Page 2 - Good News April 2013 paper
P. 2

MOENIE KLIPPE OPTEL NIE…




                ie  verhaal  van  die  ower-   dan  oortree  Hy  die  Wet  van       Net  die  vrou  het  oorgebly  saam
                spelige  vrou  vind  ons  in   Moses, en dan is Hy skuldig aan       met Jesus - die enigste Een wat
          DJoh.  8:1-11.  Die  Skrif-          Wetsverbreking.  In  ieder  geval     die  reg  gehad  het  om  haar  te
          geleerdes en die Fariseërs het die   sou  Hy  skuldig  wees,  het  hulle   stenig, want Hy alleen was sonder
          vrou  na  Jesus  gebring  met  die   gereken. Hy was vas.                  sonde. Maar wat doen Hy? Hy vra:
          woorde: “Meester, hierdie vrou is    Maar Sy antwoord kom duidelik.        “Vrou,  waar  is  daardie  beskul-
          op 'n daad van egbreuk betrap; en    'n  Antwoord  wat  hulle  nie  kon    digers van jou? Het niemand jou
          Moses  het  ons  in  die  wet  bevel   voorsien  nie:  “Laat  dié  een  van   veroordeel nie? En sy antwoord:
          gegee om sulke vroue te stenig;      julle  wat  sonder  sonde  is,  die   Niemand nie, Here. En Jesus sê
          maar  U,  wat  sê  U?”  Dit  was  in   eerste  'n  klip  op  haar  gooi.  En   vir  haar:  Ek  veroordeel  jou  ook
          werklikheid 'n strikvraag, 'n vraag   weer het Hy neergebuk en op die      nie.  Gaan  heen  en  sondig  nie
          om Hom te versoek, omdat hulle       grond geskrywe.”                      meer nie.”
          rede  gesoek  het  om  Hom  te       Wat het Hy geskryf? Daaroor kan       Die  boodskap  is  duidelik  -  tot
          beskuldig  (vs.  6).  Maar  ons  lees   ons  maar  net  spekuleer.  En  tog   vandag  toe:  Moenie  klippe  optel
          dat  Hy  neergebuk  en  met  Sy      staan  dit  in  die  lig  van  Sy  ant-  nie!  Hoe  duidelik  spreek  Sy
          vinger op die grond geskryf het.     woord  dat  die  een  wat  sonder     Woord.  As  óns  mense  oordeel,
          Tog het hulle daarop aangedring      sonde  is,  die  eerste  klip  moet   dan dryf die oordeel die liefde uit.
          dat Hy uitspraak moes gee. Sou       gooi.  Dit  kan  dus  'n  logiese     Maar  as  ons  ons  naaste  liefhet,
          Hy vir Moses getuig, of teen hom?    afleiding  wees  dat  Hy  hulle  dan dryf die liefde die oordeel uit.
          As Hy sê dat Moses reg is en sy      sondes  neergeskryf  het.  Een  vir   Daar  is  nie  plek  vir  albei  in  ons   fontein brak en vars water voort-
          gestenig moet word, sou Hy in die    een het hulle oor Sy skouer gekyk     harte nie. Jakobus sê: “'n Fontein   bring nie” (Jak. 3:11-12).
          moeilikheid  by  die  Romeinse  wat  Hy  neergeskryf  het.  Elkeen         laat tog nie uit dieselfde oog vars   Laat  ons  ons  dan  hartgrondig
         regering wees, want die Jode het      het voor God se spieël kom staan,     en  bitter  water  opborrel  nie?  'n   bekeer  van  ons  veroordeling  en
         nie  volmag  gehad  om  die  dood-    en homself in sy eie vodde gesien.    Vyeboom,  my  broeders,  kan  tog    hardvogtige haat, en vir God vra
         straf te voltrek nie. Sou Hy sê dat   Daarop  het  hy  woordeloos  weg-     nie  olywe  voortbring,  of  'n  dat  Sy  liefde  oorvloedig  in  ons
         sy  nie  gestenig  moet  word  nie,   gegaan.                               wingerdstok vye nie? So kan geen     harte sal woon!   © Dr. JJ Venter










                 p 'n koue wintersaand het     na die kamer geneem waar haar         verskille oor sekere sake was? In    te stoor sonder om ooit moeg te
                 'n  sekere  man  'n  hart-    vader gelê het. Die dogter het na     my  geboortedorp  het  'n  kerk  in   word…
          Oaanval gehad en nadat hy            die bed geloop en haar gesig teen     twee  geskeur  omdat  hulle  nie     Die punt is, die brein is in staat tot
          in die hospitaal opgeneem is, het    haar  vader  gedruk  en  tot  siens   ooreen  kon  kom  oor  kleredrag     'n ongelooflike hoeveelheid werk
          hy die verpleegster gevra om sy      gesê.  Die  verpleegster  het  'n     nie!                                 en  alles  wat  dit  registreer,  bly
          dogter  te  laat  kom.  Hy  het  ver-  stukkie  papier  op  die  tafeltjie   Is dit moontlik om werklik te ver-  behoue.  Jy  vergeet  nie  werklik
          duidelik dat hy alleen woon en dat   langs  die  bed  opgemerk.  Sy  het   geet? Word hierdie data nie in ons   iets  nie.  Jy  herroep  dit  net  nie.
          sy sy enigste familielid was.        dit opgetel en gelees: “My liefste    geheue  ingeprent  nie?  Dr.  Earl   Alles is op 'n permanente lêer in
          Die  verpleegster  het  die  dogter   Janie, ek vergewe jou. Ek bid dat    Radmacher skryf:                     jou brein.
          geskakel.  Sy  was  baie  ontsteld   jy  my  ook  sal  vergewe.  Ek  weet   Die  menslike  brein  is  'n  fantas-  Geskiedenis  is  eintlik  'n  lang
          om  die  nuus  te  verneem  en  het   dat jy my liefhet. Ek is ook lief vir   tiese rekenaar. Niemand kon nog   reeks van mense wat geweier het
          geskreeu:  “Moet  hom  asseblief     jou. Pappie.”                         'n  rekenaar  ontwerp  wat  so  om dít wat hulle aangedoen is, te
          nie laat sterf nie! Pappie en ek het   Die  onnodige  hartseer  wat  die   ingewikkeld  en  effektief  is  soos   vergeet.
          omtrent 'n jaar gelede 'n hewige     gevolg  is  van  onvergewens-         die mens se brein nie. U brein is in   Daar was 'n jong Joodse seun wat
          argument  gehad.  Ek  het  hom       gesindheid,  is  hartverskeurend!     staat  om  800  indrukke  per  in  Duitsland  gebore  en  getoë  is
          sedertdien  nog  nie  weer  gesien   Om aan 'n grief vas te hou, is 'n     sekonde vir vyf en sewentig jaar               Vervolg op p. 4
          nie.  Al  hierdie  maande  wou  ek   geweldige las. Het u al ooit gesê:
          hom om vergifnis vra. Die laaste     Ek sal jou vergewe, maar ek sal
          woorde  wat  ek  hom  toegevoeg      nooit  vergeet  nie?  Is  dít  werklik
          het, was: Ek haat jou!” Sy het gesê   vergifnis?
          dat sy dadelik op pad was.           Ander  het  u  verkeerd  behandel.
          Die pasiënt se toestand het egter    Dit was onregverdig, ongevraagd,
          versleg  en  die  verpleegster  het   onverskoonbaar en laakbaar. Dis
          gebid:  “O,  Here,  sy  dogter  kom.   miskien  geen  vertroosting  nie,
          Moenie  dat  dit  op  hierdie  wyse   maar almal van ons het dit al op
          eindig nie.” Die pogings van die     een  of  ander  stadium  van  ons
          dokters kon egter nie die pasiënt    lewens ondervind. Maar wat doen
          se lewe red nie. Die verpleegster    ek nou omtrent hierdie saak? Ons
          het  gesien  hoedat  een  van  die   het  almal  vyande,  maar  die
         dokters met die dogter praat. Sy      grootste vyand is Satan self. Hy
         kon  die  verdriet  op  haar  gesig   sal sy bes probeer om jou só te
         sien. Sy het haar eenkant geneem      laat kwes dat jy nie bereid is om te
         en gesê: “Ek is so jammer!”           vergewe nie.
         Die dogter het gesê: “Ek het hom      Weiering  om  te  vergeet,  is  die
         nie regtig gehaat nie, weet jy. Ek    hoeksteen  in  die  oprigting  van
         het  hom  liefgehad.  Mag  ek  hom    monumente  wat  'n  gees  van
         nou  sien?”  Die  verpleegster  het   wraaksug  huisves!  Dink  'n
         gedink:  Hoekom  nog  meer  ver-      bietjie…  Hoeveel  kerke  is  al
         driet ondervind? Maar sy het haar     gestig  omdat  daar  menings-
   1   2   3   4   5   6   7