Page 2 - Good News September 2018 paper
P. 2

'n Mens staan dikwels verstom oor alles wat jy op die
          televisieskerm  en  in  tydskrifte  en  koerante  sien.
          Daar is die een belofte na die ander dat hierdie of
          daardie produk jou lewenskwaliteit sal verbeter of
          die een of ander revolusionêre verandering in jou
          lewe sal bring. Hierdie tendens sien 'n mens ook in
          die  politiek,  veral  met  verkiesingsveldtogte,
          wanneer  beloftes  en  voornemens  die  een  na  die
          ander uitgeryg word. Woorde is egter goedkoop, en
          dikwels kom daar nie veel van nie.

         Christene maak hullle dikwels daaraan skuldig dat
         hulle woorde en hulle dade nie klop nie.  'n Mens kan    Jakobus begin sy brief met 'n tipiese brief-aanhef, en
          nie sê dat jy aan God behoort en deel van Sy volk is,   daarna  roep  hy  die  gelowiges  op  om  bly  te  wees
          en voortgaan om aan die wêreld en sy waardes vas        wanneer hulle beproef word. Hy verduidelik waar-
          te  klou  nie.  Jy  kan  die  mooiste  dinge  sê  en  die   voor God beproewings gebruik, waar versoekings
         pragtigste  standpunte  hê,  maar  as  jou  praktiese    vandaan  kom,  en  watter  positiewe  rol  God  in  die
         lewe van elke dag nie die egtheid van wat jy sê bewys    gelowige  se  lewe  speel.  Hy  beklemtoon  dat
         nie, is dit alles nutteloos.                             gelowiges  bereid  moet  wees  om  ander  se  stand-
                                                                  punte te eerbiedig, en om nie net die Woord aan te
          Jakobus  konfronteer,  sonder  om  doekies  om  te      hoor nie, maar dit ook te doen  (Jakobus 1:22-27). Hy
         draai, die gelowiges wat so die wêreld (en hulleself!)   wys dat gelowiges ander nie volgens hulle uiterlike
         'n rat voor die oë wil draai. 'n Christelike lewenswyse   mag beoordeel nie.
         is nie net iets waaroor 'n mens moet praat en waar-
         aan jy moet glo nie; jy moet dit prakties uitleef!  “Wat   In  die  grootste  deel  van  sy  brief  skryf  hy  oor  die
         help dit as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade       verhouding tussen geloof en dade. Eers wys hy dat
         bevestig  dit  nie?  Kan  so  'n  geloof  'n  mens  red?”   geloof wat nie lewenspraktyk word nie, geen ware
         (Jakobus 2:14).                                          geloof is nie  (Jakobus 2:14-26), en daarna gee hy
                                                                  riglyne vir die praktiese uitlewing van 'n mens se
         Dit  is  die  hoofsaak  wat  God  deur  Sy  werktuig,    geloof. Hy doen 'n beroep op die gelowiges om hulle
         Jakobus, in hierdie brief vir jou wil sê. Jou lewe van   in te span om hulle tong te beheers. Hulle moet ook
         elke dag is soos 'n televisieskerm wat wys wat daar      die wysheid wat van die Here kom, prakties uitleef in
         tussen jou en God gebeur, en wat wys of jy regtig in     hulle houding teenoor besittings, in hulle onderwer-
         God glo en jou aan Hom onderwerp het.                    ping aan God, in hulle verhouding met hulle mede-
                                                                  gelowiges, in hulle afhanklikheid van God, in hulle
                                                                  rykdom, in hulle volhardende wag op die Here se
                                                                  koms, in hulle integriteit, in hulle siekte, swaarkry en
                                                                  vreugde.

                                                                  Hierdie  brief  van  Jakobus  is  dus  vol  praktiese
                                                                  riglyne vir jou lewe. Elke gelowige wat die woorde
                                                                  van hierdie boek biddend ter harte neem, sal besef
                                                                  dat 'n Christen se lewe wys of hy/sy regtig 'n kind van
                                                                  God is. WORD 'N DADER VAN HIERDIE WOORD!
                                                                  [DIE BYBEL IN PRAKTYK, onder redaksie van Wil
                                                                  Vosloo, Fika J van Rensburg, CUM, 1993].

                                                                                                                            Hoekom is dit dat sommige mense
                                                                                                                            Hoekom is dit dat sommige mense
                                                                                                                            soos suurknolle in die son sit terwyl
                                                                                                                            soos suurknolle in die son sit terwyl
                                                                                                                            ander kan fluit in die reën?
                                                                                                                            ander kan fluit in die reën?


                                                                                                                            Hoekom is dit dat daar mense
                                                                                                                            Hoekom is dit dat daar mense is  is
                ie  gewone,  amper  hulpe-     lande  geen  oes  lewer  nie…  Jesus Christus, tot in ewigheid!
                                                                                                                            wat, sodra hulle oë oopgaan, niks
                lose vrae treiter my in die    NOGTANS sal ek in die Here jubel,                                            wat, sodra hulle oë oopgaan, niks
                                                                                                                            sien  wat  reg  is  nie?  Dit  gebeur
          Ddonker nagte. “Waar gaan            sal ek juig oor God my Redder!”       My gebed vir hierdie land is nou:      sien  wat  reg  is  nie?  Dit  gebeur
          ons kos kry?” “Wat gaan van die      As ek hierdie lied se woorde dan      ¦   Dat  ons  aan  niemand  iets       omdat hulle verkeerd dink oor die
                                                                                                                            omdat hulle verkeerd dink oor die
          diere en landerye word?” “Waar       opreg  bedoel,  is  dit  nie  juis  in   verskuldig sal wees nie behalwe     sin van die lewe…
                                                                                                                            sin van die lewe…
          gaan ons kinders kos kry?” “Wie      hierdie tyd dat my geloof getoets     om hom/haar lief te hê en dat ons
          gaan met wysheid saai en oes?”       word nie?                             die oordeel aan God sal oorlaat.
          “Gaan daar oor 10 jaar nog skoon                                           ¦   Dat  ons  vir  elke  leier  in  ons   Hulle  het  God  nodig  -  nie  as  'n  'n
                                                                                                                            Hulle  het  God  nodig  -  nie  as
          water in ons land wees?” “Gaan       Elkeen  van  ons  gaan  tog  alleen   dorp/stad en land sal bid.
                                                                                                                            onpersoonlike, wasige Wese êrens in
          my  kinders  en  kleinkinders  nog   voor die Vader verskyn. Ek sal nie    ¦  Dat ons so naby aan die die Here    onpersoonlike, wasige Wese êrens in
                                                                                                                            die verte nie - maar as 'n persoonlike
          gedurende skemertye vars plaas-      'n vinger kan wys na iemand in die    sal leef dat ons Sy stem duidelik      die verte nie - maar as 'n persoonlike
          lug  kan  inasem  terwyl  hulle  die   regering, 'n moordenaar of enige    sal  hoor,  elke  keer  wanneer  Hy    Vriend, soos 'n Vader, heel naby!
                                                                                                                            Vriend, soos 'n Vader, heel naby!
          skildery  van  'n  pragtige  sons-   iemand anders nie. Daar gaan ek       ons waarsku, lei en vertroos.
          ondergang bewonder?” Nóg 100         alleen staan, en ek smag daarna
                                                                                                                            In intieme omgang met God, kry die
          vrae maal in my gemoed en wil-wil    dat Hy sal sê: “Jy het my vertrou     Ns. Vanoggend is daar nóg baie         In intieme omgang met God, kry die
          my emosies oorweldig.                in  elke  moeilike  omstandigheid,    lande met 'n oes en kleinvee in die    mens ander oë om na dinge te kyk,
                                                                                                                            mens ander oë om na dinge te kyk,
                                               My  kind;  jy  het  ná  elke  worstel-  kampe…  “Dit  is  die  dag  wat  die
                                                                                                                            en elke môre 'n nuwe hart!
          Maar… vir ongeveer 20 jaar sing      stryd en elke groot twyfelvraag in    Here gemaak het. Laat ons daar-        en elke môre 'n nuwe hart!
          ek sedig in die kerk: “Al sou die    jou gemoed, teruggedraai en My        oor  juig  en  bly  wees!”  (Psalm
          vyeboom nie bot nie, en daar geen    wil  gesoek.”  En  daar  waar  ek     118:24).                               [Menslief,  ek  hou  van  jou,  Phil
                                                                                                                            [Menslief,  ek  hou  van  jou,  Phil
          druiwe aan die wingerde wees nie,    soveel keer gefaal het, was en is     - Marise van Rheede van Oudts-
                                                                                                                            Bosmans, CUM ].
          al sou die olyfoes misluk en die     daar  genade  in  ons  Verlosser,     hoorn, 082 842 0338                    Bosmans, CUM ].
   1   2   3   4   5   6   7