Page 10 - Good News February 2020 paper
P. 10

k  was  vars  gestort  en  lofsange het begin... Die paar skoene langs my het
                netjies geskeer. Ek het my     met volle oorgawe saamgesing. Met oë gesluit en
          Emooi  das  nog  één  keer           hande omhoog, het die skoene uit volle bors en met
          reggetrek  en  toe  vertrek.  Ek  het   diep  oortuiging  die  lofliedere  aan  ons  Skepper
          net  betyds  by  die  kerkbank  geoffer.
          ingeskuif  en  wou  net  my  oë
          toemaak  in  gebed  toe  ek  uit  die   Ek was seker dat nie net die Here nie, maar die hele
          hoek van my oog 'n paar skoene       dorp, hierdie man se lofliedere gehoor het. En toe
          sien wat langs my ingeskuif het.     kom  die  tyd  vir  die  offerande.  Ek  het  'n  stewige
                                               bydrae ingegooi, en toe die bordjie aangegee na die
          Ek het gesug... Was dit nou nodig    skoene langs my. Daar is diep in die sakke gekrap,
          om so naby aan my te sit dat ons     eers die een en toe die ander een - en diep onder in
          skoene aan mekaar geraak het?        die  sak,  is  sy  bydrae  uitgehaal  en  met  'n  helder
                                               geklink het die muntstukkie in die pragtige silwer
          Ek  het  my  oë  gesluit.  Ek  hoor:   bord geval. Ek het gesteurd na die skoene langs my
          “ONSE VADER…”  Toe onthou ek         gekyk, maar hy het so 'n salige uitdrukking op sy
          dat die Here ook sy Vader is. Maar   gesig gehad… So dankbaar dat hy wel iets gehad het
          nog steeds ontsteld, wonder ek of    om te gee.                                              weer en die hand wat myne vasgevat het, was vol
          hy nie net sy skoene kon skoon-                                                              eelte.
          maak  nie.  Die  skoene  se  punte   Toe was dit tyd vir die Woord. En laat ek nou maar
          was afgekrap, 'n dik laag stof het   eerlik wees - dit  het my tot in my siel verveel, tot ek   Die skoene het na my gekyk en gesê: “My naam is
          op die skoene gelê, en sowaar -      na die  skoene langs my se gesig gekyk het. Groot       Charlie en ek is so bly om jou te ontmoet!” Sy oë was
         daar was ook nog 'n gat aan die       trane  het  by  sy  wange  afgerol...  Hy  het  met  diep   vol  hartseer  en  pyn.  “Ek  kom  al  'n  paar  maande
         kant van die skoen!                   aandag geluister, en ek het gewonder wat ek dan         hierheen, maar jy is die eerste een om my te groet. Ek
                                               gemis het.                                              weet my kleredrag is nie op standaard nie, maar ek
         Sekerlik  het  hierdie  man  geen                                                             probeer baie hard om altyd op my beste te lyk, en ek
         skaamte of trots nie! “DANKIE VIR     Ek was so besig met die skoene en die oordeel in my     poleer  gereeld  my  skoene.  Maar  die  lang  stap
         U  SEËNINGE,”  het  die  gebed        hart dat ek die seëninge van die Woord geheel en al     hierheen op die stofpad maak dit altyd weer vuil en
         aangegaan. “Amen!” het die paar       gemis het. Sy hart was vol, sy honger was gestil, en    vol stof.”
         skoene langs my hardop gesê.          ek,  ek  het  gewonder  waarom  ek  dan  nog  so  leeg
                                               gevoel het.                                             My hart het begin pyn en ek het swaar gesluk aan die
         Ek het so hard probeer om tydens                                                              groot knop in my keel. Ek was stil want ek het geweet
         die  gebed  te  konsentreer,  maar    Toe besef ek: ek het nie soos die skoene langs my,      as ek iets sou sê, my woorde leeg en blikkerig sou
         elke keer het my oë gedwaal na        gekom met 'n verwagting nie... Daarom het ek niks       klink  teenoor  die  opregtheid  van  die  stukkende
         die  paar  skoene  langs  myne.       ontvang  nie  en  sy  beker  loop  oor!  Golwe  skuld-  skoene. Ek het weer sy vereelte hand gedruk en toe
         Sekerlik  moet  ons  altyd  probeer   gevoelens het oor my gespoel en ek het geweet dat       met  trane  bely:  “Jy  het  my  siel  aangeraak  en  my
         om op ons beste te lyk wanneer        die stukkende skoene my vandag 'n baie duur les         vandag 'n groot les geleer. Die mooi van 'n mens se
         ons  by  die  kerkdeure  instap?   geleer het!                                                hart lê nie in sy blink nuwe skoene nie. Dankie dat
         Wel,  sekerlik  het  hierdie  paar                                                            jou skoene vandag vir my 'n groot les geleer het.
         skoene langs my nie baie moeite       Dit  was  ons  gewoonte  om  altyd  na  die  diens      Daardie vuil, stukkende skoene het my geleer om
         gedoen nie.                           vreemdelinge  te  laat  welkom  voel,  en  na  die      anders te sing, om meer intens te luister, en om altyd
                                               slotgebed het ek my hand na die skoene uitgesteek.      met verwagting te kom, sodat ek vol en tevrede hier
         Die  gebed  het  geëindig  en  die    Die gesig was oud en verrimpeld van baie son en         kan uitstap…”  - Oorgeneem










                  any people search for and    circumstances of our lives, where     that isn't right or when we head in   feel at peace with Him (Phil. 4:7).
                  wonder about God's pur-      He puts us, the situations we find    the  wrong  direction  (Rom.  2:14-
          Mpose and ultimate will for          ourselves  in,  and  the  people  He   15).                                   8. Communication With God
          their lives. There are eight ways in   places  around  us.  He  is  con-                                                 Through Prayer
          which  the  Father  helps  us  to    tinually working in our lives on a           5. Common Sense:
          discover His will and the plans He   moment-by-moment  basis  to                                                As  we  bring  our  questions  and
          has for us.                          direct us in His will and accom-      The Spirit-controlled believer is to   concerns  to  God  in  prayer,  He
                                               plish it through us (Rom. 8:28).      use his or her mind and common       promises to make sense of what
              1. Communion With God                                                  sense when discerning the will of    we're experiencing and will help
                 Through Scripture                         3. Counsel                God (Titus 2:11-12).                 us understand how He desires for
                                                                                                                          us to proceed (Ps. 119:105).
          Through His Word, God teaches        God  speaks  to  us  through  the              6. Compulsion
          us what the Christian life should    godly counsel of other believers.                                          God is continually deploying His
          look like, what is no longer befit-  Sometimes  we  need  the  help  of    The  Lord  gives  you  the  strong   resources  on  your  behalf.  He's
          ting  for  us  as  His  children,  and   other Christians to know what to   desire or the impulse to do His will   the One who is using all the ways
          how  to  avoid  the  pitfalls  of  life         do in areas we are unaccustomed   according  to  the  promptings  of   mentioned above to show you His
          (2  Tim.  3:16-17).  In  other  words,   with. This is why Scripture admo-  His Holy Spirit (Phil. 2:13).       wonderful will for your life.
          the  Bible  teaches  us  what  the   nishes  us  to  teach  one  another
          Father  desires  for  us  to  do  and   with love, a good conscience, and                                       Don't be afraid about missing the
          helps us to accomplish it. It's His   a sincere faith (1 Tim. 1:5).                 7. Contentment              Father's  will  or  misinterpreting
          Instruction  Book  for  Living  and                                                                             what He's trying to say. He's able
          He will never lead us to anything,             4. Conscience               We discern God's will through the    to  speak  to  you  clearly  and  will
          or tell us something that contra-                                          contentment or tranquility we feel   empower you to do whatever He
          dicts what He has written in His     Another  factor  in  discerning  when proceeding on a course of            calls you to do. All you have to do
          Word.                                God's  will  is  through  our  con-   action.  When  you're  working  is make sure to pay attention to
                                               science, which is the inner voice     against  the  Lord,  you'll  feel  Him, listen, and then obey.
              2. Circumstances of Life         that acts as a moral filter. It's the   spiritual  friction  that  makes  you
                                               alarm that goes off within us when    uncomfortable;  when  you're  in     -  The  Will  of  God,  Charles  F.
          God  speaks  to  us  through  the    we are tempted to do something        the centre of God's will, you will   Stanley, Howard Books, 2019.
   5   6   7   8   9   10   11   12   13