Page 11 - Good News February 2016 paper
P. 11
Vervolg van p. 10 erg genoeg was nie! Eers is sy teen die yskasdeur of spieël vas. Jesus met Sy eie woorde gevang;
hondjies eet darem van die geïgnoreer, toe sê Jesus dat Hy Ons onderstreep dié verse in die sy het die swaard uit Sy hand
krummels wat van hulle base se eintlik vir die Jode en nie vir die Bybel wat vir ons soet op die oor geneem. Sy moes tussen Sy
tafels afval.' 'Mevrou,' sê Jesus vir heidene gekom het nie, en nou kry val. En dit alles is reg. Maar wat woorde rondkrap, tussen die
haar, 'jou geloof is groot. Jou sy hierdie afjak, hierdie bele- van die woorde wat ons vermaan reëls lees, om net ietsie te kry om
wens word vervul.' Van daardie diging - om met 'n hond vergelyk oor ons geskinder en ons liefde- aan vas te hou. En sy hét dit gekry.
oomblik af was die dogter te word! Wie sou dit kon verdra? loosheid teenoor ander? Wat van
gesond" (Matt. 15:26-28). Wel, hierdie vrou het - en nie daardie verse wat ons waarsku Net 'n krummel sal ook vir my
sonder rede nie! Luister na haar teen ons wêreldsheid en afval- genoeg wees, o Here! Amen.
Ten spyte daarvan dat dit lyk of antwoord: "Dit is waar, Here" ligheid van God? En wat maak
Jesus die rug op hierdie vrou (Matt. 15:27). ons met Jesus se bergrede wat TUSSEN DIE REËLS
draai, het sy skynbaar vir haarself die waardes en beginsels van Sy
gesê: "Ek sal my nie opruk omdat Die 1953-vertaling sê sy het vir Koninkryk vir ons uitspel? "Toe sê Hy vir haar: 'Op grond van
ek nie 'n antwoord gekry het nie. Hom gesê: "Ja, Here." Na hierdie wat jy gesê het, kan jy maar huis
Ek sal my nog verder verneder, krenkende antwoord van die Here Here, ek buig voor die gesag van toe gaan; die bose gees het al
hier in die stofstraat van Tirus." word sy nie opstandig nie. Sy ruk U Woord en erken alles wat U vir klaar uit jou dogter uitgegaan.'
haar nie op nie. Al maak dit seer, my sê as die waarheid. Amen. Toe sy by die huis kom, kry sy
Dink aan hierdie ongewone erken sy dat dit waar is - omdat die haar kindjie op die bed lê en die
toneel: 'n Vrou, 'n heiden, kniel in Here dit sê. "Ja, Here." NET 'N KRUMMEL bose gees was al klaar uit haar
die stof voor 'n Joodse man neer. uit" (Markus 7:29-30).
Sy breek deur alle grense en As meer van ons maar "ja" wou sê "'n Vrou wie se dogtertjie van 'n
beperkings. Haar woorde is nou vir die Here en Sy Woord! Ek dink onrein gees besete was, het gou Jesus wou vir Sy dissipels, en vir
min. Diepe smart het immers nie nou aan die ryk man in die vlamme van Hom te hore gekom. Sy het alle gelowiges deur die eeue
baie woorde nodig nie: "Here, van die doderyk. Hy wou hê gekom en voor Sy voete neer- heen, wys hoe vasbeslote geloof
help my!" (Matt. 15:25). Abraham moet vir Lasarus vanuit geval. Hierdie vrou was 'n Griek behoort te wees. Hy het van die
die dood stuur om sy broers op wat in Siro-Fenisië gebore is. Sy begin af hierdie vrou se onwrik-
Die getal woorde in ons versoeke aarde te waarsku, omdat hulle op het Hom gevra om die bose gees bare geloof raakgesien, en 'n paar
aan die Here is dikwels 'n teken pad was hel toe. Toe Abraham uit haar dogter uit te drywe. Maar struikelblokke op haar pad na 'n
van die intensiteit en grootheid hom daaraan herinner dat hulle Hy het vir haar gesê: 'Wag dat die wonderwerk geplaas.
van ons smart en nood. Wanneer Moses en die profete (die Bybel) kinders eers klaar eet, want dit is Maar feitlik ongemerk, hoewel
die smart regtig groot word, word het om te lees, was sy antwoord: nie mooi om die kinders se kos te met opset, het Hy vir haar 'n
die verootmoediging meer intens, "Nee, vader Abraham" (Luk. vat en vir die hondjies te gooi nie.' gaping gelos. Hy het nie 'n belofte
en die woorde dikwels minder. 16:30). "Nee," vir die Bybel. Sy het Hom geantwoord: 'Here, met hoofletters vir haar uitgespel
Met so 'n groot versoek, en so 'n "Nee," vir die Woord van God! die hondjies eet darem onder die nie. Hy het dit nie opsigtelik neer-
volhardende geloof, sou 'n mens tafel die kindertjies se oorskiet'" geskryf nie. Subtiel, tussen die
sekerlik 'n deernisvolle respons Die gevaarlikste woord om ooit uit (Markus 7:25-28). woorde en begrippe wat Hy
van Jesus verwag. Maar Sy te spreek, is om vir die Here "nee" gebruik het, het Hy die stukkie
woorde laat 'n mens steier; dit wil te sê! "Ja, Here, ek erken U Woord. U geloofsbelofte vir haar wegge-
jou as't ware in verontwaardiging uitspraak oor my is waar. Ek erken steek. En sy het dit raakgesien! Sy
en teleurstelling laat wegstap: Vergewe my vir elke keer wat ek ek is 'n hondjie. Ek erken ek is 'n het dit gekry!
"Dit is nie mooi om die kinders se "nee" gesê het vir U Woord, Here. heiden. Ek erken ek is nie een van Haar geloof, haar desperaatheid,
brood te vat en vir die hondjies te Ek wil altyd na U luister. Amen. die uitverkore volk, die Jode, die haar deursettingsvermoë het haar
gooi nie" (Matt. 15:26). kindertjies, nie. Ek wil ook nie die laat deurdruk tot daar.
DIT IS WAAR kindertjies se kos hê nie." Sy het nie, soos ek en jy, talle
Wat sy van Hom gehoor het en beloftes gehad om aan vas te hou
nou ondervind, is twee verskil- Nie alles wat die Here in Sy Woord "Ek vra ook nie dat U moet afwyk nie. Daar was nie vers op vers en
lende dinge! Waar is die genade vir ons sê en oor ons sê, is vir ons van die wil van die Vader en nou hoofstuk op hoofstuk om te bely
en barmhartigheid, die medelye aangenaam om te hoor nie. Vir die die kindertjies se brood vir 'n en aan te haal nie.
vir mense wat swaarkry, al Sy onbekeerde is dit nie lekker om te hondjie moet gee nie. Maar, Here, Net 'n krummel. Net 'n halwe
liefdevolle eienskappe waarvan hoor dat die Bybel sê hy of sy is 'n U self het gesê daar is 'kinders' en woord. 'n Halwe kans. Wegge-
sy hier in haar land gehoor het? sondaar en het nie deel aan die daar is 'brood'. Het U al ooit steek tussen die reëls. Maar sy
Om darem deur Hom 'n hondjie heerlikheid van God nie (Rom. kindertjies gesien brood eet het dit raakgesien, vasgegryp, en
genoem te word! Maar wag, 3:23). sonder dat daar 'n paar krummel- daaraan vasgehou!
moenie te gou ontmoedig word tjies val?" Slegs twee keer in die Evangelies
nie. Met alles wat hier gebeur, het Dis nie strelend vir mense wat in "Ek vra nie vir 'n hele brood nie, word Jesus deur iemand se
Jesus 'n doel. Christus is besig die een of ander boosheid vas- nie eens vir 'n sny nie. Net maar 'n geloof beïndruk - en al twee kere
om Sy dissipels, en vir my en jou, gevang is om te hoor dat hulle die krummeltjie. As daar kinders is en was dit die geloof van 'n heiden,
'n belangrike les in geloofs- en Koninkryk van God nie as erfenis daar is brood, is daar altyd en nie van 'n Jood nie, wat Hom
gebedsvolharding te leer. sal verkry nie (Gal. 5:21). Toe- krummeltjies. En die hondjies eet beïndruk het. Die een keer was dit
gewyde, maar ongeredde gods- darem van die krummels wat van die offisier van Kapernaum wat vir
Dankie vir 'n voorbeeld wat my die dienstiges wil nie hoor dat hulle hulle base se tafels afval." sy siek slaaf by Jesus laat intree
moed gee om nie tou op te gooi die Koninkryk van God nie sal het, en nou hierdie vrou.
nie, Here. Amen. sien as hulle nie weergebore word "Hulle sal die krummeltjies nie "Jou wens word vervul." Die
nie (Joh. 3:3). eens mis nie, maar vir my is dit 1953-vertaling sê: "Laat dit vir jou
JA, HERE! genoeg. Dis al waarvoor ek vra. wees soos jy wil hê."
Vir dié wat hulleself as volgelinge Een krummel van die krag en Waar sy eers oënskynlik tever-
Die boodskap wat Jesus aan van Jesus beskou, kan dit ont- genade van U tafel sal die duiwel geefs om 'n krummel moes pleit,
hierdie vrou wou oordra, is moedigend wees om te hoor dat uit my dogter uitdryf. Één gee Jesus haar nou as't ware die
duidelik: Die "kinders" is die iemand wat sy of haar hand aan krummel is genoeg, Here. Net een sleutels van die bakkery! "Van
Jode, en die Jode het die heidene die ploeg slaan en steeds omkyk krummel!" daardie oomblik af was die dogter
"honde" genoem. Alhoewel Jesus agtertoe, nie geskik is vir die gesond" (Matt. 15:28).
die kwetsing daarvan ietwat Koninkryk van God nie (Luk. Die woorde van die ou evange-
versag deur haar hondjie te noem, 9:62). liese gesang kom by my op: "Een Nou verstaan ek, Here! Daar is vir
was die sinspeling ondubbel- druppel bloed kan red my siel; my meer as 'n krummel. Ek het U -
sinnig. Die "brood" verwys Hoe dikwels lees ons die Bybel maak my gebroke hart weer heel; die Brood van die Lewe! Amen.
duidelik na Jesus Self. Hy word met ons eie "filter". Ons onthou een druppel net van U gena', vir
die "Brood van die Lewe" dié woorde wat ons troos my gestort op Golgota." Kyk wat [Uit: Die Jesus Bybel, Isak Burger,
genoem. wanneer ons in die moeilikheid is. doen hierdie vrou. Carpe Diem Media, 2010
Ons skryf die beloftes van die www.carpediem.co.za
Asof haar ontmoediging nie reeds Here op kaartjies neer en plak dit Martin Luther het gesê sy het Tel: 016 982 3617].