Page 9 - Good News February 2020 paper
P. 9

y het voor haar graad 5-klas   vriende  nie  en  raak  soms  in  die   wat ek nog ooit gehad het.” Ses
                gestaan  en  vir  die  kinders   klas aan die slaap.”                jaar  het  verbygegaan  voor  sy
          Svertel dat sy hulle almal ewe                                             weer eendag 'n briefie onder haar
          lief het. Maar sy het geweet dat sy   Dadelik het mev. Thompson besef      klasdeur  gekry  het  wat  sê:
          'n leuen vertel het, want heel voor   waar  die  probleem  lê,  en  sy  het   “Dankie, mev. Thompson, u is nog
          in  die  klas  was  daar  'n  seuntjie   haar eie kop in skaamte laat sak…  steeds  die  beste  juffrou  wat  ek
          met die naam van Teddy.                                                    ooit gehad het. Ek is nou klaar met
                                               Sy het nog slegter gevoel toe haar    hoërskool en was derde beste van
          Mevrou  Thompson  het  Teddy  klas se kinders op 'n dag almal vir          die matrieks hierdie jaar.
          dopgehou  en  agtergekom  hy  haar verjaarsdaggeskenke bring,
          speel  nie  baie  met  die  ander    toegedraai  in  die  blinkste  en     Vier jaar later kry sy weer 'n briefie
          kinders  nie.  Sy  klere  was  baie   mooiste papier en linte en Teddy     wat sê hy was deur 'n rowwe tyd,
          slordig en meestal ongestryk, en     skaam-skaam  sy  geskenkie  maar dat hy vasgebyt het en dat
          dikwels  kon  jy  sien  dat  hy  nie   neersit,  toegedraai  in  die  oor-  hy sy studies daardie jaar met lof
          naby 'n bad was nie. Teddy kon       blyfsels van 'n bruin papiersak.      verwerf het, en dat sy nog steeds
          baie  onaangenaam  wees,  en  dit                                          sy beste juffrou was.
          het op die punt gekom dat mevrou     Mev. Thompson het sy geskenkie
          Thompson  amper  lekker  gekry       eerste  oopgemaak  voor  al  die      Nog vier jaar later het sy weer 'n
          het om sy boeke met 'n dik, rooi     kinders in die klas. Die kinders het   briefie gekry wat meld dat sy nog
          pen te merk. 'n Groot vet X en dan   onder  mekaar  gegiggel  oor  die     steeds die beste juffrou is en dat
          sommer 'n "F" oor sy werk.           geskenkie, maar toe mev. Thomp-       hy  sy  BA-graad  met  lof  geslaag
                                               son  die  string  krale  uithaal,  het, maar dat hy nog verder gaan
         By die skool was dit ook Mevrou       waarvan heelwat van die krale al      studeer.
         Thompson  se  werk  om  die  weg was, het sy dadelik die string
         kinders se ou verslae en rapporte     stukkende  krale  om  haar  nek       Toe kom daar weer 'n briefie - sy
         na te gaan. Sy het al die kinders     gehang. Toe sien sy dat daar nog      was nog steeds sy beste juffrou,
         s'n afgehandel en Teddy se ver-       iets in die pakkie is, en sy haal 'n   en sy studies was nou klaar en die
         slae  tot  heel  laaste  gelos.  Maar   kwart-botteltjie reukwater uit. Sy   briefie was geteken: Theodore F.
         toe sy sy ou verslae begin lees,      spuit toe dadelik daarvan aan en      Williams, MD. Hy wou egter ook
         was sy baie verbaas dat sy graad      bedank  Teddy  vir  die  mooiste      sommer  weet  -  aangesien  sy
         1-juffrou geskryf het: “Teddy is 'n   geskenk ooit.                         pappie  'n  paar  jaar  tevore  tot
         baie intelligente kind, en is altyd                                         sterwe  gekom  het  en  hy  'n  baie
         gereed om jou sy grootste glimlag     Na skool het Teddy in die klas bly    oulike meisie ontmoet het met wie
         te gee. Sy werk is netjies en hy het   rondhang tot al die kinders uit is,   hy gaan trou - of sy nie asseblief
         baie mooi maniere. Hy kom baie        en  toe  sê  hy  vir  haar  toe  hulle   saam met hulle aan die bruidstafel
         goed met sy klasmaats klaar.”         alleen  was:  “Mev.  Thompson,        sal  sit  in  die  plek  wat  vir  die
                                               vandag  het  jy  net  soos  my  bruidegom se ouers gereserveer
         Sy  graad  2-juffrou  het  geskryf:   mammie geruik!”                       was nie.
         “Teddy  is  'n  briljante  student,
         gewild by die ander kinders, maar     Van  daardie  dag  af  het  sy  Sy het gegaan, en ja, jy is reg! Sy
         hy  verwerk  sy  moeder  se  termi-   opgehou  om  die  kinders  net  te    het  daardie  selfde  string  krale   'n onderwyseres te wees totdat ek
         nale siekte baie moeilik en dit lyk   leer hoe om somme te doen, en         gedra, en die laaste bietjie van die   jou ontmoet het nie!
         asof omstandighede by die huis        hoe om te lees, en te skryf. Sy het   reukwater  aan  haar  gespuit.  Hy
         ook baie moeilik is.”                 werklik  belangstelling  getoon  in   het haar styf vasgedruk en in haar   Vra jouself vandag die volgende
                                               elke  kind  en  aandag  gegee  aan    oor  gefluister:  “Dankie,  Mev.     vraag: Het ek al in iemand se lewe
         Sy  graad  3-juffrou  het  geskryf:   elkeen  se  unieke  behoeftes.  Sy    Thompson, dat jy in my geglo het.    'n verandering gemaak deur liefde
         “Teddy sukkel om sy moeder se         het  aan  Teddy  baie  spesiale  Dankie  vir  die  liefde  en  die         te betoon en die gesindheid van
         dood te verwerk. Hy probeer baie      aandag  gegee,  en  hy  het  begin    aandag,  en  dat  jy  my  geleer  het   Jesus teenoor hom/haar te open-
         hard,  maar  sy  pa  toon  geen       blom! Sy werk het verbeter en aan     dat een mens 'n verandering in 'n    baar?  Kan  jy  iemand  wat  in  die
         belangstelling  nie.  Stappe  sal     die einde van daardie jaar was hy     ander se lewe teweeg kan bring.”     modder  lê,  oplig?  Dit  was  klein
         geneem moet word, anders gaan         die slimste kind in die klas en was                                        dade van liefde wat vir 'n verlore
         sy lewe uitmekaarval.”                hy duidelik juffrou se witbroodjie!   Met trane oor haar wange het sy      seuntjie weer rigting in die lewe
                                                                                     vir  hom  gesê:  “Teddy,  jy  is  so   gegee het!
         Sy  graad  4-juffrou  het  geskryf:   'n  Jaar  later  het  sy  eendag  'n   verkeerd, jy het mý geleer dat dit
         “Teddy is totaal teruggetrokke en     briefie onder haar deur gekry wat     moontlik is om 'n verandering in     JÝ KAN OOK 'N VERSKIL MAAK
         toon  geen  belangstelling  in  sy    sê:  “Mev.  Thompson,  u  is  nog     iemand se lewe te maak. Ek het       DEUR LIEFDE TE BETOON!
         skoolwerk  nie.  Hy  het  geen  steeds  die  beste  onderwyseres            nooit geweet wat dit beteken om      - Oorgeneem
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13