Page 2 - Good News February 2020 paper
P. 2

ierdie verhaal speel hom af    geloop, maar hy het gevrees toe       lewend  is  vir  God  in  Christus
                in Matt. 14:22-33 wat vertel   hy sy oë van Jesus weggeneem          Jesus, onse Here."
          Hhoe  Jesus  op  die  water          het en die sterk wind sien. Daarom    Ek sal nou leef met die lewe van
          geloop  het.  Die  voorafgaande      het hy begin sink! Dit is tóé dat hy   Christus in my. Dit is 'n proses wat
          gebeure  handel  oor  die  vyf  uitroep: "Here, red my!" En Jesus          eenmaal begin is in my lewe, maar
          broodjies en die twee vissies wat    het dadelik Sy Hand uitgesteek en     daagliks  gehandhaaf  en  bely  en
          Jesus gebreek het om vyfduisend      hom  gegryp  en  gesê:  "Klein-       geleef  moet  word  deur  elke
          manne,  buiten  die  vroue  en  gelowige,  waarom  het  jy  getwy-         gelowige. Ek sal nou en vir altyd
          kinders, te voed.                    fel?"  Toe  het  hulle  in  die  skuit   moet bly glo met die geloof wat
                                               geklim, en die wind het gaan lê…      Christus in my geplaas het.
          Jesus  het  baie  wonderwerke
          gedoen!  Johannes  het  geskryf:     Bevind  jy  jou  ook  in  'n  storm?   Hoe reken ek myself dood? Deur
          "En daar is nog baie ander dinge     Jesus wil hê dat jy Sy Hand moet      die volgende te bely:
         wat Jesus alles gedoen het; maar      vashou en op die golwe van die
         as  hulle  een  vir  een  beskrywe    storm  loop!  Petrus  hét  op  die    ¦    Hierdie  persoon  wat  sonde
         moes word, sou die wereld self,       water  begin  loop,  maar  toe  hy    gedoen het, leef nie meer nie.
         dink ek, die geskrewe boeke nie       begin  sink,  het  hy  sy  hand  ¦       Hierdie  persoon  wat  getwyfel
         bevat nie. Amen" (Joh. 21:25).        uitgesteek  na  Jesus  toe.  Op  het, leef nie meer nie.
                                               daardie  oomblik  was  hy  in  ¦         Hierdie  persoon  wat  gevrees
         In  bogenoemde  gedeelte  in  algehele  afhanklikheid  van  het, leef nie meer nie.
         Matthéűs het die skare agter Hom      Jesus!                                ¦   Hierdie persoon wat so dikwels
         aangekom  oor  die  wonderwerk                                              met  bekommernis  oorval  word,
         van  die  vermeerdering  van  die     Wanneer sal ons te midde van ons      leef nie meer nie.
         brode.  Daarna  het  Jesus  die       eie  storm,  op  die  water  loop?
         dissipels aangese om in die skuit     Wanneer ons op die plek kom van       Waarom? Want hy/sy is dood!    Wie
         te klim en oor te vaar voor Hom uit   algehele afhanklikheid van Jesus.     lewe  nou?  Wie  aanskou  nou
         na die oorkant van die see, terwyl    Dít  is  wanneer  ons  op  die  plek   wonderwerke?  Wie  doen  nou
         Hy die skare weggestuur het (vers     kom  waar  ons  geen  ander  wonderwerke?  Wie  loop  nou  op
         22).                                  uitkoms  en  geen  antwoord  vir      die water en oorwin nou die golwe
                                               onsself het nie.                      van  die  storm?  Die  een  wat
         Nou bevind die dissipels hulle op                                           gesterf  het  in  Christus!  Die  een
         die see, in gevaar, in 'n storm! Dit   Dit beteken dat ons volkome op       wat sy hand in die Hand van Jesus
         is tóé dat Jesus na hulle gekom    Hom  moet  vertrou,  of  moet  Christus  geplaas  het  en  in
         het  -  in  die  vroeë  oggend-ure  -   ondergaan!  Dit  is  die  plek  van   algehele  afhanklikheid  van  Hom
         terwyl Hy op die see loop.            volkome  selfverloëning,  self-       leef!
                                               kruisiging,  afstanddoening  van
         En  ons  lees  verder:  "En  Petrus   eie  vermoëns,  natuurlike  gawes     In die Psalms staan geskryf:
         antwoord Hom en se: Here, as dit      en talente, eie kragte.
         U is, beveel my om op die water na                                          "As ek roep,  verhoor my, o God
         U te kom. En Hy se: Kom! Petrus       Paulus  sê:  "Ek  is  met  Christus   van my geregtigheid! In benoud-
         klim toe van die skuit af en loop op   gekruisig, en ék leef nie meer nie,   heid het U vir my ruimte gemaak;
         die  water  om  na  Jesus  te  gaan.   maar Christus leef in my. En wat     wees  my  genadig,  en  hoor  my     (Ps.107:28).
         Maar toe hy die sterk wind sien,      ek nou in die vlees lewe, leef ek     gebed!" (Ps. 4:2).
         het  hy  bang  geword;  en  toe  hy   deur  die  geloof  in  die  Seun  van                                      En in Jeremia lees ons:
         begin sink, roep hy uit en se: Here,   God  wat  my  liefgehad  het  en     "Ek roep   U aan, want U verhoor     "Roep    My  aan,  en  Ek  sal  jou
         red my! En Jesus het dadelik Sy       Homself  vir  my  oorgegee  het"      my,  o  God!  Neig  U  oor  tot  my,   antwoord  en  jou  bekend  maak
         hand  uitgesteek  en  hom  gegryp     (Gal. 2:20).                          luister na my woord!" (Ps. 17:6).    groot en ondeurgrondelike dinge
         en vir hom gese: Kleingelowige,                                                                                  wat jy nie weet nie." (Jer. 33:3).
         waarom het jy getwyfel? Daarop        Ek  moet  myself  nou,  en  ook       "Ek  roep   die  HERE  aan  wat
         klim hulle in die skuit, en die wind   voortaan,  dood  reken  vir  die     lofwaardig is, en van my vyande      KOM, GEE JOU HAND VIR JESUS
         het gaan le. Toe kom die wat in die   sonde en lewend vir God.              word ek verlos." (Ps. 18:4).         CHRISTUS  EN  OORWIN  DIE
         skuit was, en val voor Hom neer                                                                                  STORMS  VAN  JOU  LEWE  EN
         en se: Waarlik, U is die Seun van     In  Rom.  6:11  staan  geskryf:  "So   "Toe  het  hulle  die  HERE  aange-  BELEEF  SY  WONDERWERKE!
         God!" (Matt. 14:28-32).               moet julle ook reken dat julle wel    roep  in hul benoudheid,  en uit hul   LOOP OP DIE WATER!
         Petrus  het  wel  op  die  water      vir  die  sonde  dood  is,  maar      angste  het  Hy  hulle  uitgelei."   © Dr. JJ Venter










                ie  ander  dag,  terwyl  ek    skerp mes in die laai langsaan my.
                skottelgoed was, leer ek 'n    Ek  probeer  weer.  Hierdie  keer
          Dbelangrike  les.  Het  jy  al       gaan dit effens beter, maar ek kom
          agtergekom dat die Here op enige     nog nie reg nie, want hierdie takie
          plek  met  ons  kan  praat?  Veral   het  eintlik  'n  skroewedraaier
          gedurende stil tye. Hy wag net vir   nodig. Ek loop na die verste laai
          óns om stil te raak en te luister...  en  haal  die  sterpuntskroewe-
                                               draaier  uit.  Dít  sal  werk!  Binne
          Ek was besig om 'n pot te was toe    sekondes  is  die  handvatsel
          ek  agterkom  dat  die  handvatsel   herstel  en  die  pot  kan  weer  ure
          los is. Dit het gevoel asof dit enige   lank lekker kos kook!
          oomblik kan loskom. Ek kyk rond                                            voete, en vertroue in ons Hemelse    beste  manier  om  die  situasie  te
          en die eerste ding wat ek sien, is 'n   Moeilike tye in ons lewens gaan    Vader se goedheid, is!               hanteer!
          stomp mes. Ek gryp dit en probeer    kom,  en  partykeer  probeer  ons
          die skroef indraai met die mes. Dit   enige instrument wat lyk of dit kan   Toe ek die volgende pot optel, was   Roep vandag die Groot Skroewe-
          wil nie werk nie!                    help: mense, materiële dinge, of      sy  handvatsel  ook  los.  Ek  het   draaier  aan!  Hy  is  tot  jou  volle
                                               medikasie.  Maar  dit  is  nie  die   dadelik na die laai gestap en weer   beskikking!
          Ek  gee  moed  op  en  soek  die     regte instrumente vir moeilike tye    die  skroewedraaier  uitgehaal,
          volgende ding wat kan werk - 'n      nie!  Gebed,  tyd  aan  Jesus  se     want toe het ek geweet: dit is die   - Cathrine Venter, 079 842 2588
   1   2   3   4   5   6   7