Page 2 - Good News August 2010 paper
P. 2

'n Mens kan slegs jou ware self openbaar as jy       Hierdie Psalmboek bevat nie geykte woorde nie -
           eerlik sê hoe jy voel en wat jy dink. Dan eers kan   nee, die skrywers stort hulle ware gevoelens hier
           hulp op 'n diep geestelike vlak verleen word.        uit  en  skets  daardeur  vir  ons  die  dinamiese,
           Die oppervlakkige kommunikasie wat by so baie        kragtige en lewensveranderende verhouding wat
           mense 'n lewenspatroon geword het, kenmerk           hulle met God het.
           ook dikwels ons omgang met God. Ons rammel           Die psalmdigters bely hulle sondes, gee uiting
           die  woorde  wat  ons  al  soveel  dekades  ken,     aan hulle twyfel en vrees, vra God se hulp in tye
           vinnig af, of sê 'n paar geykte dinge - en noem dit   van nood en loof en prys Hom.
           dan gebed. Natuurlik hoor en verstaan Hy ook         Lees hierdie boek en hoor in jou gedagtes hoe
           ons floue pogings, maar as ons ons kommuni-          gelowiges uit die dieptes van wanhoop tot God
           kasie met Hom in so 'n mate vervlak, kortwiek        roep.  Maar  hoor  ook  hoe  hulle  Hom  in  hulle
           ons ook ons verhouding met ons Vader. Hy ken         feesvieringe  loof.  Of  hulle  woorde  egter  van
           ons en wil hê dat die kommunikasie tussen ons        wanhoop of lof getuig, die psalms bly deurgaans
           en Hom eg en betekenisvol moet wees.                 uitinge  van  die  opregte  emosies  van  God  se
           As 'n mens jou Bybel naastenby in die middel         kinders.  Omdat  dit  so  'n  eerlike  boek  is,  kom
           sou oopslaan (middel aan die dikte gemeet en         mense deur die eeue heen steeds terug daarheen
           nie ten opsigte van die aantal boeke nie), sal jy    vir troos in tye van nood en beproewing. Saam
           dit  waarskynlik  by  Psalms  oopmaak.  Hierdie      met  die  psalmdigters  word  hulle  dan  ook  van
           grootse  versameling  liedere  en  gebede  is  'n    wanhoop tot blydskap opgehef as hulle die krag
           weerspieëling van die menslike hart en siel. Die     van God se ewige liefde en vergifnis ontdek.
           hele spektrum van die mens se ervaringsveld          Laat die eerlikheid van die psalmdigters jou lei tot
           kom daarin tot uiting.                               'n dieper en egte verhouding met God!






                     Op soek na?                                                 Lees…

                     *  troos                                                    Psalm 23
                     *  om God intiem te ken                                     Psalm 103
                     *  om 'n nuwe gebed te leer                                 Psalm 90
                     *  om 'n nuwe lied te leer                                  Psalm 33
                     *  om meer omtrent God te leer                              Psalm 24
                     *  om jouself beter te verstaan                             Psalm 8
                     *  om te leer hoe om elke dag tot God te nader              Psalm 5

                     *  om vergifnis van sonde te vind                           Psalm 51
                     *  om te voel dat jy iets beteken                           Psalm 139
                     *  om te verstaan waarom jy die Bybel moet lees             Psalm 119
                     *  om God te loof                                           Psalm 145
                     *  om te weet dat God in beheer is                          Psalm 146
                     *  om God te dank                                           Psalm 136
                     *  om God te behaag                                         Psalm 15
                     *  om te weet waarom jy God moet aanbid                     Psalm 104



           God se Woord is daar sodat ons dit kan bestudeer, verstaan en toepas. Die boek
           Psalms leen homself op 'n besondere manier tot toepassing. Ons verstaan die
           psalms des te beter as ons hulle toelaat om soos reënwater oor ons te spoel. Ons
           blaai dalk na die Psalms om iets te vind, maar dan ontmoet ons Iemand. Hoe
           meer ons die woorde van die psalms memoriseer, hoe meer sal ons besef dat hulle
           alreeds deel van ons is. Ons diepste seer, verlange, gedagtes en gebede word
           hier verwoord en die psalms lei ons sagkens daartoe om te wees wat God wil hê
           ons moet wees: mense wat Hom liefhet, vir Hom lewe en Hom prys.
           [Uit: Die Bybel in Praktyk, CUM, 1993].
   1   2   3   4   5   6   7