Page 7 - Good News August 2015 paper
P. 7

aar  is  tye  van  rus  en  tye   spiraal wat ons insluk, besig hou   Kom  ons  ondersoek  'n  paar  kom die wraak toe, Ek sal vergeld,
                 van  chaos  in  'n  mens  se   en ons tyd steel.  Dit benadeel ons   situasies  waarin  ons  onself  kan   spreek die Here.”
          Dlewe.  As  ek  praat  van           denke  negatief.  Ons  sukkel  om     bevind:
          chaos bedoel ek nie 'n probleem      logies te dink, verloor perspektief                                        Dit  is  baie  belangrik  om  ons
          hier of daar nie, maar sommer 'n     en kan ook nie meer die Stem van                Teleurstelling             seerkry  en  pyn  aan  die  Here  te
          stortvloed van probleme! Dit kan     die Here in ons lewe hoor nie.        Teleurstelling is 'n gevoel wat ons   bely.  Gee  dit  vir  Hom.  “Werp  al
          bestaan  uit  'n  magdom  klein                                            het  wanneer  ons  lewens-           julle  bekommernisse  op  Hom,
          probleempies  wat  saam  'n  Ons maak staat op mense vir hulp              omstandighede  anders  uitdraai      want Hy sorg vir julle” (1 Petrus
          massiewe berg vorm, of 'n aantal     en  soos  die  chaos  vermeerder,     as  die  verwagtinge  wat  ons  5:7).
          groot  probleme  wat  nie  minder    vervaag  die  Here  in  die  agter-   koester.  Almal  van  ons  sal
          raak nie, maar dikwels net meer.     grond tot op 'n punt waar ons nie     teleurstellings  in  ons  leeftyd  Ons  moet  hier  braaf  wees  om
                                               meer Bybel lees of bid nie. Dit is    ervaar.  Selfs  mense  vir  wie  ons   diegene wat ons teleurgestel het,
          In  tye  van  groot  probleme  juis in tye van groot swakheid dat          lief is of wat ons vertrou, kan ons   te  vergewe.  As  dit  moeilik  is,
          probeer ons drastiese dinge om       die Here in ons lewens werk (“En      teleurstel.                          maak  dit  'n  saak  van  gebed.
          alles te hanteer of op te los.  Ons   Hy het vir my gesê: My genade is                                          Soms is die teleurstelling so diep
          maak planne, ons gesels met ons      vir jou genoeg, want My krag word     'n Voorbeeld hiervan is Jesus se     en  ons  so  swak,  maar  met  die
          vertrouelinge  daaroor,  ons  kry    in  swakheid  volbring”  -  2  Kor.   teleurstelling  in  Judas  se  ver-  Here se hulp sal ons dit regkry!
          professionele hulp indien nodig.    12:9).                                 raad.  Judas  het  Sy  liefde  aan
          Ons  huil,  skep  moed,  raak                                              Jesus  bely,  maar  het  Hom  tog    Moet  jy  dalk  jouself  vergewe,
          depressief, voel beter en huil dan   As ons ophou spartel en begin stil    verraai. Nog 'n voorbeeld is Jakob   liewe mens?  Deur die kruisdood
          weer.                                raak,  sal  ons  besef  dat  die  wat vir Laban gewerk het om met          het  Jesus  al  klaar  voor  jou
                                               antwoord  nie  by  onsself  of  by    Ragel te trou, maar toe word Lea     probleme en verkeerde keuses te
          Omdat mense almal uniek is, gee      ander mense lê nie, maar by die       aan hom gegee. Hy moes nog veel      staan gekom en daarvoor gesterf
          almal  raad  oor  hoe  húlle  die    Vader. Omdat ons maar mens is,        langer werk om met Ragel te kon      sodat jy vry kan wees.  Niks is so
          probleme sou hanteer en glo my,      spartel ons soms om te laat gaan      trou.                                erg dat ons nie vergifnis daarvoor
          die raad verskil drasties van een    en  dit  aan  die  Here  oor  te  laat.                                    kan  ontvang  nie.  Bely  nou  jou
          persoon na 'n ander.  Naderhand      Onthou, Hy is die Skepper van die     Tydens  sulke  teleurstellings  teleurstelling  voor  die  Here,  Sy
          raak ons verward en besluit een      heelal, Hy is heeltemal bevoeg om     ontstaan  daar  dikwels  wraak-  of   genade  is  vir  jou  genoeg
          dag een ding, net om die besluit     ons  elkeen  te  help,  te  red,  te   wrokgevoelens  teenoor  die  (2 Korinthiërs 12:9).
          die  volgende  dag  te  verander.    verlos, liefde te gee, en om ons te   persoon wat ons teleurgestel het.
          Omdat ons in 'n kitswêreld lewe,     vergoed vir wat die vyand by ons      In  Romeine  12:19  staan  daar:              Is jy vermoeid?
          verwag  ons  ook  vinnige  oplos-    weggeneem het. Hy is die Een wat      “Moenie  julle  wreek  nie,  gelief-  As ons liggaamlik moeg is, kan
          sings.  Dit  is  emosioneel  die stryd namens ons sal stry as              des, maar gee plek vir die toorn:    ons  gaan  slaap.  As  ons
          uitputtend.  Dit  is  'n  afwaartse   ons Hom toelaat.                     want  daar  is  geskrywe:  Aan  My             Vervolg op p. 9
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12