Page 8 - Good News April 2007 paper
P. 8
“What are you doing now?”
“I am in school.”
n die middel van tyd en ewigheid staan daar 'n
houtkruis op 'n heuwel geplant. Om hierdie “What do you expect to do?”
Ihoutkruis sentreer die geskiedenis van die “I hope to graduate eventually.”
ganse mensdom. Die houtkruis waaraan Jesus as “What then?”
Gekruisigde gehang het, het die hele verloop van “I expect to enter into a
die geskiedenis van die mensdom verander. profession.”
Daardie stuk hout, bevlek met bloed, het die “What then?”
fokuspunt van die geskiedenis geword. Die wêreld “I hope to have a family and
sal deur God geoordeel word op grond van wat home of my own.”
hulle gemaak het met die kruis en met die Een wat “What then?”
aan die kruis gehang het. Hierdie kruis is vir “I hope to have a prosperous
sommige 'n struikelblok, vir ander 'n skande en life.”
verleentheid, en vir nog ander 'n twispunt. Maar vir “What then?”
miljoene is hierdie kruis die begin van nuwe lewe,
die begin van die ewigheid, die weg tot God, die “I suppose I will die like
sekerheid dat hulle sonde vergewe is omdat hulle everybody else.”
in die Gekruisigde glo. Wat het mense nie alles met “What then?”
hierdie stuk hout gedoen nie! Sommige het begin He was silent...
om die kruis self te aanbid in plaas van die HE HAD MADE NO PLANS
Gekruisigde. Ander het oorloë in die naam van die FOR ETERNITY!
kruis begin sonder 'n opdrag van die Gekruisigde. WHAT ABOUT YOU?
Sommige dra kruisies van goud of hout om hulle The Bible teaches that there is
nek - omdat hulle die Gekruisigde aanbid en liefhet.
Ander verbrand die kruis, breek dit, vervloek dit, only one way to heaven. Jesus
onteer en verag dit - omdat hulle die Gekruisigde said, “I am the Way, the Truth and
the Life; no man cometh unto the
haat. Ons kan enigiets met hierdie houtkruis doen,
behalwe om dit te ignoreer. Die kruis waaraan Father but by Me” (John 14:6).
Jesus Christus gesterf het, kan nie geïgnoreer Nobody else can help you: “For
word nie. Die kruis dwing ons tot 'n keuse. Die Skrif there is one God, and one
Mediator between God and men,
maak dit duidelik dat die kruis sentraal tot die
mensdom en die boodskap van God aan die mens the Man Christ Jesus” (1 Tim. 2:5).
staan: What you must do to be saved:
that you are a sinner
[1] ADMIT
Handelinge 2:23 - "God het besluit en vooruit
bepaal om Hom aan julle uit te lewer, en julle het and that only the Lord Jesus
Hom deur heidene aan die kruis laat spyker en Hom Christ can save you (Rom. 3:23).
and be willing to turn
[2] REPENT
doodgemaak."
1 Korintiërs 1:18 - "Die boodskap van die kruis van away from sin and submit to God
Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar (Luke 13:5). [3] BELIEVE that the
vir ons wat gered word, is dit die krag van God." Lord Jesus Christ died on the
cross and shed His blood to pay
1 Korintiërs 2:2 - "Ek het my voorgeneem om met
julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as the price for your sins, and that He
die Christus, en wel oor Hom as die Gekruisigde." rose again (Rom. 10:9-10).
God to save you (Rom.
[4] ASK
Galasiërs 3:1 - "Jesus Christus is tog so duidelik
aan julle verkondig dat julle Hom as't ware aan die 10:13). [5] ASK Jesus Christ to be
kruis kon sien hang." the Lord (take control) of your life
Galasiërs 6:14 - "Maar wat my betref, mag God (Rom. 12:1-2). IF YOU REALLY
MADE JESUS CHRIST YOUR
verhoed dat ek ooit oor iets anders roem as oor die
kruis van ons Here Jesus Christus." LORD (KING), THEN ACT LIKE IT!
Efesiërs 2:I5-l6 - "…het Hy in Homself dié twee,
Jode en nie-Jode, tot een nuwe mensheid verenig.
Deur Sy dood aan die kruis het Hy 'n einde gemaak
aan die vyandskap en dié twee met God versoen en
tot een liggaam verenig."
Kolossense 1:20 - "Deur die bloed van Sy Seun aan
die kruis het Hy vrede herstel, deur Hom het Hy
alles op die aarde en in die hemel met Homself
versoen."
Kolossense 2:l4-15 - "Hy het die skuldbewys met
sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die
kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem."
- Uit: 'n Kruis vir 'n Kroon deur Bennie Mostert,
Carpe Diem Boeke, 1999.