Page 11 - Good News August 2015 paper
P. 11

Vervolg van p. 8            stroom  van  belydenis  dat  ek  dit   verhaal  van  Jesus  se  kruisiging   Toe ek huis toe gaan, vra ek: "Wat
          sy  moet  vir  die  man  bid  wat  sy    seker  nie  sou  kon  uitgehou  het   vertel.  Na  'n  rukkie  sê  hy:  "Ag,   sal ek vanaand sê, Koos?"
          klein dogtertjie verloor het en wie   nie,  was  dit  nie  vir  die  Teen-  mense,  julle  glo  dit  nie!  Anders   "Net 'goeienag'" sê hy.
          hy so graag weer wil sien.           woordigheid van God nie! Stel jou     sou julle trane stort - julle sou die   "En  wat  sal  jy  môreoggend  sê
                                               voor  hoe  die  Here  Sy  Hand  trane nie kon bedwing nie. Lig my          wanneer ons weer ontmoet?"
          Dit was toe wat Mymie gebid het:     uitgesteek het na die verlore siel -   op, kêrels, ek wil dit ook graag net   "Ek sal 'goeiemôre' sê daarbo."
          "Liewe Jesus, hierdie man is siek.   totdat hy uiteindelik ook die sterk   een  keer  vertel."  Hulle  het  hom
          Hy het sy klein dogtertjie verloor   Hand gegryp het.                      opgelig en so tussen die hoesbuie    Toe ek die volgende oggend daar
          en  is  baie  hartseer.  Ek  is  so                                        deur, het hy die verhaal op sy eie   kom, was die deur toe. By 'n plank
          jammer  vir  hom  en  hy  is  ook    Dit was drie dae later dat die arme,   manier vertel.                      wat op twee stoele rus, sit twee
          jammer. Sal U nie vir hom help en    vermoeide  siel  hom  van  alles                                           mans. Hulle neem die doek weg
          wys waar hy sy dogtertjie kan kry    weggedraai  het  na  Hom  wat  "Kêrels, julle weet hoe die water           en  ek  kon  kyk  na  die  gesig  wat
          nie?  Asseblief  tog,  Here  Jesus.   magtig was om te red - "Die Man      deur die sluiskaste spoel en al wat   nadergekom  het  aan  die  'beeld
          Amen."                               wat vir my gesterwe het".             vuil  is,  wegvoer  sodat  net  die   van God'.
                                                                                     goud agterbly. Wel, die bloed van
          Dit  was  asof  die  hemel  oor  ons   Hy het nog weke daarna gelewe,      die Man van Wie sy vertel het, het   Koos  se  einde  het  omtrent
          oopgegaan  het  en  daar  Iemand     so asof God wou toon hoe eg die       net so oor my gevloei. Dit het AL    middernag  gekom,  en  sy  laaste
          voor  ons  gestaan  het  met  die    verandering was. Op sy versoek        die vuil weggewas. Daar het net      woorde  was:  "Nou  gaan  ek,
          merke  van  die  spykers  in  Sy     is daar 'n diens in sy huisie gereël   genoeg  van  my  oorgebly  om       kêrels. Sê vir haar ek gaan nou vir
          hande en die wond in Sy sy.          en die mans het van die myn af        Mymie weer te kan sien, asook die    Mymie sien. Sê vir haar ek gaan
                                               gestroom en die vertrek gevul.        Man wat vir my gesterwe het. Ag,     nou  die  Man  sien  wat  vir  my
          Mymie glip toe uit, maar die man                                           kêrels,  kan  julle  Hom  nie  ook   gesterwe het."  En daarmee is hy
          hou  aan  sê:  "Vertel  Hom  meer    "Gaan op julle knieë, mense!" sê      liefkry nie?                         weg.
          daarvan! Vertel Hom alles, maar o,   hy, "en laat sy ons vertel van die
          jy weet net nie..."                  Man wat vir ons gesterf het."         'n  Paar  dae  later  kon  ek  aan  sy   Uit:  Wegwyser  na  die  Ewigheid,
                                                                                     gesig sien dat die einde nie meer    saamgestel deur Timo Kriel, CUM,
          En toe vloei daar oor sy lippe só 'n   Ek  het  hulle  die  wonderlike  ver was nie.                            1971.
   6   7   8   9   10   11   12   13