRUID MOET WAKEND EN BIDDEND              “Toe gaan roep ek al daai vrouens saam met wie
          gesondig het nie, dan maak ons Hom tot 'n     WEES.                                            ek  bier  gedrink  het  en  baie  ander  lelike  dinge
          leuenaar  en  is  Sy  woord  nie  in  ons  nie                                                 gedoen het, en toe sê ek vir hulle: 'Hierdie Philip is
          (1 Johannes 1:9-10).                          Waak dan en bid altyddeur, sodat julle (die      die  NUWE  Philip!  Hy  doen  nie  meer  die  lelike
                                                        Bruid)  waardig  geag  mag  word  om  al         dinge nie! Hy loop nou die pad van die Here!' Nou
          Verdra mekaar en vergewe mekaar as die        hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor        is ek bly dat die Here Jesus elke dag met my is, en
          een  teen  die  ander  'n  klag  het;  soos   die Seun van die mens (die Bruidegom) te         ek wil tot die einde saam met Hom die pad loop!”
          Christus (die Bruidegom) julle vergeef het,   staan (Lukas 21:36).                             Onthou, jy is NOOIT te vuil vir die Here om jou te
          so  moet  julle  (die  Bruid)  ook  doen.  En                                                  red nie! Soos die tollenaar wat die “regverdige”
          beklee julle bo dit alles met die liefde wat   9.  WATTER  DINGE  MOET  DIE  BRUID             Fariseër se gebed in die tempel gehoor het. Die
          die band van die volmaaktheid is. (Kolos-     ONTVLUG?                                         Bybel sê: “En die tollenaar het ver weg gestaan en
          sense 3:13-14).                                                                                wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar
                                                        Die oordele van God soos beskryf in die          het op sy bors geslaan en gesê: o God, wees my,
          4. DIE BRUID MOET NIE DEEL HÊ AAN DIE         boek Openbaring!                                 sondaar,  genadig!”  (Lukas  18:13).  En  God  het
          WÊRELD SE BEGEERTES NIE. SY MOET                                                               hom verhoor! So hoor Hy nog steeds as ons Hom
          GEEN  AFGODE  IN  HAAR  LEWE  HÊ  NIE         - Magdeleen van der Merwe van Vredefort          aanroep!   © Dr. J J Venter
   3   4   5   6   7   8   9