Page 8 - Good News August 2011 paper
P. 8
oe ek op 'n wintermôre, gestewel en evangeliseer aan Sy groepie volgelinge
gespoor in alles wat warm was, in die opgedra, maar Hy het hulle nie uitgestuur
Tbus stad toe sit, lê die kapokkleed voordat hulle nie onder Sy leiding die
swaar en swierig op die boomtakke en vuurproef van geloof en geestelike dissi-
grasperke. pline deurgegaan het nie. In duidelike taal
“Dis 'n pragtige toneel,” sê ek vir die het Hy hulle opgeroep om Hom te volg. Dit
buskondukteur. “Net jammer dat dit so sou vir hulle ontbering meebring. Hulle
koud is.” 'n Skoolseun wat langs my sit, sou hul kleinlike verwagtinge moes prys-
val ewe vrypostig in: “Ja, dit ís koud, gee en groot geloofsondernemings moes
meneer, maar dis darem lekker weer vir aandurf.
taai mense!” En aan die toon van sy stem Om 'n dissipel van Hom te wees, het dus
en sy houding was dit duidelik dat hy hom beteken om geestelik gesterk en toegerus
onder een van die weinige taaies reken. te word vir die stryd wat voorlê. Dis wat
“Lekker weer vir taai mense.” Ek het aan geloof en godsdiens vandag nog beteken.
die gedagte gesit en herkou. Dit het my Dis nie 'n sentimentele aandoening waar-
bygeval dat ek dit al meermale gehoor het, aan uiting gegee kan word wanneer ons so
net in ander woorde. voel nie; dis selfdissipline, 'n lewe van
Daardie geharde geloofsheld, die apostel selfverloëning en opoffering, sodat ons as
Paulus, het dieselfde ding gesê: “Ons gelowiges geestelik so gehard sal wees
roem ook in die verdrukkinge” (Romeine dat ons onder die ongunstigste omstan-
5:3), en hy het dit gesê na aanleiding van dighede die vaandel van Christus hoog sal
sy eie ondervinding. Sy geloof in Christus kan hou.
het aan hom die oorwinning besorg in Daar wag bepaald nie net “lekker weer” vir
meer as een benoude worsteling. Dit het die Christengelowige nie. Christus het self
hom só gesterk dat hy selfs in die gesê: “In die wêreld sal julle verdrukking
moeilikste omstandighede kon sê: “Dis hê.”
lekker weer.” Mag ons deur ons navolging van Christus
Dít is dan ook wat die geloof in God aan 'n só geoefen word in die geloof dat ons ook
mens doen. Dít is 'n krag wat die karakter in staat sal wees om onder die swaarste
staal. Jy sien dit om jou in die lewe van kastyding tog saam met Paulus te sê:
mense wat geloofsoorwinning ken; jy sien “Ons roem in die verdrukkinge,” en saam
dit in ons eie volk se geskiedenis - en op sy met die skoolseun: “Dis lekker weer vir
beste sien jy die krag van geloof in die taai mense!”
kritieke eerste jare van die Christendom. [Uit: 'n Handdruk in die Herfs, Dr. HJ Piek,
Jesus het die reuse taak om die wêreld te NG Kerk-Uitgewers, Kaapstad].