Page 1 - Good News February 2012 paper
P. 1

erlede  jaar  het  blitsig  tot  'n  einde   haar eie menslike manier plannetjies begin   woonstel aangebied en kyk steeds goed na haar, en
                 gekom en met gemengde gevoelens        beraam. Niks wou menslik moontlik werk nie     die vrou het 'n goeie werk gekry…
          Vhet die vrou 2012 tegemoetgegaan.            en die vrou het haar wéér tot God gewend.      Nooit het die vrou kon dink die Here stel so belang
          Haar kind het verlede jaar matriek geskryf    Op 4 Januarie 2012 gaan sit sy buite in die    om na haar eenvoudige hartsgebed te luister nie. Sy
          en  sy  wou  baie  graag  hê  dat  haar  kind   donkerte  van  die  tuin  en  praat  deur  baie   was  verteer  deur  smart  en  kon  nie  'n  behoorlike
          verder moes studeer.                          trane  wat  op  die  varsgeboude  sement-      gesprek met haar Here voer nie.
          Die  probleem  was  dat  die  vrou  nie  geld   paadjie val, met haar Skepper. Sy dink aan   Die Here het vanuit die hemel aandagtig geluister en
          gehad  het  nie  en  in  haar  depressiewe    “grênd” woorde om Hom te beïndruk, maar        vandag is die vrou en haar kind se harte weer vol
          toestand nie meer gelowig genoeg gevoel       kry niks. Haar probleme is vir haar te groot   vreugde.
          het om 'n gebed tot God te rig nie. Haar kind   en al wat sy kon doen is om net eenvoudige   Die vrou het daardie aand geleer om eerder vir God ‘n
          se  oë  was  vol  vrae  en  die  vrou  het    woorde te prewel. Sy sê toe vir die Here om    kans met haar probleme te gee en op te hou om alles
          aangehou  belowe  dat  daar  iewers  'n       haar en haar kind asseblief nie te vergeet nie   SELF  te  wil  doen.  Vertrou  vandag  op  God  en  wie
          uitkoms sou wees. Beide die vrou en haar      - dis al wat sy kon uitkry…                    weet, miskien lees ons volgende keer jóú getuienis in
          kind  bly  in  verskillende  dorpe  by  mense   Maar eintlik wou die vrou graag sê: Dat sy   die “Goeie Nuus” Koerant!
          wat  na  hul  omsien  weens  die  vrou  se    nie geld het vir die registrasie en klasgeld-  - Die nou vreugdevolle, kommerlose vrou
          benarde finansiële situasie.                  deposito  by  'n  kollege  nie;  dat  haar  kind   073 385 4792
          Tydens die kind se matriekjaar verlede jaar   probleme het met 'die mense' waar sy bly;
          kon die vrou nie vir die kind sê dat daar in   dat  haar  kind  nie  vervoer  kollege  toe  en
          2012  nie  regtig  geld  sal  wees  om  haar   terug sal hê nie.
          verder te laat leer nie en het sy stilletjies op   Al wat sy weer kon sê, was: “Here moet ons
                                                        asseblief nie vergeet nie…”
                                                        Vyf dae later is haar gebed verhoor! Bykans
                                                        R30  000  is  vir  die  registrasie,  deposito,
                                                        ontgroening, klere, handboeke, toerusting,
                                                        ens. deur Sy genade voorsien; 'die mense'
                                                        het vir die kind 'n voertuig beskikbaar gestel
                                                        om  kollege  toe  en  terug  te  ry  en  hulle
                                                        houding teenoor haar het drasties verander;
                                                        'die mense' het vir die kind verder 'n gratis
   1   2   3   4   5   6