Page 1 - Good News September 2016 paper
P. 1

ajed  El  Sjafie  is  'n  verskeur te word. Maar, soos die
                  prokureur  en  was  'n  Bybelse verhaal van Daniël in die
          Minvloedryke  man  in  sy            Leeukuil, het die honde eenvou-
          gemeenskap in Egipte. Toe hy 'n      dig naby El Shafie gaan lê sonder
          Christen  word,  is  hy  egter  om hom aan te val. Die wagte het
          verbied om te praktiseer en is hy    selfs weer ander honde ingebring,
          na die Abu Zaabel-tronk in Kaïro     maar  dieselfde  het  gebeur.
          geneem,  wat  bekend  staan  as      “Hierdie honde is opgelei om na
          'hel op aarde'.                      hulle  afrigters  te  luister,”  het  El
                                               Shafie  gesê.  “Maar  daar  is
          Terwyl  hy  daar  was,  is  hy  niemand met meer gesag as die
          gebrand, gesny, en aan 'n kruis      Here Jesus Christus nie!”
          vasgemaak. Nog 'n marteling wat                                            om  vervolgde  Christene  te  help.   weermag, maar ons het die Here,
          hy in die gesig gestaar het, was     El  Shafie  het  met  die  hulp  van   “Vervolgde Christene is in 'n diep,   die  Almagtige!  Hulle  kan  die
          om deur die tronkbewaarders se       vriende  en  Amnestie  Internasio-    donker  nag.  Maar  hulle  het  nog   dromer doodmaak, maar nie die
          kwaai honde, wat hulle spesiaal      naal  ontkom,  en  is  nou  'n  steeds  die  Lig  van  die  lewende        droom nie.”
          vir  hierdie  doel  ingebring  het,   Kanadese burger en beywer hom        God!  Ons vyande het 'n baie sterk   www.christianheadlines.com
   1   2   3   4   5   6