Page 10 - Good News August 2008 paper
P. 10

Dorette van Sittert, Meyerton,
           Dorette van Sittert, Meyerton,      seuntjie)  begin  skreeu  met  reeds 20 minute dood.                       kom!  Die  volgende  dag  is  hy
                    073 305 4081
                    073 305 4081               hierdie  woorde:  “IN  DIE  NAAM  Hierna  het  die  dokter  my  kind  ontslaan.  Hy  het  nie  eens  'n
                 p  Saterdag  5  April  2008  VAN JESUS CHRISTUS, JY SAL  hospitaal toe geneem en toe hy  verkouetjie oorgehou nie!
                 het ons ons seuntjie wat  LEEF!!!”                                  moed opgee, het hy die mense in  Mense oor die hele land het vir
          Oop  daardie  stadium  15  Toe hardloop ek die huis in en sê  die ongevalle-afdeling uitgestuur  ons gebid. 'n Vrou van Excelsior
          maande oud was, vermis en sien  vir my pa: “Pappa, my seuntjie is  en die suster, wat ook 'n Christen  het geskakel en gesê dat die Here
          toe dat die deur na die swembad  dood!”  My  pa  het  op  die  tafel  is, geroep en almal het begin bid.  vir haar gesê het: “Loof en prys
          oop is. Ek was besig om my man  geslaan en aanmekaar gebid. Toe  Ons kind se hart het hierna weer  My Naam, want die kind sal niks
          se hare te sny vir 'n troue, en vra  vat ek en my dogtertjie van 7 en  begin klop.                              makeer  nie!”  Ons  ken  haar  nie
          toe  my  ma  om  asb.  by  die  my  pa  en  ma  hande  en  begin  In die ambulans op pad Welkom  eers  nie.  Ons  dien  voorwaar  'n
          swembad te gaan kyk.                 hardop  bid.  Ons  het  ook  die  toe, was ons seuntjie in 'n koma,  almagtige God. Prys Sy Naam!
          Na 'n rukkie se stilte het my ma  Woord van God hardop bely en  maar  hy  het  darem  asemgehaal
          ongelooflik hard begin gil en ons  tussendeur in tale gebid.               en sy hartjie het geklop. Hy het
          het  almal  na  buite  gehardloop.  My man het die dokter geskakel  egter  gelyk  soos  iemand  wat
          My  man  het  ons  seuntjie,  wat  en na die spreekkamer toe gejaag  beroerte  gehad  het.  Sy  hele
          reeds op sy magie in die middel  met  die  dooie  kind.  Nadat  ons  gesiggie het skeefgetrek.
          van  die  swembad  gedryf  het,  gebid het, het ek en my ma ook  By die hospitaal het die dokters
          uitgeduik. Sy ogies was oop en  spreekkamer toe gegaan. Onder-             gesê dat hy sal leef, maar hulle
          wit - hy het bruin oë - en hy was  tussen  het  die  dokter  ons  weer  kon  nie  beloof  dat  hy  geen
          potblou en slap. Hy was dood!!!      probeer opspoor by die huis en  breinskade  sou  oorhou  nie.  My
          Tussen  ons  gehuilery  deur,  het  daarna ook by die hospitaal. By  ma het vir hulle gesê dat God 'n
          my man kunsmatige asemhaling  die spreekkamer is die kind aan  wonderwerk kan doen.
          toegepas,  maar  niks  wou  help  'n  suurstofmasjien  gekoppel.  Om sesuur die aand was hy uit
          nie.  Ek  het  op  Dieter  (ons  Teen daardie tyd was my seuntjie  die koma en so normaal as kan                         Dieter van Sittert










                                                                                            p  reis  in  'n  trein  vertel  'n   "Wel Ma, ek gaan sterwe en dan
                                                                                            handelsreisiger,  'n  toege-  sal hulle 'n klein grafsteentjie op
                                                                                     Owyde Christen, my hoedat            my graf sit met my naam daarop."
                                                                                     hy op een van sy reise eendag by     Na 'n pynlike stilte vervolg sy: "Ek
                                                                                     'n huis aangekom het waar groot      wil Ma 'n guns vra."
                                                                                     droefheid  die  vader  en  moeder    "Wat is dit, my skat?"
                                                                                     getref het deur die dood van hulle   "Ma, laat hulle nog iets anders op
                                                                                     sewentienjarige dogter.              my  grafsteen  skryf  as  'n  waar-
                                                                                     Die meisie was baie gewild in haar   skuwing aan al die jongmense in
                                                                                     dorp,  maar  sy  was  baie  onver-   die dorp."
                                                                                     skillig aangaande die ewigheid en    "En wat moet dit wees, liefste?"
                                                                                     die redding van haar siel.           "Ma, net die vier woorde: Ses dae
                                                                                     Haar moeder het keer op keer by      te laat!"
            VRY VAN ALKOHOL!!!                                                       haar  gepleit,  veral  op  'n  baie   En so is sy verlore die ewigheid
                                                                                     spesifieke  dag.  Die  dogter  se
                                                                                                                          in…
                                                                                     antwoord  was  dat  sy  miskien      [Uit: Die Kruisgesant, CUM, April
              Joggie Roets, Stilfontein                                              eendag  in  die  toekoms  daaroor    1979].
              Joggie Roets, Stilfontein
                    079 546 9336
                    079 546 9336                                                     sou dink, maar nie nou nie.
                 edurende Augustus 2007                                              Kort  hierna  het  sy  ernstig  siek   Leser,  het  jy  al  gebruik  gemaak
                 het  ek  in  die  hospitaal                                         geword  en  eindelik  haar  bewus-   van die geleentheid om seker te
          Gbeland  a.g.v.  alkohol-                                                  syn  verloor.  Die  dokter  is  inge-  maak dat Jesus Christus jou eie
          vergiftiging.  My  vrou  het  op  'n                                       roep, maar het gesê dat hy niks vir   persoonlike  Verlosser  geword
          dag  vir  my  gesê  dat  my  rug  'n                                       haar kon doen nie en dat sy vinnig   het?
          geel kleur het. Ek het gedink dit                                          aan die agteruitgaan was.            Besef jy dat, as Hy vir jou gesterf
          was  maar  net  die  son  se  strale                                       So het die dae verbygesnel totdat    het, jy nie slegs jouself geheel en
          wat deur die gelerige gordyn op                                            sy op die aand van die sesde dag     al aan Hom moet oorgee om vir
          my rug geskyn het. Daarom was                                              haar bewussyn herwin het. Sy het     Hom te lewe nie, maar dat jy Hom
          ek ook nie te veel gepla nie en het                                        na haar moeder geroep en gevra:      as jou Verlosser moet aanneem?
          nog  twee  drankies  gedrink.  Dit                                         "Hoe  lank  was  ek  bewusteloos,    Maak seker dat dit nie vir jou TE
          was die laaste oomblikke dat ek                 Joggie Roets               Ma?"                                 LAAT sal wees nie!
          by my bewussyn was.                                                        "Ses dae, my liefling."              "Kom tog, laat ons die saak met
          Toe  ek  uiteindelik  weer  bykom,   Hy  het  my  ondersoek,  bloed-       "Onthou  Ma  hoe  Ma  met  my        mekaar  uitmaak,  sê  die  Here: Al
          was dit in saal A in die Wilmed-     toetse laat doen en bevind dat ek     gepraat  het  en  by  my  daarop     was  julle  skarlakenrooi  van
          park  Hospitaal,  Klerksdorp.  My    gesond is. Hy het gesê dat hy dit     aangedring het om my lewe aan        sonde,  julle  sal  wit  word  soos
          vrou het my vertel dat ek in die     in 2007 glad nie sou kon sê nie.      Jesus oor te gee en dat ek geweier   sneeu.  Al  was  julle  purperrooi,
          eerste  plek  in  die  Intensiewe    Hy  het  verder  bygevoeg  dat        het?"                                julle sal wit word soos wol" (Jes.
          Afdeling  was,  asook  in  saal  B,   indien  ek  enige  alkohol  of       "Ja, my liefling."                   1:18 NV).
          voordat  hulle  my  na  saal  A      medikasie  wat  alkohol  bevat,
          oorgeplaas het. Hiervan was ek       gaan inneem dit my lewer gaan
          glad nie bewus nie.                  aantas  en  dat  ek  hom  nie  eers
          Ds.  Piet  Botha  en  baie  ander    moet bel nie, maar sommer direk
          mense het vir my gebid. My gesig     die  begrafnisondernemer  moet
          was só geswel en my oë só geel       skakel.
          dat ds. Botha besef het dat dit net   Ek  is  só  dankbaar  dat  die  Here
          die Here se genade sal wees as       my  lewe  gespaar  en  my  nog  'n
          ek oorleef.                          kans  gegee  het.  Daarom  wil  ek
          Die dokter se bevinding was dat      graag  vir  mense  waarsku  dat
          ek lewerversaking gehad het. Die     alkohol 'n vernietiger is! Ek het
          Here  het  my  egter  nog  'n  kans   my kinders, my meubels en my
          gegee en my gered van alkohol-       eerste vrou verloor as gevolg van
          verslawing.                          my alkoholverslawing.
          Op 8 Mei vanjaar moes ek weer        Mense wat my wil kontak, kan my
          besoek gaan aflê by die internis.    skakel by 079 546 9336.
   5   6   7   8   9   10   11   12   13