Page 3 - Good News December 2011 paper
P. 3
P arty vername mense maak getalle uit die ooste in aantog is om
geen geheim daarvan dat hom te kom aanval!
Johannes skryf vir ons: “Die
hulle uitsien na ‘n formi-
dabele leier wat alle probleme uit die aantal perderuiters van hulle leërs
weg sal ruim nie. So ‘n man is Paul- was miljoene der miljoene en nog ‘n
Henri Spaak, die eerste president keer soveel. Ek het hulle getal
van die Algemene Vergadering van gehoor” (Openbaring 9:16 NV).
die VN, die eerste president van die Dr. Larry Wortzel is ‘n afgetre-
Europese Parlement en ook die de Amerikaanse weermagkolonel.
voormalige sekretaris-generaal van Hy is ook ‘n voorste kenner van
Navo. Hy het by geleentheid gesê: China en het gedien as direkteur van
“Ons het nie nog ‘n komitee die Instituut vir Strategiese Studies
nodig nie. Ons het reeds te veel. aan die US Army War College. In
Wat ons wil hê, is ‘n man met Oktober 1998 het hy die volgende
genoeg aansien om alle mense se verslag ingedien: “China se staande
vertroue te wen en ons uit die gewapende mag van sowat
ekonomiese moeras waarin ons 2,8 miljoen soldate aktief in uniform
wegsink, te haal. Stuur vir ons so is die grootste militêre mag op
‘n man, en of hy ‘n god of die aarde. Ongeveer ‘n miljoen
duiwel is, ons sal hom ontvang!” reserviste en sowat 15 miljoen
burgermaglede ondersteun hulle.
Met ‘n bevolking van meer as
‘n Groot leërmag uit Afrika asook 1,2 miljard mense het China ook ‘n
geweldige leërs uit die noorde sal op potensiële mannekragbasis van nog
die Midde-Ooste toesak om 200 miljoen manlike burgers wat te
Antichris aan te val waar hy homself eniger tyd beskikbaar is vir militêre
juis gereed maak om met Israel diens.”
klaar te speel na die verbreking van
sy vredesverbond met hulle omdat Bostaande is uittreksels uit die
hy in die tempel van God gaan sit het boek 5 VOOR MIDDERNAG?
en voorgegee het dat hy God is wat NOU beskikbaar is!
(n.a.v. 2 Tessalonisense 2:4(b)). Hy Stel u belang in Eindtyd-
sal egter sommige van hierdie gebeure? Raak u ook bewus van
pogings tot verset teen hom onder- die wanorde en rigtingloosheid
druk. Maar voordat hy Jerusalem van ons wêreld? Is u ook van
en Israel kan aanval en vernietig, mening dat dinge nie maar net so
“...sal gerugte uit die ooste en die kan voortgaan nie? DAN IS
noorde hom ontstel, en hy sal HIERDIE BOEK VIR U! Die
woedend optrek om baie mense dood outeurs van hierdie boek is dr.
te maak en uit te roei” (Daniël 11:44). Japie en Huegene Venter, uit-
Wat behels hierdie ontstellende gewers van “Goeie Nuus”/ “Good
nuus uit die Ooste? Een van die News”.
grootste riviere in die wêreld, die Ons bied 5 VOOR MIDDER-
Eufraat het opgedroog en geweldige NAG? aan u teen die onoor-
leërs uit die ooste trek daardeur om treflike bekendstellingsprys van
hom te kom aanval! slegs R100 (geld nog vir
“Die sesde engel het toe sy bak op die Desember)! Vir enige navrae,
groot Eufraatrivier uitgegooi. Die skakel ons by 018 293 1996 of
water daarvan het opgedroog om ‘n 074 254 2319, of vul die bestel-
pad vir die konings uit die ooste oop te vorm hiernaas in en pos aan:
maak” (Openbaring 16:12 NV).
Hierdie nuus ontstel die wêreld- Goeie Nuus, Posbus 1957,
diktator aangesien hy pas die Potchefstroom, 2520.
opstande deur die leërs uit die suide
en die noorde onderdruk het. Nou Ons is seker dat u hierdie boek
verneem hy dat die Eufraatrivier, insiggewend sal vind en sal wil
deel met u familie en vriende.
wat ‘n grens asook ‘n versperring
Daarom kan dit dien as die
tussen Israel en die lande rondom
hom vorm, opgedroog het en dat perfekte geskenk vir u geliefdes
geweldige leërs met ongeëwenaarde hierdie Kersseisoen!