Page 6 - Good News February 2016 paper
P. 6
ag, magsvertoon en word en dat die geweldenaars self dreigement van die Here. vandag nog uitkoms vir die
magsmisbruik is geen onder geweld sal deurloop, word mense wat onregverdig en met
Mvreemde verskynsels in as troosboodskap gestuur aan Die laaste deel van Nahum (3:1- geweld onderdruk word.
ons wêreld nie. medeverdruktes in Juda. Dit moet 19) handel oor die ondergang van
vir hulle hoop gee vir die toekoms, Ninevé binne die konteks van die BETEKENIS:
Magsmisbruik gaan meestal met en ook hulle geloof versterk dat nasies. Ninevé word as 'n Niemand op aarde kan weerstand
geweld gepaard. Hoe meer God die Almagtige is. Daarom kan prostituut voorgestel wat die bied teen die Here God, die
geweld toegepas word, hoe meer en sal Hy ingryp om hulle nasies mislei het, en as gevolg Almagtige, Skepper van die
ongevoelig en arrogant raak die toestand te verander. daarvan deur die Here aan die hemel en die aarde nie. God, wat
mense wat dit afdwing. Hulle glo volke ontbloot sal word. Net soos die son, die heelal en alles wat
naderhand dat dit reg is om so op Die troos vir die mense in Juda is Assirië die hoofstad van Egipte daar is, beheer, beheer ook die
te tree en dat hulle aan niemand nie alleen daarin geleë dat die verwoes het, sal Ninevé ook opkoms en die val van nasies en
verantwoording verskuldig is verdrukkers onder wie hulle verwoes word (Nahum 3:8-10). In volke. Wanneer Hy verskyn, is dit
nie. soveel ly, se mag verbreek gaan die laaste twee verse van die boek om geregtigheid te laat geskied.
word nie, maar ook in die wete dat sing die volke wat onder die Die Here is lankmoedig en goed
Daarenteen verloor die mense God in beheer van die geskiede- wreedhede van Assirië gely het, 'n vir diegene wat op Hom vertrou,
wat gewelddadig behandel word nis en van die lotgevalle van alle spotlied oor Ninevé se onder- maar Hy vernietig almal wat op
dikwels alle hoop en raak apaties, mense is. gang. hulle eie mag vertrou en hulle
omdat hulle glo dat daar vir hulle mag misbruik.
geen uitkoms is nie. Die gevolg Die opskrif van die Bybelboek Wanneer jy hierdie boek lees, sal
daarvan is 'n geweldskringloop Nahum (1:1) dui aan dat hierdie jy sien dat God nie magsmisbruik [Uit: Die Bybel in Praktyk, Red.
waaraan niemand blykbaar iets openbaring aan Nahum die en geweld duld nie. Skaars veertig Wil Vosloo en Fika J van Rens-
kan doen nie of oënskynlik van Elkosiet 'n oordeelsaankondiging jaar nadat hierdie profesie uitge- burg, CUM, 1993].
kan ontsnap nie. teen Ninevé bevat. Daarna volg 'n spreek is, het die Babiloniërs en
aanhaling uit 'n alfabetiese gedig hulle bondgenote Ninevé ver- Kom elkeen van ons bid opnuut
In presies so 'n situasie ontvang (1:2-8) waarin die Here se mag oor woes. Daarom moet mense in met erns en volharding vir ons
Nahum sy profesie. Hy is iemand die natuur en Sy voorneme om magsposisies weet dat hulle land, sodat God die magsver-
wat onder die mag en geweld van Hom op Sy teenstanders te wreek, verantwoording aan God moet grype en arrogansie op alle
die Assiriërs deurgeloop het. uitgespreek word. In Nahum 1:9- doen oor die wyse waarop hulle terreine sal uitwis en ons almal in
Assirië was gedurende die 14 word Ninevé geïdentifiseer as hul mag gebruik. vrede sal kan saamleef!
sewende eeu v.C. die magtigste die voorwerp van die Here se God se regverdige oordeel bring - Red. Goeie Nuus
land op aarde. Daarom het hulle wraak. Die volgende rede word
nasies met geweld aan hulle aangevoer waarom die Here dit "Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is
onderwerp, stede geplunder en gaan doen: "Daar het een uit jou by my, in U Hande is ek veilig, U laat my by 'n feesmaal aansit, terwyl my
die inwoners eenvoudig uitge- gekom, Ninevé, wat kwaad bedink teenstanders moet toekyk. U ontvang my soos 'n eregas, ek word oorlaai
moor of weggevoer na vreemde teen die Here, planne wat nie sal met hartlikheid" (Ps. 23:4-5).
lande toe. slaag nie."
Die opsteller van die Nederlandse Geloofsbelydenis is hewig vervolg en
het uiteindelik met sy lewe betaal omdat hy die Kerk van sy tyd op die
Nahum was so 'n balling in 'n Die goeie nuus van verlossing
vreemde land en 'n vreemde stad. aan Juda en die terugkeer van die regte pad wou lei. Uiteindelik het dit ook beteken dat hy teen die
Vanuit die Assiriese hoofstad noordelike stamme word in heersende Kerk van sy tyd moes kies. Te midde van die donker dieptes van
profeteer hy nou dat hulle mag Nahum 1:15-2:2 verkondig. Daar- sy dreigende dood, het Guido de Brés geweet sy pad loop nie daar dood
verbreek gaan word deur na volg 'n dramatiese beskrywing nie. Hy sal soos 'n eregas deur die Here ontvang word, omdat die Here se
IEMAND wat sterker as hulle is. van 'n leërmag wat Ninevé aanval, Hande toe reeds om hom gevou was.
verower en plunder (2:3-13). Die "Dit voel vir my of my siel vleuels het om na die hemel op te vaar, want ek is
Hierdie boodskap dat die mag- beskrywing sluit af met spottende
hebbers se mag verbreek gaan vrae aan Ninevé en 'n persoonlike na die Bruilof van die Here, die Seun van God, genooi." - Guido de Brés