Page 5 - Good News December 2011 paper
P. 5
esus het as ‘n gewone baba Uiteindelik het hulle so ver optrek - maar hulle sal gou
in die wêreld gekom. Hy is gegaan om Hom vanuit Joodse uitvind dat niemand teen die
Jin ‘n stal gebore en Sy godsdienstige hoek valslik van oordeel van God staande kan
wiegie was ‘n krip. Hy was, net misdrywe te beskuldig. Hy is bly nie. Christus sal die veld-
soos enige ander mens, onder- verhoor en ter dood veroordeel; slag finaal wen en vir ewig as
worpe aan die gang van tyd en Hy is soos ‘n gewone misdadiger die erkende Oorwinnaar heers!
moes, net soos alle ander tereggestel deur Romeinse sol- Jesus, die nederige dienskneg
kinders, na Sy ouers luister. date. So het Hy dan ook gesterf, wat soveel moes ly, is ook die
Hy het in die Romeinse provinsie nadat Hy mishandel is. Ja, Jesus, verheerlikte Koning en Regter.
Palestina grootgeword, en Sy wat volkome God én volkome [Die Bybel in Praktyk, CUM,
Hande het hard en sterk geword mens was, het Sy lewe gegee 1993].
in skrynwerker Josef se winkel. sodat die mens kan lewe.
As mens het Hy van plek tot plek Op die tyd wat God daarvoor
geloop, mense aangeraak en met bestem het, sal die opgestane
skares gepraat. Jesus terugkeer na die aarde. Dan
Hy het twaalf dissipels opgelei sal almal weet en erken dat Hy
om Sy werk later voort te sit. Op Here van die heelal is!
elke tree van Sy lewenspad is Hy Almal wat Hom liefhet, sal juig.
gekonfronteer deur misverstand Hulle sal die Verlosser met sang
en mense wat Hom wou ver- en lofprysing begroet. Sy vyande
hinder om met Sy Vader se werk sal egter van vrees bewe. Hulle
voort te gaan; mense wat Sy sal, onder die vaandel van die
invloed vir altyd wou uitwis. Bose, teen Christus en Sy leërs