Page 12 - Good News April 2013 paper
P. 12

olharding,  standvastigheid  en  beentjie is uit die potjie geruk. Onnodige
                 vasbeslotenheid  spreek  uit  mishandeling, wat breinskade tot gevolg
          VPaulus se volgende stelling: “Ek  gehad het, was hom toegedien. (Laat my
          strek my uit na wat voor is en jaag na die  vir 'n wyle hier stilstaan om te beklem-
          doel om die prys te verkry ..” (Fil. 3:14).   toon  dat  ek  my  nie  uitspreek  teen
          Moenie  gekniehalter  word  deur  die  dokters  in  die  algemeen  nie.  Ek  dank
          dinge  van  die  verlede  nie.  Vergeet  en  God  vir  dokters.  Hierdie  man  was  'n
          “jaag” met volharding om die einddoel  tragiese uitsondering. Hy is in sommige
          te bereik! Wees positief en produktief!       hospitale  uitgeban  en  het  uiteindelik
          Het  dit  gewerk  in  Paulus  se  lewe  en  selfmoord gepleeg.)
          bediening?  Hy  sê,  “Want  ek  word  Gedurende die eerste jaar van die klein
          alreeds as ‘n drankoffer uitgegiet, en die  kindjie se lewe, het agt dokters gesê dat
          tyd van my heengaan is naby. Ek het die  hy onmoontlik kon oorleef. Vir die eerste
          goeie stryd gestry; ek het die wedloop  twee jaar van sy lewe moes my vrou hom
          voleindig;  ek  het  die  geloof  behou.  elke  drie  ure  voed  met  'n  spesiale
          Verder is vir my weggelê die kroon van  voedingsapparaat.
          die  geregtigheid  wat  die  Here,  die  Dit het 'n halfuur geneem om die voeding
          regverdige  Regter,  my  in  dié  dag  sal  voor te berei en nog 'n halfuur om op te
          gee; en nie aan my alleen nie, maar ook  ruim en hom in die bed te sit. Gedurende
          aan almal wat Sy verskyning liefgehad  daardie tydperk het sy nooit uit die huis
          het” (2 Tim. 4:6-8).                          gegaan om aandag aan enigiets anders
          U mag dink: dit was Paulus, maar my  te skenk nie. Sy het nooit meer as twee
          situasie is anders. Om eerlik te wees, ek  ure slaap per keer gekry nie.
          ken u of u omstandighede nie... maar  My vrou, voorheen Christine Barker van                 lankal  'n  emosionele  ineenstorting  teweeg-
          God  ken  u,  en  Sy  genade  is  só  Bristol,  Virginia,  is  met  tye  deur                gebring het.
          oorvloedig dat Hy u in staat sal stel om  sommige van die land se voorste musici             John Edmund jr., ons klein seuntjie, het vir meer
          al die seer van die verlede te vergeet.       aangewys  as  een  van  die  mees              as twintig jaar geleef. Ons is verheug dat hy sy
          Is daar iets of iemand uit u verlede wat u  uitstaande  vroulike  vokaliste  van  haar       hart en lewe aan die Here gewy het. Ek skryf sy
          nie kan vergeet of vergewe nie? Doen  tyd  in  Amerika.  Sedert  haar  dertiende             toewyding  aan  Jesus  Christus  toe  aan  'n
          nou iets daaraan! Wees eerlik teenoor  jaar was sy al populêr en voortdurend in              volwasse,  Christus-gesentreerde  moeder  wat
          God en vra Hom om u te help met die  die  openbare  oog.  Sy  het  aantreklike               die kuns bemeester het om gedissiplineerd elke
          emosionele pyn.                               aanbiedinge  met  aantreklike  inkomste        dag op sy eie te neem en voluit te leef.
          Die  volgende  ware  verhaal  van  John  afgewys  om  met  'n  aspi-rerende                  Nooit het ek, of enigiemand anders, gehoor dat
          Edmund Haggai illustreer hoe ‘n mens  Baptiste-predikant, met geen gemeente                  sy kla nie. Mense wat haar ken, is dit eens dat sy
          jou verlede kan oorkom:                       nie, te trou.                                  nou,  op  middeljarige  leeftyd,  steeds  sprankel,
          “Die  Here  het  ons  geseën  met  'n  Na ongeveer vyf jaar van getroude lewe,               ten  spyte  van  al  die  verdriet  wat  sy  moes
          kosbare seuntjie. Hy was verlam en kon  het hierdie tragedie toegeslaan. Die hele            deurmaak.”
          slegs in sy rystoel sit met behulp van  episode was so onnodig! Van 'n lewe van              Gryp vandag en leef! Gebruik elke geleentheid
          stutte.                                       openbare diens, was sy nou ingekluister        wat die lewe bied!
          Een  van  die  land  se  mees  gerespek-      binne  die  mure  van  ons  huis.  Haar        Uit:  Geen  Groter  Liefde,  Robert  Strand,  VGU,
          teerde ginekoloë en verloskundiges het  pragtige stem het nie meer die gehore in             1996.
          hom in die wêreld gebring. Ongelukkig  ekstase  meegevoer  met  die  storie  van
          het hierdie man, deur smart geteister,  Jesus  nie,  maar  het  stil  geword  of
          die antwoord eerder in 'n drankbottel as  gedemp  geraak  in  die  onderdrukte
          in die Bybel gesoek.                          geneurie van wiegeliedjies.
          Aangesien hy ten tye van die bevalling  As  dit  nie  was  vir  haar  geestelike  vol-
          onder die invloed van drank was, het hy  wassenheid waardeur sy beslag gelê het
          op  onverantwoordelike  wyse  te  werk  op die voorsiening van God en daardeur
          gegaan.  Verskeie  van  die  bene  in  die  een dag op 'n keer geleef het nie, kon
          baba  se  liggaam  is  gebreek.  Die  een  hierdie hartverskeurende ondervinding
   7   8   9   10   11   12   13