Page 8 - Good News February 2014 paper
P. 8
The Real Bride of Christ
Continued from p. 7
Continued from p. 7 will spend hours (which to her will seem like
anticipation and longing for Christ to come. minutes) hidden away in intimate conversation
The Bride of Christ will exhibit faithfulness in with the One she loves.
her daily living, because her goal is to be
beautiful for the King - having no spot, That intimate place is where the Bridegroom
blemish, or wrinkle! confides in her, and reassures her of His love
and faithfulness. It is also the place where He
She will be easily recognised by her heart of unveils His heart and the secrets of His coming
brokenness and gratitude, as well as her Kingdom.
continual thanksgiving and praise for the
King, Who chose her in her total unworthi- My point is this: The true Church - which is the
ness, and lowered Himself and suffered Bride of Christ - will always be in an undis-
humiliation, and an agonising death to make tracted posture, focused on the affairs of the
her His Own. She will refuse to forget and take Kingdom: preparing, working, waiting, and
lightly the cost of her salvation. watching for that glorious day when the King
will come back to take her to the place He has
She will also be characterised by her single- prepared for her, just as He has promised.
mindedness, focused on the wedding cele-
bration for which she spares no effort or Now, I ask you, my fellow servant: What else in
expense to ensure that everyone in her circle this life could possibly be more important than
of influence has been contacted, and has that? (John 14:1-3; 12:25-26; 17:24). May we
responded to the RSVP that has been sent out. be passionate to be a holy Bride without
The Bride will possess the look and obsessive blemish, awaiting the return of Jesus Christ!
conversation of one who is madly in love. She - Harry Oliver, Prepare the Way, Issue 77
Met blydskap is dit anders...
ie woord “geluk” laat verskillende hy vir hulle ‘n brief geskryf waarin hy uiting glo. Dit is die vryspraak wat God gee omdat ‘n mens
mense aan verskillende dinge dink: gegee het aan sy liefde en toegeneentheid. in Hom glo. Al wat ek wens, is om Christus te ken,
Daan Kersfees, aan verrassings op Hulle was vir hom ‘n bron van blydskap die krag van Sy opstanding te ondervind en deel te
jou verjaardag, aan ‘n heerlike vakansie (4:1). Hierdie brief is ook ‘n blydskapsbrief hê aan Sy lyding deur aan Hom gelyk te word in Sy
saam met jou naby-mense, aan spontane, aangesien dit ware Christelike blydskap dood” (3:8-10).
uitbundige gelag. beklemtoon. Nie minder nie as sestien keer
skryf Paulus van blydskap of verblyding. Mag die lees van hierdie brief jou hunkering om
Wie is daar wat nie graag gelukkig wil wees Elke bladsy straal hierdie positiewe Christus waarlik te ken, wakker maak en rig! Dan sal
nie? Vir baie mense bly dit ‘n lewenslange boodskap uit, en in Fil. 4:4 bereik dit ‘n jy blydskap, ware vreugde, ervaar! Dan sal jou geluk
ideaal. Onvermoeid jaag hulle dit tever- hoogtepunt: “Wees altyd bly in die Here! Ek verdiep tot blydskap en jy sal, ongeag jou
geefs na: koop, maak bymekaar en soek herhaal: Wees bly!” omstandighede, jou kan verbly in die Here!
telkens weer nuwe ervarings. So asof dit
van die dinge om jou, van jou omstan- Paulus het sy hele lewe aan God gewy, en in - Die Bybel in Praktyk, CUM, 1993
dighede afhang. As die nuwe speelding die proses het hy nie net oorvloed beleef
breek, of ‘n geliefde sterf, of jou gesond- nie, maar ook armoede. Dit is trouens uit
heid gee in, of jy beland in ‘n finansiële die tronk wat hy hierdie blydskapsbrief
krisis, of die partytjie is verby - watter skryf! Paulus het geleer om hom onder alle
uitwerking het dit op jou? Verdwyn jou omstandighede te verbly (Fil. 4:11-12). Sy
gevoel van gelukkig wees dan? vreugde het hy gevind om hom in te span
om Christus te ken en die krag van Sy
Met blydskap / vreugde is dit anders as met opstanding te ondervind, al beteken dit dat
geluk. Blydskap het meer diepgang, want hy deel moet hê aan Sy lyding (Fil. 3:10).
dit is gebou op die vaste versekering van
God se liefde en Sy betrokkenheid by ons. Paulus verwoord sy allesoortreffende
Die wete dat Hy daar is, kom wat wil! Geluk begeerte om Christus te ken, uitnemend
word bepaal deur jou omstandighede, met die volgende woorde: “… ja, nog meer:
maar ware blydskap is gewortel in ek beskou alles as waardeloos, want om
Christus. Christus Jesus, my Here, te ken, oortref
alles in waarde. Ter wille van Hom het ek
Filippense is Paulus se blydskapsbrief. alles prysgegee en beskou ek dit as ver-
Die gemeente in Masedonië was vir Paulus werplik sodat ek Christus as enigste bate
‘n bron van groot bemoediging. Die kan verkry en een met Hom kan wees:
gelowiges in Filippi het ‘n besondere vrygespreek, nie omdat ek die wet
verhouding met hom gehad en daarom het onderhou nie, maar omdat ek in Christus