Page 2 - Good News December 2016 paper
P. 2

ERSFEES,  Goeie  Vrydag,       wat  God  aan  ons  deur  Sy  Seun
                Hemelvaart  en  Pinkster-      gegee het!
          Kfees is groot kerklike fees-
          dae; elkeen met sy eie karakter en          DIT IS ‘N GEES VAN
          boodskap  aan  die  mens.  Van                  BLYDSKAP
          hierdie  feeste  is  Kersfees  seker   Die  engele  het  gesê:  “Kyk,  ons
          die gewildste.                       bring  julle  ‘n  goeie  tyding  van
                                               groot  blydskap  wat  vir  die  hele
          Oud en jonk sien uit na Kersfees.    volk sal wees...”
          Siekes  verwag  op  dié  dag  iets
          besonders. Dit is asof daar nuwe     Christus het gesê dat Sy blydskap
          hoop in hulle harte opvlam. Oues     in ons volkome moet word. Ons
          van dae moet onthou en gelukkig      moet  Kersfees  vier  met  vreugde
          gemaak word. Almal probeer om        en blydskap, omdat daar vir ons
          op hierdie dag geluk rondom hulle    persoonlik ‘n Saligmaker gebore
          te saai.                             is!
                                                                                         DIT IS ‘N GEES VAN GEE
          In  baie  harte  word  nuwe  voor-   Ons het geen reg om ons te verbly     God het met Kersfees aan ons Sy
          nemens  gekoester,  maar  as  oor Kersfees as ons nie die gees-            beste, Sy Eniggebore Seun gegee         DIT IS ‘N GEES VAN LIEFDE
          Kersfees  werklik  vir  ons  iets    telike betekenis daarvan aanvaar      en ons gee ook met Kerstyd aan       “Want so lief het God die wêreld
          beteken, behoort ons die héle jaar   en  Jesus  aanneem  as  ons  Ver-     mekaar. Maar gee ons aan God?        gehad...”  God  het    die  mens  só
          deur die Kersfees-gees uit te leef.   losser nie!                          Wat gee ons aan Hom? Gee ons         liefgehad!
          Dit sal ons slegs kan doen as ons                                          ons beste, ons lewens?
          in  die  gees  neerkniel  voor  die         DIT IS ‘N GEES VAN                                                  God het Sy liefde bewys deur Sy
          Kindjie van Betlehem en Hóm die           HULDE EN AANBIDDING              Laat ons ‘n gees van gee uitleef!    Seun te gee. Christus het Sy liefde
          goud, wierook en mirre van ons       Skaapherders  uit  die  velde  van    Die  gee  van  ons  beste,  onsself,   bewys deur Homself, Sy lewe, te
         harte en lewens gee; as ons Hóm       Betlehem, die wyse manne uit die      ons talente, ons tyd, ons gawes,     gee. Hoe bewys ons ons liefde?
         erken en huldig, nie alleen as die    Ooste, die heiliges, het aan Jesus    ons  diens  en  ons  liefde,  omdat
         Koning  van  die  Jode  nie,  maar    hulde gebring en Hom aanbid. En       ons God se onuitspreeklike Gawe      Christus  het  gesê:  “Dit  is  My
         ook as ons Koning.                    ons? Is daar nie by ons ‘n gees       ontvang het!                         gebod  dat  julle  mekaar  moet
                                               van ligsinnige pret en plesier op                                          liefhê. Dit gebied Ek julle, dat julle
         Wat ís die gees van Kersfees?         Kersdag nie? En as ons bid, VRA         DIT IS ‘N GEES VAN VREDE           mekaar  moet  liefhê.  Hieraan  sal
                                               ons nie maar net nie? Daar is ‘n      Hy  is  die  Vredevors.  Die  engele   die  wêreld  weet  dat  julle  My
              DIT IS ‘N GEES VAN LOF           groot verskil tussen bid en aan-      sing: “Vrede op aarde.” Laat ons     kinders is, as julle liefde het onder
         Die  liedere  van  Sagaria,  Maria,   bid.   Daar  moet  by  ons  wees  ‘n   vrede leef en vrede saai. Wees op   mekaar”. Hoe is dit met die bewys
         Elisabet  en  Simeon  was  almal      gees van hulde en aanbidding in       u hoede; moet nooit kwaad, rusie,    van ons liefde gesteld? Die toets
         lofliedere. Ook die engelelied was    heilige eerbied. Dit kan ons alleen   twis  of  agterdog  saai  met  u     van  ons  liefde  vir  Christus  lê
         een van lof en eer aan God. Ook       besit as ons Hom liefhet: as ons      woorde nie. Hy, die Vredevors, sê    daarin of ons Sy gebod gehoor-
         ons  lewens  moet  meer  van  ‘n      Hom ken as Immanuel - God met         self:  “Salig  is  die  vredemakers,   saam en liefde onder mekaar het!
         loflied wees as ons dink aan alles    ons.                                  want hulle sal God sien.”            - Oorgeneem




















           Die GOEIE NUUS versprei reeds vir bykans 19 jaar die Woord van
           God aan ongeveer 180 000 mense in 20 dorpe deur maandeliks ‘n
           publikasie van hoogstaande gehalte GRATIS in hul posbusse te
           plaas.
           Hierdie  Bediening  het  nou  al  7.5  miljoen  eksemplare  GRATIS
           afgelewer  en  is  afhanklik  van  advertensies  asook  die  goed-
           gunstige skenkings van sy lesers om met die taak vol te hou.
           Daar is gedurig oproepe van ander dorpe om die GOEIE NUUS ook
           daar  te  laat  aflewer.  Daarom  vra  ons  u  graag:  Oorweeg  asb.
           biddend om ‘n ruim

           geskenk aan GOEIE
           NUUS  te  gee  en
           belê  so  in  God  se
           Koninkryk  deurdat
           u  Sy  werk  voort-
           help. Die Here seën
           u  ryklik!  Bank-
           besonder hede:
           Nedbank,  Potchef-
           stroom,  GOEIE
           NUUS,  Rek.  Nr.
           1 7 1 3 3 3 6 2 5 1 ,
           Takkode 171-338.
   1   2   3   4   5   6   7