Page 5 - Good News August 2011 paper
P. 5
'n Brood val uit 'n bewegende broodwa en rol en rol totdat
As EK werklik die éérste plek in jou As jy My liefde jou eie gemaak het, sal dit 'n entjie verder tot stilstand kom. 'n Stukkie het egter
lewe inneem, sal jy geen ander gode jy nooit iemand wil seermaak of haat afgebreek en in die straat bly lê.
wil dien nie. nie, wat nog te sê doodmaak! Drie mossies pyl af op die stukkie wat afgebreek het en 'n
As EK werklik in jou hart woon, sal dit As jy My waarlik liefhet, sal dit nie hewige bakleiery breek los. Een kry die oorhand en begin
nie nodig wees om gesnede beelde moeilik wees om aan jou lewensmaat die krummels gretig oppik terwyl die ander twee met luide
van My te maak nie, want jy sal self My getrou te wees nie. As EK werklik die protes in 'n boom gaan sit.
Beeld dra! eerste plek in jul huwelik beklee, sal Nie een van hulle het die groot brood 'n entjie verder
As jy My waarlik liefhet, sal My Naam julle mekaar opreg liefhê en koester raakgesien nie, want hulle was te besig om oor die
nooit 'n vloekwoord oor jou lippe kan soos EK julle opreg liefhet en koester. krummels te baklei!
wees nie, maar sal jy dit onder alle As EK op die troon van jou lewe sit, sal Ons mense maak ook rusie oor klein dingetjies en ignoreer
omstandighede eerbiedig en respek- jy daagliks vra: 'Aan wie en wanneer dít wat eintlik belangrik is. Oor nietighede word ons vir
teer. kan ek aan ander iets gee? Jy sal nooit mekaar só kwaad dat kosbare verhoudinge verbreek word.
As EK die ereplek in jou lewe beklee, iets van 'n ander wil steel nie! Voordat ons oor 'n paar krummels twis, kom ons kyk eers
sal die Rusdag die hoogtepunt van As EK in jou lewe is, sal dit nie meer vir rond en sien die hele
die week vir jou wees. Dit sal vir jou 'n jou lekker wees om van 'n ander brood raak! Die
vreugde wees om My te aanbid in die kwaad te praat nie. krummels is nie die
gemeenskap van ander gelowiges. Deur My Gees sal jy 'n mens wees wat gevolge van die twis
Dit sal 'n dag wees om na uit te sien! van 'n ander niks sal sê as dit nie iets werd nie!
Liewe Heer,
As EK werklik in jou lewe is, sal dit vir goeds is nie! Liewe Heer,
Help my om vandag te
jou 'n voorreg wees om jou ouers te As jy één met My is, sal My Gees jou Help my om vandag te
onderskei tussen n
eer en lief te hê. Dit sal nie vir jou soveel innerlike tevredenheid gee onderskei tusse
krummels en daardie
moeilik wees nie, want agter hulle sal sodat jy vergenoegd sal wees met wat krummels en daardie
dinge wat werklik saak
jy My sien wat hulle vir jou uitgekies jy het, en jy sal besef dat EK altyd dinge wat werklik saak
maak!
het! genoeg gee sodat jy niks kortkom nie! maak!