Page 7 - Good News December 2016 paper
P. 7
ERSAAND - in die jaar Saligmaker...” het die woorde Vandag word “Stille Nag, Heilige Nag” in bykans al die tale van die
1818 - het Franz Grüber, soos ‘n hemelse loflied in sy siel wêreld gesing.
Kdie orrelis van ‘n kerkie in opgewel. Tot laat in die nag het hy
die klein dorpie Oberndorf, daaroor gesit en peins. O, mag die ware betekenis van Kersfees ons almal se harte so aangryp
Bavaria, ‘n ontstellende ont- soos vir Joseph Möhr! Mag ons tyd neem om na te dink oor die heerlike
dekking gemaak: Die orrel wou Die volle betekenis van die werklikheid van die bekende Kersverhaal. Christus, die Here, het in die
nie speel nie! woorde het eindelik sy siel aan- wêreld gekom vir u en
gegryp en hy het ‘n gedig oor die vir my...
As gevolg van ‘n besonder swaar wonderlike verhaal geskryf.
sneeuval ‘n paar dae vantevore, Vroeg die volgende oggend het “Hy het na Sy eien-
was dit onmoontlik om iemand in Grüber die pasgeskrewe woorde dom toe gekom, en
die hande te kry om die orrel te geneem en ‘n melodie daarvoor tog het Sy eie mense
herstel. Daar was niemand in gekomponeer. Hom nie aangeneem
Oberndorf wat dit kon herstel nie. Maar aan almal
nie. Die mense het by die kerk wat Hom aangeneem
vergader. Daar was ‘n man wat het, dié wat in Hom
Alle aanduidings was dat daar wysies op die kitaar kon tokkel. glo, het Hy die reg
geen musiek op Kersfees sou Grüber het hom gevra om te gegee om kinders van
wees nie! Grüber kon hom begelei terwyl hy en Möhr die God te word.
beswaarlik ‘n Kersfees sonder nuwe lied vir die gemeente gesing Die Woord het mens
musiek voorstel. Hy is inderhaas het. geword en onder ons
na sy predikant, Joseph Möhr, kom woon. Ons het
aan wie hy die slegte nuus Die mense van Oberndorf het S y h e e r l i k h e i d
meegedeel het. Hy het Möhr dadelik van die nuwe lied gehou... gesien, die heerlik-
versoek om ‘n nuwe Kerslied te en só het Joseph Möhr en Franz heid wat Hy, as die
skryf wat maklik sonder die Grüber aan die wêreld een van sy enigste Seun van die
begeleiding van ‘n orrel gesing mooiste en mees geliefde Kers- Vader het, vol genade
kon word. liedere geskenk! Dit was nie lank en waarheid.
nie of die Tiroolse Sangers het die Uit Sy oorvloed het
Later, terwyl Möhr besig was om lied na Amerika geneem. ons almal genade op
die Kersverhaal in die Bybel te genade ontvang.”
lees... “Dat vir julle vandag in die Vir jare het dit onder die titel “Lied (Johannes 1:11, 12,
stad van Dawid gebore is die van die Hemel” bekend gestaan. 14, 16).