Page 6 - Good News August 2010 paper
P. 6
oe verstommend moeilik het rukkie uit ons gemaksone deur verskonings van misdaad, korrup-
dit nie vir talle gelowiges kerklikgedrewe programme en sie, of ander bedreigende gevare,
Hgeword om uit hul gemak- aksies. Wanneer gelowiges dit kan terwyl Jesus se eerste dissipels
sone en roetine-leefstyl te ontsnap regkry om deurlopend spontaan in onverskrokke met die dunamis-
nie! Ons voel só tevrede om net in liefde na mekaar uit te reik en vir krag van hul geloof, ja, sonder
ons binnekamer te mediteer oor mekaar met dienende liefde om te enige hulpbronne of sekuriteit, met
Christelike waarhede, of selfs oor gee, sal alle mense weer die passie die liefde van Jesus gaan
hierdie kosbare beginsels te skryf transformerende krag van God se uitdeel het. Geen opoffering of prys
en te bid, maar om dit eerstehands liefde beleef. was vir hul te groot nie!
te leef, het vir ons te gevaarlik en Die Sokkerwêreldbekertoernooi Op 3-4 September gaan ons
waaghalsig geword! Die Kerk wat het vir ? rukkie alle Suid-Afrikaners herontdek hoe dringend dit geword
môre nog ? verskil in God se spontaan oor grense heen verenig. het dat gelowiges terugkeer na hul aan die vlam van hoop. Deel in die
Koninkryk wil maak, sal vandag As ? klein ronde balletjie dit kon missionêre wortels en in die vreugde van bruisende, spontane
reeds sy tentpenne moet lig en uit bewerkstellig, hoeveel te meer nie voetspore van Jesus, hul Verlosser Christenwees. Neem verlof, trek ?
sy gemaksone moet trek. Die die Gees van God wat in gelowiges volg. Ons moet nuut dink en vars streep deur jou dagboek, sluit jou
tendens is dat gemeentes wat net woon nie! leef deur die Heilige Gees van God. besigheid, maak enige plan om uit
ter wille van hulself bestaan, se Alle gelowiges oor kerk- en Ons behoort ons kinders die die vangnet van jou besige
gemiddelde lidmaattal al ouer kultuurgrense heen word genooi na geleenthede te bied om buite ons program te ontsnap. Maak seker jy
word, terwyl die jeug wegloop, op die MMM Konferensie (Missionêre geblikte denke en grenslyne in mis nie hierdie geleentheid nie.
soek na ? eietydse belewing van Mobiliseringsmomentum), wat op transformerende liefde na die God wil jou gebruik om 'n verskil te
God. Die jeug sien nie kans om deur 3-4 September in Potchefstroom wêreld met sy nood uit te reik. maak! Registreer by 018-294 6900
tradisies ingehok te word nie en gaan plaasvind (Kontakbeson- Kom deel in die passie. Steek weer (09:00-13:00).
verlaat die tradisionele gemeentes derhede verskyn elders op hierdie
meer en meer. Soos ? jongmens blad). Die tema van hierdie
onlangs gesê het nadat sy na Christelike saamtrek is: “Loop net
iemand se getuienis geluister het: oor ? grens!” By hierdie geleent-
“Dis mooi, maar dit bly nog jóú heid wil ons alle gelowiges oor
storie. Ek wil God sélf beleef. Ek wil kerk- en kultuurgrense nooi om
sélf beleef hoe God my gebruik om saam te dink en beplan oor hoe alle
? vars verskil te maak in stukkende volgelinge van Jesus Christus
mense se lewens!” vandag oor grense kan loop en God
Eintlik moet ons dit te wagte wees, se Verlossingsboodskap met liefde
want Jesus het reeds Sy eerste kan uitdra. Die Kerk het vasgevang
volgelinge geleer om missionêr geraak en die boodskap van liefde
ingestel te wees. Hulle moes en verlossing het ingeperk geraak
uitbeweeg in die wêreld. Hulle deur kultuurgrense, sosiale
moes lig en sout vir die wêreld grense, politieke grense, ekono-
wees. Dit is selde dat gelowiges miese grense, denominasionele
spontaan hul gemaksone prysgee grense, en selfs geografiese
om mense wat nie in hul dampkring grense! Ons sukkel om net oor die
beweeg nie, doelbewus te nader om spoorlyn te loop, of na die
deur goeie verhoudinge, versor- onderdorp te gaan of net om oor die
gende liefde en opoffering ? verskil grensdraad van my buurman te
te maak. Dikwels breek ons net ? beweeg. Ons skuil agter handige
3-4 September 2010 is ? datum om lofprysingsliedere ook 'n bydrae
te onthou! “Loop net oor ? grens” kan lewer tot die vestiging van ?
is die tema van 2010 se MMM missionêre visie in gemeentes.
Konferensie (Mission Mobilizing Lofprysingsleiers kan gerus
Movement), wat van 3-4 September naderstaan wanneer sy die
by die kerkgebou van die Geref. verband tussen lofprysing en die
Kerk Potchefstroom-Oos in vestiging van ? missionêre visie
Roscherstraat 75, Baillie Park bespreek. Nog 'n bekende spreker
aangebied word. MMM bied is dr. Flip Buys van die Mukhanyo
jaarliks ? interkerklike konferensie Teologiese Kollege, wat sal praat
aan, wat gemeentes van regoor die oor: “Die missionêre karakter van
land inspireer om uit hul gemak- die kerk” en “Leer jou leiers om oor
sones te beweeg en die Evangelie grense te loop”. Hy is ? bekende
na die wêreld te neem. Hierdie teoloog wat met sy voete stewig in
Konferensie word deur ? vennoot- die sendingpraktyk staan. Past.
skap van kerke georganiseer en Christo Walters, bring soos altyd
sal soos in die verlede weer gelaai weer ? inspirerende boodskap
wees met getuienisse en lesings vanuit sy wye ervaringsveld, met
wat nuwe passie en nuwe energie die tema “Dissipels beweeg oor
losmaak in die harte van elkeen grense.”
wat dit bywoon. Die Konferensie is gelaai met
Vanjaar se Konferensie het ? praktiese sessies waaruit u kan
bykomende afdeling vir kinders. kies. Uitstallers van verskillende
Die bekende spreker en jeug- organisasies kom deel hul hulp- Nehemia Bybelskool
werker, Dirk Coetsee van Petra bronne en kundigheid en ? reuse
Kollege in Witrivier, sal praktiese verskeidenheid nuwe boeke sal
sessies met kinders aanbied en ook teen afslagpryse te koop wees. vir Gevangenes
illustreer hoe om ? sendingpassie Boonop is alle kinders welkom en
by kinders aan te wakker. Hy sal sal hulle speel-speel ? liefde vir die ns is geruime tyd besig om die Nehemia Bybelskool op
ook onderwerpe aanraak soos: uitdra van die Evangelie leer. Om in O
“Vestig ? missionêre visie by te skryf, kontak die MMM-kantoor weeklikse basis vir gevangenes aan te bied. Ons kan getuig
kinders” en “kinders leer leiers om gedurende weeksoggende by 018 hoe hierdie Kursus ? transformerende invloed op baie
oor die grens te loop”. 294 6900 of besoek die webwerf: gevangenes se lewe het. Wil jy graag vir gevangenes ? nuwe kans
Wanda Bam, bekende sangeres en www.ngkmiederpark.co.za en laai en nuwe lewe gee? Ons is tans biddend op soek na gemeentes en
lofprysingsleier van Moreletapark, u inskrywingsvorms af. Stuur u gelowiges wat graag wil deelneem en hulle wil verbind aan hierdie
sal die lofprysing tydens die voltooide vorms tesame met die kosbare Bediening. Ons benodig vrywilligers en donateurs in die
Konferensie lei. Wanda het ? inskrywingsgeldbewys na faks 018
besondere hart vir die uitdra van 294 3900, of e-pos na: Klerksdorp-omgewing. Kontak ons voormiddae by 018 294 6900 op
die Evangelie en is oortuig dat mmm@ngkmiederpark.co.za weeksdae.
Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur NG Kerk Miederpark, Potchefstroom