Page 2 - Good News September 2017 paper
P. 2

‘n  Sakeman  op  reis  tussen  ontferm. Teen hoop op hoop hoor             tot lof van Sy heerlikheid, ons wat
          Jerusalem  en  Jerigo,  is  deur     ek vir die derde maal voetstappe.     reeds tevore op Christus gehoop
          rowers  oorval  en  wreed  aan-      Hierdie  keer  het  ek  nie  eers  my   het, in Wie julle ook, nadat julle die
          gerand!  Nadat  hulle  hom  beroof   kop  opgelig  nie,  want  as  'n  woord van die waarheid, die Evan-
          en op vlug geslaan het, is hy vir    priester en Leviet my nie wou help    gelie  van  julle  redding,  gehoor
          dood agtergelaat.                    nie, wie sou? Skielik is ek bewus     het,  in  Wie  julle,  nadat  julle  ook
                                               daarvan  dat  'n  man  by  my  kom    geglo  het,  verse?l  is  met  die
          Vanweë  rowers  wat  skuilhou  kniel het. Ek sien hoe hy oor my            Heilige Gees van die belofte, wat
          tussen rotse en klowe, word dié      buk… die sagtheid van sy oë tref      die onderpand (Grieks = arrabōn:
          pad  as  baie  gevaarlik  beskryf.   my.  Die  ontferming  daarin.  die waarborg of deposito) is van
          Reisigers word gewaarsku om nié      Dadelik  het  ek  gewéét:  Hier  is   ons  erfdeel  om  Sy  eiendom  te
          alleen en sonder beskerming hier     iemand met medelye - 'n man van       verlos tot lof van Sy heerlikheid."
          te reis nie. Onherbergsaam is dit    God! Maar hy was 'n Samaritaan.
          voorwaar - 'n pad wat vir 30 km      Tog het hý my gehelp! My wonde        Jesus  het  die  Deposito,  die
          afloop in die rigting van die Dooie   ontsmet. Olie daarop gegooi. My      Heilige Gees wat in elke gelowige
          See (400 meter onder seespieël),     op sy eie pakdier na 'n herberg in    inwoon, geskenk. Eendag sal Hy
          terwyl  Jerusalem  700  meter  bo    Jerigo  geneem,  twee  pennings       weer kom en ons finaal verlos om
          seespieël is: dus 'n val van 1 100   betaal  en  belowe  om  die  res  te   vir ewig by Hom te kan woon.
          meter vir dié 30 km.                 betaal wanneer hy terugkom! Wat
                                                                                                 Maar  terwyl  ons  nog
          Dié  man  se  ervaring  klink                                                           op  aarde  is,  word
          soos 'n verhaal wat nét met                                                             ons opgeroep om nie
          iemand anders kan gebeur.                                                              onsimpatiek te staan
          "Ek het daar langs die pad                                                             teenoor  diegene  in
         gelê tussen niks en nêrens                                                             nood  nie.  Ons  moet
         en  gedink  ek  gaan  sterf.                                                           namens  Hom  ons
         Daar was geen hulp in sig                                                             ontferm oor mense wat
         nie.  Skielik  hoor  ek  voet-                                                       in  fisiese  nood,  maar
         stappe.  Toe  ek  my  kop                                                            ver?l  ook  in  geestelike
         effens  oplig,  sien  ek  'n                                                        nood  en  innerlike  pyn
         priester  aankom.  'Voor-                                                           verkeer.  Ons  moet  hulle
         waar,'  het  ek  gedink,  'hier                                                    help om by die Here uit te
         kom 'n man van God aan!'                                                           kom. Dit is ons roeping.
         Maar hy het aan die ander-
         kant  van  die  pad  verby-                                                      Jesaja  skryf  soos volg oor
         gegaan  -  op  pad  huis  toe.                                                   sy roeping:
         Seker nadat hy sy diens by                                                     "In  die  sterfjaar  van  koning
         die tempel voltooi het. Hy het        'n  wonderlike  ontfermer!"  Na       Uss?a het ek die Here sien sit op 'n   Koning,  die  HERE  van  die  leër-
         méér belanggestel om by die huis      aanleiding  van  hierdie  verhaal     ho? en verhewe troon, terwyl Sy      skare,  gesien!  Maar  een  van  die
         te gaan rus as om iemand in nood      (Luk.  10:25-37),  het  Jesus  gesê:   some die tempel gevul het. Serafs   serafs het na my toe gevlieg met
         te help!                              "Gaan en doen jy net so."             het bo Hom gestaan; elkeen het       'n gloeiende kool in sy hand, wat
                                                                                     ses vlerke gehad: met twee het hy    hy  met  'n  tang  van  die  altaar  af
         "Ek het nog so gelê toe ek wéér       Laat ons 'n toepassing vind: Die      sy aangesig bedek, en met twee       geneem  het,  en  my  mond  daar-
         voetstappe hoor. Nogeens het ek       priester kan 'n "predikant" wees      het  hy  sy  voete  bedek,  en  met   mee aangeraak en gesê: Kyk, dit
         my kop opgelig. Nog 'n man van        wat  hom  nie  regtig  oor  'n  hulp-  twee het hy gevlieg. En die een het   het  jou  lippe  aangeraak,  en  jou
         God - 'n Leviet. Dalk sal hý hom      behoewende  persoon  ontferm          die  ander  toegeroep  en  ges?:  skuld  is  weg  en  jou  sonde
         oor my ontferm. Toe doen hy die-      nie.  Hy  het  nie  opregte  medelye   Heilig,  heilig,  heilig  is  die  HERE   versoen. Daarop hoor ek die stem
         selfde. Gaan ook aan die ander-       nie.  Die  Leviet  kan  dui  op  die   van die le?rskare. Die hele aarde   van die Here wat sê: Wie sal Ek
         kant  van  die  pad  verby  op  pad   "gewone  Christen"  wat  ook  nie     is van Sy heerlikheid vol! En die    stuur? En wie sal vir ons gaan?
         tempel  toe.  Seker  om  diens  te    medelye betoon nie. Jesus is ons      drumpelposte het gebewe van die      Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur
         gaan  doen.  Hy  het  sy  diens  en   Groot Samaritaan. Vol medelye.        geluid van die roepers, en die huis   my"  (Jes. 6:1-8).
         heiliging  vir  tempeldiens  bó                                             het vol rook geword. Toe het ek      As jy die Here se roepstem hoor,
         naastediens gestel.                   Olie  kan  'n  tipe  wees  van  die   ges?: Wee my, ek is verlore! Want    antwoord soos Jesaja: "Hier is ek,
                                               Heilige Gees. Die twee pennings       ek is 'n man onrein van lippe en     stuur  my".  Gaan  en  wees  'n
         "Skielik het ek alle hoop verloor     is  die  Deposito  of  Waarborg:                                           barmhartige Samaritaan!
                                                                                     woon onder 'n volk wat onrein van
         dat  iemand  hom  oor  my  sou        Ef. 1:12-14 "…sodat ons kan wees      lippe  is;  want  my  o?  het  die   © Dr. JJ Venter

                                                                  oor mense, raas oor programme,       Sal dit nie wonderlik wees as ons dit kan regkry om
                                                                  raas oor enigiets.                   kritiek uit die Kerk te ban nie? Dis moontlik, maar
                                                                  Dié alewige kritiek kom erg onder    dan moet jy vandag iets daaraan doen deur nie self
                                                                  Christene voor. Maar ook nie van     oor alles te kla nie. Dis nou 'n lekker uitdaging vir
                                                                  vandag af nie. Paulus moet vir die   hierdie dag, en week, en maand, en jaar, en lewe.
                                                                  gemeente  in  Rome  ook  op  die-    Dit is makliker om te kla as om te help.
                                                                  selfde  probleem  wys  (Romeine      [Uit: God maak my dag, Jacie van Rensburg, Lux
                it lyk vir my of daar in die laaste tyd 'n nuwe   14:13-23). Dit was iewers naby die   Verbi.BM, 2002].
                sportsoort ontwikkel het. Ek weet nie of dit      jaar 60 n.C. Paulus sê in vers 13
          Dbaie  ontspannend  is  nie,  maar  wat  ek  wel        dat ons moet ophou om mekaar te
          weet, is dat feitlik almal daaraan deelneem. Ek praat   veroordeel.  Ophou  om  kritiek  te
          van  kritiek.  Dit  het  een  van  die  belangrikste    lewer.  Ons  Christene  is  nogal
          tydverdrywe van die moderne era geword. Dit lyk of      goed om sekere sake van ons weg
          mense wedywer om te sien wie die meeste kritiek         te hou omdat dit ons verhouding
          teen ander mense kan lewer.                             met  die  Here  gaan  skade  aan-
          Daar is net mooi niemand wat ontsien word nie. Van      doen.  Maar  dan  verontagsaam
          die president af tot by die werklose - almal loop deur.   ons 'n baie duidelike uitspraak in
          Die predikant preek nie wat die mense wil hoor nie.     die  Woord  van  die  Here  soos:
          Die stadsraadslid is slap en doen nie sy ding nie. Die   "Laat  ons  mekaar  dan  nie  meer
          skole is pateties. En so kan ons aangaan. Ons raas      veroordeel nie."
   1   2   3   4   5   6   7