Page 1 - Good News February 2012 paper
P. 1
erlede jaar het blitsig tot 'n einde haar eie menslike manier plannetjies begin woonstel aangebied en kyk steeds goed na haar, en
gekom en met gemengde gevoelens beraam. Niks wou menslik moontlik werk nie die vrou het 'n goeie werk gekry…
Vhet die vrou 2012 tegemoetgegaan. en die vrou het haar wéér tot God gewend. Nooit het die vrou kon dink die Here stel so belang
Haar kind het verlede jaar matriek geskryf Op 4 Januarie 2012 gaan sit sy buite in die om na haar eenvoudige hartsgebed te luister nie. Sy
en sy wou baie graag hê dat haar kind donkerte van die tuin en praat deur baie was verteer deur smart en kon nie 'n behoorlike
verder moes studeer. trane wat op die varsgeboude sement- gesprek met haar Here voer nie.
Die probleem was dat die vrou nie geld paadjie val, met haar Skepper. Sy dink aan Die Here het vanuit die hemel aandagtig geluister en
gehad het nie en in haar depressiewe “grênd” woorde om Hom te beïndruk, maar vandag is die vrou en haar kind se harte weer vol
toestand nie meer gelowig genoeg gevoel kry niks. Haar probleme is vir haar te groot vreugde.
het om 'n gebed tot God te rig nie. Haar kind en al wat sy kon doen is om net eenvoudige Die vrou het daardie aand geleer om eerder vir God ‘n
se oë was vol vrae en die vrou het woorde te prewel. Sy sê toe vir die Here om kans met haar probleme te gee en op te hou om alles
aangehou belowe dat daar iewers 'n haar en haar kind asseblief nie te vergeet nie SELF te wil doen. Vertrou vandag op God en wie
uitkoms sou wees. Beide die vrou en haar - dis al wat sy kon uitkry… weet, miskien lees ons volgende keer jóú getuienis in
kind bly in verskillende dorpe by mense Maar eintlik wou die vrou graag sê: Dat sy die “Goeie Nuus” Koerant!
wat na hul omsien weens die vrou se nie geld het vir die registrasie en klasgeld- - Die nou vreugdevolle, kommerlose vrou
benarde finansiële situasie. deposito by 'n kollege nie; dat haar kind 073 385 4792
Tydens die kind se matriekjaar verlede jaar probleme het met 'die mense' waar sy bly;
kon die vrou nie vir die kind sê dat daar in dat haar kind nie vervoer kollege toe en
2012 nie regtig geld sal wees om haar terug sal hê nie.
verder te laat leer nie en het sy stilletjies op Al wat sy weer kon sê, was: “Here moet ons
asseblief nie vergeet nie…”
Vyf dae later is haar gebed verhoor! Bykans
R30 000 is vir die registrasie, deposito,
ontgroening, klere, handboeke, toerusting,
ens. deur Sy genade voorsien; 'die mense'
het vir die kind 'n voertuig beskikbaar gestel
om kollege toe en terug te ry en hulle
houding teenoor haar het drasties verander;
'die mense' het vir die kind verder 'n gratis