Page 2 - Good News December 2007 paper
P. 2

“Tien, twintig, dertig, veertig, vyftig! Nou het ek nóg   aanhoudend deur sy gedagtes gemaal. Een keer het
          vyftig rand om in my spaarrekening te deponeer!”        Dominee in die kerk gesê dat as ‘n gedagte na jou
          het  Dirk  opgewonde  gedink.  “Ek  sal  nog  voor      kom en jy nie seker is of dit reg is nie, toets dit aan
          Kersfees my fiets kan koop.”                            die Woord van God. Bid daaroor. As dit van God is,
          Dirk was trots daarop dat hy elke sent van die geld     sal  die  begeerte  al  sterker  word.  So  nie,  sal  jy
          wat  hy  gespaar  het,  self  verdien  het.  Tant  Bettie,   daarvan vergeet.
          hulle buurvrou, was altyd bly om sy hulp in die tuin te   Toe Dirk die volgende oggend wakker word, het hy
          hê, en oom Koos de Beer het hom dikwels gevra om        geweet wat hy gaan doen. As Jesus hom vra om ‘n
          sy motor te was. Tant Bettie het gespog met haar        offer te bring, sal hy dit met ‘n blymoedige hart doen,
          netjiese tuin en oom Koos was net so trots op sy        want God het so baie vir hom gedoen en gegee.
          blink motor. Albei het hom goed vir sy werk betaal.     Daar was groot vreugde in sy hart toe hy omtrent al
          Vinnig het hy na die sitkamer gestap. Hy moet sy ma     die geld uit sy spaarrekening onttrek. Met drukskrif
          die  goeie  nuus  vertel.  By  die  deur  het  hy  egter   het hy op ‘n vel papier geskryf: “Van iemand wat
          vasgesteek.  ‘n  Vrou  was  besig  om  met  sy  ma  te   Jesus liefhet,” en dit saam met die geld in ‘n koevert
          praat. Hy het nie bedoel om af te luister nie, maar hy   gesit.
          kon nie help om te hoor waaroor hulle praat nie. Die    Die volgende dag is Dirk weg om vir twee weke vir sy
          dame  het  onder  trane  vertel  dat  haar  man  in  die   ouma te gaan kuier. Toe hy terugkom, het daar baie
          hospitaal is, dat hulle feitlik niks in die huis het om te   verrassings op hom gewag! “Anton het sy fiets vir
         eet nie, en dat hulle nie Kersfees sal kan vier nie.     jou gebring”, was sy moeder se woorde nadat sy
         “Ek is bevrees dat ek nie vir jou veel kan gee nie,” het   hom gegroet het. “Sy ouers het vir hom ‘n motorfiets
         hy sy ma hoor sê. “Hier is ‘n klein bydrae. Ons moet     gekoop, aangesien hy aanstaande jaar universiteit
         ook nou besuinig, want my man het vanjaar afgetree.      toe moet gaan. Soos jy weet is die fiets nog feitlik
         Ek sal egter vir jou bid, want ek weet die Heer kan      splinternuut en lyk net soos die een wat jy so graag
         onderneem.”                                              wil hê.”
         Dirk  het  gou  na  sy  kamer  gestap.  Hy  het  mev.    “Mev. Wessels en al die kinders gaan nou kerk toe.
         Wessels goed geken. Dit was sy wat nie wou toelaat       Mnr. Wessels is gesond en weer by die werk. Die
         dat haar seun, Jannie, saam met hom Bybelstudie          firma vir wie hy werk, het al die hospitaalonkoste
         bywoon nie. “Hulle sit heeldag op die skoolbanke,”       betaal. Dit het mev. Wessels só geraak, dat sy die
         het sy gesê. “Ek kan nie insien waarom hulle in die      Here Jesus aangeneem het, en sy begeer om Hom te
         aande ook nog moet ‘studeer’ nie.”                       dien. En weet jy wat, iemand het geld in haar posbus
         Dirk  was  nog  besig  om  daaroor  na  te  dink  toe  ‘n   gesit met die woorde, ‘Van iemand wat Jesus liefhet.’
         gedagte skielik by hom opkom. Wat van die geld in        Daardie vel papier bewaar sy in haar Bybel, want sy
         sy spaarrekening? Maar dis mos onsin! Hy het dan         sê dit was die eerste bewys dat God haar liefhet en
         só hard gewerk om geld bymekaar te maak vir sy           vir haar omgee.”
         droomfiets! Nou was dit binne sy bereik...               Nog nooit het Dirk ‘n Kersdag so geniet nie! Hy het
         Daardie aand was hy besonder stil aan tafel. Later       gevoel dat hy saam met die wyse manne sy skatte
         toe  hy  op  sy  knieë  was,  kon  hy  nie  bid  nie.  Die   aan die voete van die Here Jesus neergelê het!
         woorde,  “Gee,  en  aan  julle  sal  gegee  word,”  het   - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7