Page 8 - Good News August 2010 paper
P. 8

wight Moody, die bekende opwek-        skare mense gesien nie! Hy het homself vir
                 kingsprediker,  vertel  van  dié  keer   jare  daarna  steeds  verwyt  dat  hy  nie  die
          Dtoe hy 'n groot skare toegespreek            eerste aand gebruik het om hulle van die
          en hulle vertel het van die verlore toestand   Verlosser te vertel nie. Dit was 'n verspilde
          van die wêreld en die oordeel van God. Die    geleentheid, 'n verspeelde kans!
          aand het lank begin word, en Moody het vir    Liewe leser, het u al die Here Jesus as u
          die mense gesê dat hulle almal weer die       Verlosser  en  Saligmaker  aangeneem?
          volgende aand moes kom sodat hy hulle         Moenie uitstel nie. Hy staan by die deur van
          van verlossing en die Verlosser vir hierdie   u hart en klop omdat Hy lief is vir u. Hy sê:
          wêreld kon vertel.                            “Kom  tog,  laat  ons  die  saak  met  mekaar
          Dit  het  egter  nooit  gebeur  nie.  Daardie   uitmaak,  sê  die  Here:  Al  was  julle
          aand het die saal waarin hulle bymekaar-      skarlakenrooi van sonde, julle sal wit word
          gekom  het  tot  op  die  grond  afgebrand.   soos sneeu. Al was julle purperrooi, julle
          Moody het nooit weer daardie spesifieke       sal wit word soos wol” (Jes. 1:18).







          J  ohn Wesley se pa, Samuel, was self  gebruik. Dié dag sou John Wesley nooit
             ook 'n leraar, en een nag het daar 'n  vergeet nie! Dit was 9 Februarie 1709. Die
             brand  in  die  pastorie  uitgebreek.  dag van sy redding.
          Klein John was toe maar ses jaar oud en  Vir  jare  daarna  het  Wesley  steeds  na
          vas  aan  die  slaap  op  die  boonste  homself verwys as iemand wat deur die
          verdieping.  Die  vlamme  het  hom  Here uit die vuur geruk is om God te kan
          vasgekeer  en  niemand  kon  hom  dien. Hy het 9 Februarie elke jaar as 'n
          oënskynlik  meer  red  nie.  Twee  jong  dankdag  deurgebring.  Dit  was  'n
          mans  het  na  die  huis  gehardloop,  die  herinnering aan wie hy was en waarom hy
          een  het  op  die  ander  een  se  skouers  lewe, 'n soort bevestiging dat God hom
          geklim  en  John  letterlik  sekondes  wou gebruik.
          voordat die hele huis inmekaar sou stort,
          by 'n venster uitgetel.                       Wie is ek? Wie is u? Waarom leef ek op
          John se pa het saam met die mans en  aarde? Waarom leef u op aarde? Wat moet
          klein John op die grasperk buite die huis  ek met my lewe doen? En u? Wat verlang
          gekniel en God gedank wat die redding  God  van  ons?  Kom  ons  buig  voor  Hom
          bewerkstellig het. Daar en dan het die pa  neer, soek Sy Aangesig en wag op Hom
          sy seun vir die Here teruggegee en gebid  totdat  Hy  Sy  wil  vir  elkeen  van  ons  se
          dat  God  hom  op  die  pad  vorentoe  sal  lewens aan ons openbaar! (Red.)
   3   4   5   6   7   8   9