Page 5 - Good News April 2007 paper
P. 5

“My juk is sag en My las is lig”  Nasaret vir my skouers gevorm
          (Matt. 11:30).                       is.  Dit  is  handgemaak  vir
          Hoe kan dit wees? ‘n Sagte     juk   elkeen.  Nog  wonderliker:  ons

          en  ‘n  ligte las ?  Dis  mos  ‘n  dra nie alléén daaraan nie. As
          teenstrydigheid! Maar onthou:  jy  op  hierdie  oomblik  hand-
          hierdie is ‘n dubbeljuk. Jy wat  doek wil ingooi, moeg gestry is
          sê dat jou las so swaar is, kyk  teen  die  bose,  moeg  gebid,
          ‘n slag mooi na die Jukgenoot  moeg  gewag,  dan  sê  jou
          aan  jou  sy:  Jesus  Christus  Jukgenoot,  jou  Vriend  en
          Self!  Hy  lê  nie  soos  die  Verlosser:  “Jy  kan  nie  nou
          Fariseërs ‘n juk op ons en dryf  wegstap  nie.  Ek  en  jy  moet
          ons dan met ‘n sweep nie. Hy  hierdie  wa  deur  die  drif  kry.
          het die juk van die Wet volledig  Ons  is  medewerkers,  juk-
          gedra en dit volbring. Daarom  genote van mekaar.” Bind nou
          is dit ‘n sagte  juk.  Die splinters  met  nuwe  begrip  hierdie
          is af. Die juk van die wêreld se  woorde aan jou hart: “Kom dan
          skuld het op Sy skouers gerus.  na  My  toe,”  sê  Jesus,  “almal
          Hierdie juk het Sy dood gekos,  wat uitgeput en oorlaai is en Ek
          maar daarmee het Hy die juk  sal vir jou rus gee. Neem My juk
          van  die  dood  finaal  van  óns    op jou en leer van My, want Ek
          skouers gelig. Ja, ons dra nog  is  sagmoedig  en  nederig  van
          elkeen ons kruis. Maar hierdie  hart, en julle sal rus kry vir julle
          kruis  is  ‘n  juk  wat  spesiaal  gemoed. My juk        is sag  en My

          deur die  Timmerman  van  las            is lig ” (Matt. 11:28-29).
   1   2   3   4   5   6   7   8   9