Page 7 - Good News September 2017 paper
P. 7

Dit is nie die skip in die water wat   van God is, wat vir Hom goed en
          dit laat sink nie, maar die water in   aanneemlik  en  volmaak  is"
          die skip. Net so is dit ook nie die   (Romeine 12:1-2 NV).
          Christen in die wêreld nie, maar
          die  wêreld  in  die  Christen  wat   Hoe  lyk  jou  lewensboot?  Is  die
          lewensgevaarlik  is  (J  Wilbur  watervlak  van  die  wêreld  besig
          Chapman).                            om daarin te styg? 'n Mens word
                                               nie  dadelik  van  lekplekke  in  'n
          "En  nou  doen  ek  'n  beroep  op   skip  bewus  nie.  Miskien  gebeur
          julle,  broers,  op  grond  van  die   dit in moderne skepe, maar nie so
          groot  ontferming  van  God:  Gee    maklik in die mens se lewenskip       skei wat wêrelds is en wat vir Hom
          julleself aan God as lewende en      nie. Die wêreld het 'n suigkrag wat   aanvaarbaar is.
          heilige  offers  wat  vir  Hom  ons nie maklik raaksien nie.
          aanneemlik is. Dit is die wesenlike                                        Gebed: Gees van God, verdryf U
          van die godsdiens wat julle moet     Die  Here  vra  nie  van  ons  'n     die  wêreld  se  gesindhede  en
          beoefen. Julle moenie aan hierdie    kloosterbestaan  nie,  maar  ons      optrede uit my lewe, sodat ek U wil
          sondige  wêreld  gelyk  word  nie,   moet  daagliks  saam  met  God        sal doen. In die Naam van Jesus
          maar laat God julle verander deur    wandel en in Hom rus, sodat Hy        Christus. Amen.
          julle  denke  te  vernuwe.  Dan  sal   die veranderings in ons lewe kan    -  Pitkos  vir  die  Pad,  Annes  Nel,
          julle ook kan onderskei wat die wil   aanbring. Dan sal ons kan onder-     CUM, 2004.
   2   3   4   5   6   7   8   9