Page 2 - Good News February 2014 paper
P. 2
“HERE, AS U “NIKS” KAN GEBRUIK…”
“HERE, AS U “NIKS” KAN GEBRUIK…”
y geleentheid het woord ook gebruik vir “bedel- te wees, beteken om van hoog-
Kathryn Kuhlman ge- aar”. moed en selfverheffing ge-
Bbid: “Lord, if You can stroop te wees.
use nothing, here am I.” En dit In die Ou Testament is die
is presies wat die Here soek! Hebreeuse woord vir arme ani. Die Nuwe Vertaling stel dit so
Hy is voortdurend op soek na Hierdie woord se betekenis het mooi: “Geseënd is dié wat weet
“nikswees-mense”, deur wie deur verskillende ontwikke- hoe afhanklik hulle van God is,
Hy Sy werk op aarde kan doen. lingstadiums gegaan, maar dit want aan hulle behoort die
Hy deel Sy eer met niemand nie het uiteindelik beteken die wat koninkryk van die hemel”
en geen mens is bevoeg om eer arm en getrou is, wat geen hulp (Matt. 5:3). 'n Mens wat tot
te hanteer nie. Ons moet op aarde het nie, en wat hierdie besef gekom het, word
voortdurend die fokus op Hóm homself in volle vertroue aan soos klei in die hand van die
laat val. God verbind het. Daarom sê Skepper.
die Psalmis: “Hierdie ellendige
Laat ons vir 'n wyle die woorde (ani - ook arme) het geroep en God skep ex nihilo (Latyn vir
van Jesus in Matt. 5:3 oor- die HERE het gehoor, en Hy red “uit niks”). Wanneer ons niks
peins: “Salig is die wat arm van hom uit al sy benoudhede” (Ps. word voor Hom, kan Hy nuwe
gees is, want aan hulle behoort 35:10; 40:17; 72:2). dinge deur ons tot stand bring.
die koninkryk van die hemele.” Jesus kan slegs daardie hart
In Luk. 6:20 staan geskrywe: Bring die Grieks en Hebreeus vul wat leeg is van die self. Die
“Salig is die armes.” Bedoel bymekaar en “armes” beteken persoon wat homself verloën
Jesus letterlik hier die armes? die persoon wat sy eie onbe- het, die “ek” gekruisig het,
Indien wel, sou dit beteken dat voegdheid en onwaardigheid word arm van gees - daar is
alle arm mense hemel toe en afhanklikheid van God niks in homself waarop hy kan
gaan! Nee, 'n mens kan arm besef en sy volle vertroue in roem of vertrou nie. Hy kan
wees sonder dat hy “arm van Hom stel. slegs maar op God vertrou.
gees” is.
Dit beskryf die persoon wat tot God soek mense wat soos
Armoede is ook geen waarborg die volle besef gekom het dat Kathryn Kuhlman sal bid:
vir geestelikheid nie. Jesus die lewe oorweldigend is - hy “Lord, if You can use nothing,
bedoel hier ook nie die het God se hulp en krag nodig: here am I.” En dit nie net te bid
swaksinniges nie. Die Griekse elke dag, oomblik na oomblik. nie, maar dit te wees. Dan sal
woord vir “armes” hier is Hy plaas sy volle vertroue in slegs God die eer kry wanneer
ptochoi. Hierdie woord beskryf God. Hy is ten volle afhanklik Hy groot dinge deur jou
nie bloot 'n arme nie, maar die van God. Spreuke 3:5 verklaar: vermag, en sal jy tot groot seën
een wat heeltemal brandarm of “Vertrou op die HERE met jou vir ander mense kan wees!
hulpbehoewend is. Hy het glad hele hart en steun nie op jou eie
niks nie. Daarom word hierdie insig nie.” Om “arm van gees” © Dr. JJ Venter
Continued form p. 1 becoming Christians whose prayers will
Continued form p. 1
against the wiles of the devil. For we do not change this world? This is how we need to
wrestle against flesh and blood, but respond:
against principalities, against powers, + When we have difficulties seeing beyond
against the rulers of the darkness of this the physical world, we must believe God’s
age, against spiritual hosts of wickedness Word that we are in warfare.
in the heavenly places” (Eph. 6:10-12). + When we don’t feel like praying, we must
Once we, as Christians, start engaging exercise discipline and pray anyway.
in serious prayer, the enemy’s strategy is + Whenever our minds wander off, we must
to hinder us from praying effectively. take our thoughts captive and continue
Here are some of his favourite tactics: praying.
+ When praying with others, we pray for + If everything in us wants to substitute
two minutes and suddenly our minds activity for prayer, we must decide to follow
wander off to other things, only returning Jesus’ example and keep praying.
when someone says “Amen.” + When we pray and don’t see the answer
+ We pray and get discouraged if there is a right away, we must exercise faith and
lack of excitement and absence of patience until we receive what God
“spiritual” feelings. promised in His Word.
+ We pray and neglect to exercise faith, My dear friend, for you to learn how to
which is the very thing that enables God to pray, you most probably don’t need more
do the impossible. books and expert teachings on prayer.
So what should we do to overcome the What you need is practise. JUST DO IT!
tactics of the devil and succeed in - KP Yohannan, www.gfa.org/prayer