Page 6 - Good News February 2014 paper
P. 6
Lees Johannes 11:17-32; koringkorrel van ons aardse
1 Korintiërs 15:35-58. liggaam in die grond moet val,
Ek is die opstanding en die lewe. moet sterf en in 'n nuwe gestalte
Wie in My glo, sal lewe, al sterwe uit die dood moet opstaan, is
hy ook; en elkeen wat lewe en in onvermydelik. Vlees en bloed kan
My glo, sal in alle ewigheid nooit nie aan die Koninkryk van God
sterwe nie. Glo jy dit? (Joh. 11:26). deel kry nie. Almal sal verander
word: die sterflike liggaam sal met
Wanneer al die sonne en sterre en die onsterflike beklee word; die
nebulae uitgebrand het, sê CS verganklike liggaam sal in 'n
Lewis, sal jy nog leef. Wanneer die onverganklike liggaam verander
sewentig of tagtig jaar van ons word (1 Kor. 15:50-54).
sterflikheid verby is, gaan ons die
ewigheid binne. Die aarde is 'n Vir dié wat op aarde agterbly, lyk
lanseerplek vir die ewigheid; ons dit na dood, want vir aard-
klein aardse bestaan is die bewoners is die lewende, aardse
duikplank vanwaar ons in die liggaam sinoniem met lewe. Vir
bodemlose tyd en ruimte van die God is die dood van die aardse
ewige lewe moet spring. liggaam die afstroop van die
verganklike kleed waarin die
Elke denkende mens dink na oor onsterflike siel gewoon het; dit is
die tyd ná sy aardse bestaan. Elke die afgooi van ou vodde voordat
gelowige peins oor die groot ont- die onsterflike siel met sy nuwe, as Verlosser van die wêreld, wat wete dat my ewige bestemming
moeting met sy Skepper. Diep in stralende en onverganklike kleed Sy beloftes glo! van U afhang; dat ek nie deur
die siel van elke mens is daar ook - die nuwe liggaam wat vir ewig IS JY EEN VAN DAARDIE verdienste op die ewige lewe
onrus: hierdie kan tog nie die leef - beklee word. GROEP? aanspraak kan maak nie.
einde wees nie. Wat gebeur met U is my enigste hoop. Ek eer U en
my wanneer ek sterf? Maar daar is net één groep mense Gebed: En so, Here, staan ek nou prys die Naam van my Redder.
wat met hierdie hemelse kleed - uiteindelik voor U: diep onder die Amen.
Jesus het aarde toe gekom om die met geluksalige onsterflikheid - besef dat U die lug wat ek inasem,
antwoord vir ons te kom gee. Daar beklee word. Dit is hulle wat glo vir my gee; dat elke hartklop in my [Uit: Beloftes van Reën en Dou,
is geen dood nie, sê Hy. Nie as jy 'n dat Jesus Christus die Redder is; borskas deur U gewil word. Maretha Maartens, Aktuapers,
kind van God is nie. Dat die dit is hulle wat Hom liefhet en eer Maar ek staan ook hier met die 1996].