Page 8 - Good News December 2010 paper
P. 8

Vervolg van p. 1ervolg van p. 1  ons hierdie groot Liefdesoffer van   lewe  vir  sy  vriende  gee”  (Joh.   vir jou meer kosbaar is as enigiets
                   V
          Daarom verklaar Johannes 3:16,       God begryp en aanvaar.                15:12). God wil elke kind van Hom    of enigiemand op aarde? Daarom
          “Want so lief (met agapē ) het God   Die  woord  agapē    het  deur  die   lei, om nie net hierdie groot liefde   kan ons vertaal: “Méér as hierdie
          die wêreld gehad, dat Hy Sy enig-    koms van Jesus Christus en die        dieper te leer ken nie, maar om dit   vissersberoep  wat  jy  nou  wéér
          gebore  Seun  gegee  het,  sodat     Christendom  nuwe  betekenis  ook  aan  ander  te  bewys!  Ons             gekies en na teruggekeer het.” En
          elkeen wat in Hom glo, nie verlore   gekry.  Buite  en  voor  die  Nuwe    moet sóós Jesus wees in hierdie      Petrus, wat besef hy kan nie ant-
          mag  gaan  nie,  maar  die  ewige    Testament het dit skaars verskyn      w?reld. Ons  moet  die  toonbeeld    woord  dat  hy  Jesus  met  agapē
          lewe kan hê.”                        in Griekse geskrifte. Hierdie liefde   van Sy liefde wees vir ander, nie   liefhet  nie,  antwoord  Hom:  “Ja,
          Die woorde “so lief” beskryf nie     (agapē )  soek  die  hoogste  goed    net  vir  hulle  wat  ons  liefhet  nie,   Here, U weet dat ek U liefhet (met
          slegs die onmeetlikheid van God      van  ander,  al  sou  hy  wát  ook  al   maar óók vir hulle wat ons haat en   filia , ‘n vriendskaplike liefde). Hy
          se liefde nie, maar ook die manier   gedoen het. Dít is die liefde waar-   leed aandoen. D?n word ons Sy        sê vir hom: Laat My lammers wei”
          waarop Hy ons liefgehad het (en      mee ons in aanraking kom, ook in      w?re Beelddraers.                    (vers 15). Petrus, dít is jou taak, dít
          nog steeds het). Hy het ons só lief,   ons  moderne  tyd,  wanneer  ‘n     In Joh. 21 lees ons dat Petrus ses   is jou roeping! “Jy moet die Here
          want kyk net wat het Hy gedoen!      moeder die moordenaar van haar        ander  dissipels  met  hom  saam-    jou  God  liefhê  (agapē )  met  jou
          Hy  het  Sy  Eniggebore  Seun  enigste kind kan vergewe en teen-           neem om wéér terug te keer tot die   hele hart en met jou hele siel en
          gegee! Hy kon nie méér gegee het     oor hom van die liefde van God        vissersberoep.  Dit  nadat  hulle    met jou hele verstand. Dit is die
          nie. Hy het alles gegee. En deur     kan  getuig.  Dít  is  die  liefde  van   hulself oorgegee het om Hom te   eerste  en  groot  gebod.  En  die
          hierdie  Gawe  van  God,  wat  Sy    selflose gee, sonder om iets terug    volg. Hulle het na byna drie jaar    tweede  wat  hiermee  gelykstaan:
          Seun se dood gekos het, het Hy       te verwag. En dít is maar ‘n skrale   God se roeping die rug toegekeer.    Jy moet jou naaste liefhê (agapē  )
          versoening vir ons gebring sodat     afbeelding  van  hoe  lief  God  die   Hulle  wou  nie  meer  dissipels    soos  jouself.  Aan  hierdie  twee
          ons die ewige lewe saam met Hom      wêreld werklik het en hoe graag       wees nie, omdat hulle die gebeure    gebooie hang die hele wet en die
          kan deurbring.                       Hy almal tot redding wil bring.       van Jesus se kruisiging nie kon      profete” (Matt. 22:37-40).
          Elkeen wat ‘n begrip van hierdie     God  verwag  van  Sy  kinders  om     verwerk nie.                         Hoe lief het óns Jesus?  Petrus het
          Goddelike liefde wil vorm, kan dit   hierdie karaktereienskap van die      Ons  lees  dat  hulle  as  ervare    voorheen vir Hom gesê dat hy sy
          nie  bloot  intellektueel  doen  nie,   Vader aan ander oor te dra, onge-  vissers  die  hele  nag  deur  hard   lewe  vir  Hom  sou  aflê.  En  nou?
         want so ‘n liefde lê nie bloot op die   ag  wát  hulle  ook  al  verkeerd   gewerk het, maar niks gevang het     Jesus vra hom toe vir ‘n tweede
         vlak van die intellek nie. Dit moet   gedoen  het.  In  ons  eie  krag  en   nie. Toe verskyn Jesus aan hier-    keer of hy Hom liefhet met agapē  ,
         belééf word. Daarmee saam is dit      vermoë  kan  ons  dit  egter  nie     die  dissipels.  Hy  staan  op  die   en weer kom die antwoord dat hy
         egter ook nie net bloot emosie nie.   vermag  nie.  Daarom  kom  Hy  en     strand terwyl hulle nie geweet het   Hom maar net met filia  liefhet! Die
         Dit lê op ‘n vlak ver bo die intellek,   stort hierdie liefde (agapē ) in elke   dat  dit  Hy  was  nie,  en  vra:  “My   derde  keer  vra  Jesus  dan  of  hy
         emosie of wil van die mens. Om        individu  wat  Jesus  aanneem,  se    kinders, het julle nie iets om te eet   Hom maar net met filia  liefhet? Is
         hierdie liefde (agapē ) van God te    hart uit: “…en die hoop beskaam       nie?  Hulle  antwoord  Hom:  Nee”    dit ál wat Petrus kan bied? Hierop
         beleef,  moet  daar  eers  ‘n  prys-  nie, omdat die liefde (agapē  ) van   (Joh. 21:5). Waarop Hy vir hulle sê   het  Petrus  bitterlik  geween.  Op
         gawe van die self aan God kom.        God in ons harte uitgestort is deur   om die net aan die anderkant in te   hierdie  liefdevolle  en  nie-
         Elke individu sal alles moet prys-    die  Heilige  Gees  wat  aan  ons     gooi. Die gevolg was dat hulle ‘n    veroordelende wyse het Jesus Sy
         gee om hierdie Goddelike liefde te    gegee  is”  (Rom.  5:5).  Hy  skenk   groot visvangs gehad het. (Dit het   geliefde  dissipel  met  liefde
         verkry.                               ons nie net Sy liefde nie, maar Hy    ook gebeur toe Hy hulle die eerste   (agapē  )  teruggewen  vir  die
         Elkeen wat erns wil maak om God       help  ons  deur  die  krag  van  die   keer  geroep  het  en  hulle  alles   roeping.
         se  liefde  beter  te  verstaan,  sal   Heilige  Gees  om  soos  Hy  lief  te   verlaat het om Hom te volg).     Deur  oorlewering  is  dit  bekend
         alles moet “verkoop” wat hy het,      kan hê.                               Hierna het Hy vir hulle gebraaide    dat Petrus Jesus van hierdie tyd
         sodat  hy  die  groot  pêrel  van     Ons was geneig om God en ons          vis op die kole gegee, en hulle het   af só liefgehad het dat hy God se
         onskatbare  waarde  kan  bekom        naaste te haat, totdat Jesus in ons   sélf ook van die vis gebring wat     werk  met  groot  vrymoedigheid
         (Matt. 13:46). Soos die ryk jong-     harte woning kom maak het. Nou        hulle  pas  gevang  het,  en  dit    (“boldness”)  gedoen  het  en  uit-
         man nie bereid was om alles prys      verklaar Johannes: “Ons het Hom       gebraai. Na die ete het Jesus vir    eindelik in Rome op eie versoek
         te gee om die “skat in die hemel”     lief (agapē ), omdat Hy ons eerste    Petrus, die leier, aangespreek, en   onderstebo gekruisig is omdat hy
         te ontvang nie (Luk. 18:18-30), is    liefgehad  (agapē )  het”  (1  Joh.   gevra:  “Simon,  seun  van  Jona,    homself nie waardig geag het om
         daar steeds baie mense wat a.g.v.     4:19).  Hoe  sou  ons  anders  Sy     het jy My waarlik lief (met agapē ),   op  dieselfde  wyse  as  sy  Here
         hierdie onwilligheid skade ly, en     wonderbare  liefde  leer  ken  het?   meer  as  hulle  hier?  In  Grieks   gekruisig te word nie.
         nie  die  groot  liefde  van  God     Daarom  sê  Jesus:  “Dit  is  my      staan  daar  letterlik:  “Het  jy  My   Liewe leser, wat van u? Is u bereid
         deelagtig  word  nie,  en  dit  nog   gebod,  dat  julle  mekaar  moet      meer lief as hierdie? Jesus sê in    om alles prys te gee ter wille van
         minder  verstaan.  Jesus  het  liefhê  (agapē       )  net  soos  Ek  julle   werklikheid vir Petrus: “Het jy My   JESUS?  Om  Hom  te  volg  met     u
         liefgehad en Sy alles op die kruis    liefgehad (agapē ) het (Joh. 15:13).   lief met 'n liefde wat jou dring om   héle lewe? Mag God vir u en vir my
         gegee. Daarom vra Hy ons alles        En:  “Groter  liefde  (agapē )  het   jouself vir My te offer? ‘n Liefde vir   help om HOM te agapē!
         om Hom in liefde te volg wanneer      niemand as dit nie, dat iemand sy     My wat uit jou hart kom omdat Ek     © Dr. J J Venter









                 aapstad.  -  Welvaart-        gegee.                                besoek  het  wat  hulself  “evan-
                 teologie  is  ‘n  onbybelse   “Ja,  God  ís  besorg  oor  ons       gelies” noem, maar by nie een het
          Kboodskap  wat  deur  die            behoeftes,  maar  dié  boodskap       hy die ware Evangelie gehoor nie.
          Kerk  as  ‘n  valse  leer  verwerp   maak  materiële  goed  ‘n  doel  op   Daar  is  slegs  welvaart-teologie
          moet  word.                          sigself,” het dr. Femi Adeleye van    verkondig.
          Dié  boodskap  het  die  naweek      Nigerië gesê.                         Adeleye  het  gesê  die  welvaart-
          duidelik  uit  die  Lausanne-        Hy het verwys na ‘n nefie van hom     evangelie stel besittings, gesond-
          kongres vir Wêreldevangelisasie      wat by so ‘n kerk betrokke geraak     heid en sukses gelyk aan God se
          gekom toe evangeliese leiers die     het en onder hul invloed sy Volks-    guns.
          hand in eie boesem gesteek het.      wagen aan die kerk geskenk het        Dit manipuleer die Bybel om dié
          Dr.  Chris  Wright  van  Engeland    met die verwagting dat God hom        boodskap  te  ondersteun.  Dit
          het  aan  die  Kongres  gesê  die    ‘n Mercedes-Benz sou gee.             verwring die boodskap van Jesus
          grootste  struikelblok  wat  keer    Toe  dit  maande  later  nog  nie     Christus red van sonde tot “Jesus
          dat  God  se  ware  boodskap  gebeur  het  nie,  het Adeleye  aan          Christus maak jou ryk”.
          uitgedra word, is die Kerk se eie    hom  gesê  dis  nie  God  wat  hom    So  ‘n  boodskap  is  selde  goeie
          swakhede.                            teleurstel nie, dis mense wat hom     nuus  vir  die  armes.  Dis  net  die
          Hy het drie kwessies uitgesonder     mislei het.                           kerkleiers wat beter klere dra, in
          wat  deur  die  eeue  die  grootste   Wright  het  gesê  die  welvaart-    beter motors ry en in groot huise
          “afgode” was waaragter die Kerk      evangelie  is  “eenvoudig  onver-     bly.
          aan afgedwaal het: mag, gewild-      soenbaar  met  die  ware  Evan-       “Een  ding  is  seker.  Jesus  het
          heid en rykdom.                      gelie”.  Tog  versprei  dit  soos  'n   nooit  ‘n  welvaart-evangelie
          Heelwat aandag is aan veral die      veldbrand.                            gepreek nie,” het Adeleye gesê.
          laaste  een,  gierigheid  wat  as    ‘n Suid-Amerikaanse kollega het       [Neels  Jackson  -  Beeld,  25  Okt.
          welvaart-teologie  na  vore  kom,    aan hom vertel dat hy tien kerke      2010].
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13