Page 5 - Good News February 2020 paper
P. 5

aterdag 16 November 2019       clinic  opgeneem.  Dr.  Krog  het     was die bloed egter weer te dun en
                het  ek  klaargemaak  om  te   dadelik  toetse  laat  doen  en  die   moes  hulle  8  eenhede  bloed-
          Sgaan  slaap.  Klaar  gods-          radioloë  het  gekom  en  sonars      plasma  toedien.  Daarna  was  ek
          diens gehou.                         geneem. Daar is toe gevind dat die    gereed vir die operasie. Twee dae
                                               klep  tussen  die  hartkamers  later  het  hulle  die  operasie  uit-
          Toe ek op my bed gaan lê, kry ek 'n   verkalk is. Hy het egter gesê dat    gevoer,  die  pyp  dwarsdeur  my
          verskriklike  pyn  in  my  bors.  Dit   hy nie aan my gaan sny nie.        lewer  gesteek  en  weer  terug-
          was  só  erg  dat  ek  op  die  bed                                        gevoer tot by die stene waar hulle
          rondgerol  en  net  met  Jesus  Die toetse het ook getoon dat ek           dit  toe  fyngemaal  en  uitgehaal
          gepraat  en  gesmeek  het  dat  Hy   op  elke  nier  'n  gewas  het.  Die   het.
          my  moes  aanraak.  Gedagtig  dat    groot probleem was egter dat ek
          dit  dalk  'n  wind  was,  het  ek   ook  galstene  gehad  het  wat  die   Ek het egter vinnig herstel hoewel
          opgestaan en Citro-Soda gedrink.     pypies geblokkeer het. Daar is toe    ek  steeds  in  die  Intensiewe
          Dit  het  egter  nie  gehelp  nie.  Ek   besluit  om  my  per  ambulans    Eenheid gehou is. Ek is eers op 5
          neem toe 'n hartpilletjie en sit dit   Johannesburg toe te stuur.          Desember  oorgeplaas  na  'n
          onder my tong. Na so 15 minute                                             privaatsaal en op 6 Desember is
          het die ergste pyn bedaar, maar ek   Ek het gedink dat ek nog daardie      ek  ontslaan  en  kon  huiswaarts
          het  die  hele  nag  met  baie  selfde  dag  na  Johannesburg  keer.
          ongemak  deurgeworstel.  En  geneem  is.  Wat  egter  met  my
         Sondag was ek te siek om kerk toe     gebeur het, weet ek nou nog nie.      Terwyl ek egter nog in Mediclinic    het  ons  so  'n  winkelhaakdraai
         te gaan.                              Ek  is  blykbaar  eers  op  29  was,  het  ek  'n  baie  wonderlike        gemaak en daar was net 'n swart
                                               November  na  Johannesburg  ervaring gehad. Terwyl ek op my                gat. Ons het toe teruggeswenk en
         Maandag, Dinsdag en Woensdag          geneem.  Wat  gedurende  die  bed was, het 'n lieflike blou lig my         weer aangegaan. Ek het toe vir die
         was  die  pyn  redelik  stil,  maar   vorige  dae  met  my  gebeur  het,    omstraal.  My  bed  het  toe  begin   Here gesê: “Here, nee, ek wil nie
         Woensdagmiddag, 20 November,          weet ek niks van nie.                 beweeg. Daar was 'n Figuur langs     soontoe gaan nie!” Hierop het die
         was ek verskriklik moeg en siek.                                            die bed wat die bed gestoot het.     Here geantwoord: “Nee, jy sal nie
         Ek bel toe my dogter en vra haar      Toe hulle my in die ambulans laai,    Toe  het  ek  die  Stem  hoor  sê:   daarheen gaan nie. Jy is My kind
         om  vir  my  'n  afspraak  by  dr.    het ek eers tot my sinne gekom.       “Weet jy waar gaan jy heen?” Ek      en  Ek  het  jou  nog  eers  hier  op
         Wessels te maak. Ek het toe self      By  die  hospitaal  is  ek  in  die   het geantwoord: “Ja Here, ek is op   aarde nodig.”
         Medicross toe gery en my dogter       Intensiewe Eenheid opgeneem en        pad hemel toe.” Hy sê toe vir my:
         daar ontmoet.                         op suurstof geplaas. Die dokters      “Nie dadelik nie.” n Bietjie later is   Die volgende oomblik het my bed
                                               het  daar  'n  pyp  na  die  stene    die bed omgedraai en terug begin     weer op sy plek gestaan en ek was
         By  die  dokter  het  ek  hom  vertel   gevoer, maar kon nie by die stene   stoot na sy staanplek terwyl die     terug in die saal. O! Hoe goed is
         wat met my gebeur het en hy het       uitkom nie.                           blou  lig  steeds  nog  rondom  my   ons grote God nie! Hy het my deur
         toe  dadelik  'n  EKG  geneem  en                                           geskyn het.                          alles heen deurgedra. Al my lof en
         bloed  getrek.  Die  uitslag  het     Toe hulle my gereed gemaak het                                             eer gaan aan HOM! Prys Sy lieflike
         bepaal  dat  dit  'n  hewige  hart-   vir die operasie was my bloed te      Ek vra toe die Here hoe die ander    Naam.
         aanval was en ek is dadelik by die    dik  en  moes  dit  met  Warfarin     plek lyk. Hy sê toe vir my: “Ek sal   - Lien van den Bergh
         Intensiewe  Afdeling  van  Medi-      verdun word. Na die behandeling       jou  wys.”  Die  volgende  oomblik   Sel: 071 563 1529












                 p  'n  vendusie  was  die     musiek die lokaal vul, het daar 'n
                 afslaer besig om 'n bod te    doodse  stilte  neergedaal,  en
          Ovra op 'n ou viool wat daar         almal  het  met  verstomming
          eenkant gelê het. Hy het geva vir    gestaar na die ou man.
          'n  bod,  maar  niemand  wou  'n
          aanbod maak nie. Hy het die viool    Toe hy klaar gespeel het, het die
          uit die vioolkas gelig en dit hoog   afslaer weer die viool geneem en
          in  die  lug  gehou:  "Wie  gee  my   gevra:  "Wie  gee  my  R5  000  vir
          R10, wie gee my R9?” En so het hy    hierdie pragstuk? Toe het iemand
          afgegaan met die prys. Geen bod      selfs  meer  gebie,  en  daar  was
          vir die ou viool nie.                selfs nog 'n hoër aanbod, en so is
                                               die viool uiteindelik verkoop vir 'n
          'n Ou gryskop het stadig van agter   uitstekende prys!
          af aangestap gekom. Sy kierie het
          geklik-klak  op  die  sementvloer.   Iemand vra toe die afslaer wat het    en stof vergaar, maar dan kom die    vir die wêreld waardeloos lyk, en
          Hy  het  die  viool  by  die  afslaer   nou die verskil in die prys van die   Meester daar verby, was ons mooi   verander dit in 'n meesterstuk!
          geneem  en  eers  al  die  stof      viool  meegebring.  Toe  antwoord     skoon  en  dan  neem  Hy  die
          afgeblaas  en  dit  toe  met  sy     die afslaer: "Die aanraking van 'n    hemelse  strykstok,  en  begin  die   Onthou,  die  vyand  wil  hê  ons
          sakdoek  saggies  en  liefdevol      meester se hand."                     mooiste musiek voortbring uit die    moet  verwerp  en  verlate  voel.
         skoongevee. Hy het die strykstok                                            eens  verworpe  lewe!  As  die  Maar  die  Hand  van  die  Meester
         opgetel en toe die mooiste klanke     Die wêreld gooi ons soms op die       Meester op jou pad kom, dan styg     kan die verandering bring…
         voortgebring. Terwyl die hemelse      ashoop weg en ons lê in 'n hoek       jou waarde, want Hy neem dit wat     - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10